Yesterday, me and Morne had a little discussion regarding Wynand Olivier and his alleged position as the No. 1 inside centre in South Africa.

Now, to go on a rant and write 30 paragraphs of opinionated nonsense would only spark debate and arguments and bring us nothing nearer to an informed decision. So I decided to go the other route, the statistical route, and I downloaded the statistics of the 5 most prominent inside centres in South Africa for the first 5 rounds of Super Rugby.

Olivier for the Bulls, De Jongh for the Stormers, Bosman for the Cheetahs, Le Grange for the Lions and because the Sharks were somewhat inconsistent with selection (which might be a reason behind their failures) I chose Riaan Swanepoel, who played the last 3 games for the Sharks, as he had the most exposure, Jacobs had two games at 12 and Strauss only one.

I thought I knew what I was going to find, but I was wrong, the statistics paints a very interesting picture:

Statistics courtesy of ruggastats.com

Basically I will let the stats speak for themselves, Juan de Jongh coming out top in 3 of the 5 categories, and Wynand not in one.  Let’s debate this brothers, because I am 100% sure, that none of us expected this.

132 Responses to The search for 12…

  • 121

    120 – Not quite alone….!!! 🙂

  • 122

    Olivier het tonge los met spel
    2010-03-05 10:05

    In-diepte Verslae
    NUUS
    ARTIKELS

    Earl mis 45% duikslae

    Pretoria – Daar is steeds ligstrepe in sy hare, maar vir eens is dit die ligpunte in sy spel wat die land aan die praat het.

    En al is daar diegene wat nie van die Bulls-senter Wynand Olivier se openbare beeld as sekssimbool hou nie, moet selfs sy felste kritici toegee: Olivier speel die beste rugby van sy loopbaan.

    Hy is wéér, soos verlede jaar, een van die toonaangewende senters in die strafste reeks in wêreldrugby, iets wat die Waratahs-kaptein, Phil Waugh, verlede naweek ná hul Super14-nederlaag knorrig moes erken.

    “Ek het gedink ons het die Bulls sodanig in ’n greep gehad dat hulle nie sou loskom nie, maar Wynand se direkte hardloopwerk het ons te veel probleme verskaf. Ons kon hom nie in toom hou nie en dit het die Bulls in die tweede helfte kans gegee om terug te kom in die wedstryd,” het Waugh gesê.

    Olivier het sy derde agtereenvolgende drie van die reeks in soveel wedstryde gedruk, maar dit was eerder sy vlymskerp breekslae en puik verdediging wat die Waratahs in die war gehad het.

    Uit Olivier se statistieke tot nou is dit duidelik dat sy werkverrigting net so hoog aangeslaan kan word as sy vermoë om die teenstanders aan die raai te hou. Hy het die bal 21 keer hanteer en 7 keer die lyn gebreek. Sy 36 duikslae is van die hoogste in die span en hy slaag met 97% daarvan.

    Dit is sy vermoë om die bal op die regte tyd te laat loop wat gelei het tot drieë van die meeste van sy 16 aangeë na spanmaats.

    Daar is min twyfel dat Olivier verlede seisoen as een van die groot sterre in die Super14-reeks afgesluit het. Dit het hom weer in die Springbok-groep laat beland en hoewel hy nie soveel kanse gehad het soos verwag is nie, het hy op die November-toer stewig vertoon.

    Ná ’n knie-operasie het hy nou beslis sterker en vinniger teruggekeer.

    “Ek het ’n bietjie kraakbeen in die knie gehad wat skoongemaak moes word. Dit het gepla, maar nou het ek geen las meer daarvan nie. Ek voel goed, het lekker gerus en sien uit na ’n suksesvolle jaar,” het die 27-jarige agterspeler sy gevoel verwoord.

    Intussen is hy beloon met ’n Springbok-kontrak en kan daar min twyfel wees dat hy vanjaar vir die Springbokke sal uitdraf.

    Peter de Villiers (Springbok-hoofafrigter) en Dick Muir (’n Bok-hulpafrigter) gee voorkeur aan Adi Jacobs as binnesenter, maar hoe lank hulle hiermee gaan volhard, gegewe Olivier se puik spelpeil, is ’n ope vraag.

    ’n Ander oorweging moet Olivier se samespel met Morné Steyn (losskakel) wees, wat weer puik met Fourie du Preez (skrumskakel) kombineer.

    Soos Olivier nou speel, behoort hy gou sy 100ste punt in Super-rugby aan te teken.

    Hy het al 17 keer gaan druk in 60 wedstryde, maar sy waarde word onderstreep omdat spelers aan sy buitekant ook drieë druk.

    – Die Burger

  • 123

    The Saint as straf vir jou jaloesie op WO se seksbeeld (lees bo) moet jy minstens die helfte van al die artikels oor hom lees 😀 , gaan na Google en begin>

    Results 1 – 10 of about 87,400 for wynand olivier

    Sterkte hoop dit maak jou naar. 😆

  • 124

    123 😆 🙂 😆

  • 125

    123 – Super, Do you ever sleep? 😀

  • 126

    119 – 4Man, Do you read the AB Tour of 1970 to SA? Super puts up a new article of that tour each Tuesday.

    Good reading.

  • 127

    Lol Can you now all see how k@k wynand is.

  • 128

    wezwp @ 127
    nie ñ kans nie, broe
    hulle sal hulle blou brilletjies moet afhaal om dit te kan sien
    en
    DIT
    gaan NOOIT gebeur nie!! 😉

  • 129

    Ons hettie eers ‘n voorgeskryfde bril nodig om te sien hoe goed Wynand is nie… 🙂

  • 130

    blouste @ 129
    yep, kan my indink!!

    gesprek tussen twee bulle
    bul 1: jislaaik, daai wynand is goed nê?
    bul 2: jip! gesien hoe skud sy hare?

  • 131

    Ashley,

    😆 nes jy daar se.

  • 132

    @ 130

    bul 2 klink vir my soos ‘n “undercover” Stormer supporter… 🙄

Users Online

Total 28 users including 0 member, 28 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm