I asked our fellow blogger, Onerb, to do a piece for us, here it is.

(PS! Onerb, jy mag maar skrywe, welgedaan!)

ONERB:

He who controls himself controls the game. An ode to ……….. well no-one really! It definitely didn’t apply to the man wearing this pearl of wisdom tattooed on his arm. Yes fellow bloggers I am referring to the evergreen Steve Walsh.

First I want to say that I don’t think the Canes played badly last night. They saw the gap and took it and stayed competitive with what they were allowed to do on the field of play. The Bulls seemingly did not read the signs and almost lost this one, and could very easily have.

The man from NZ employed by Australians to bolster their depleted(read shockingly low on quality) referee stocks were in a nostalgic mood last night when he ran on the field at Loftus Versveld.

I don’t currently have the PVR slow mo’s and replays to back up my words with fact, but, I did watch the game and saw the ref blowing 2009 interpretations at the breakdown. “By the time they release 2 seconds have already passed” were the words uttered by Victor Matfield. This was because at every ruck instead of showing “daylight” we had one or two Hurricane player preventing the Bulls from placing the ball to ensure quickball as was the directive from SANZAR to be applied to the S14.

We will not see any action or repercussions for Walsh’s total disregard for the laws or inability to let his ego subside, the reason being that he is the only recognised referee from our Australian brethrens.

One thing is for sure, this self serving nincompoop will be there next year and for years to come.

45 Responses to Stevie wonder what year is it?

  • 31

    Onerb as daar nou een Superbru game is wat ek nie sal omgee om jou al die punte te gee nie is dit die volgende, braaf van jou en Bullsbabe om Force te kies. Dit sal darem daai Aussies deurmekaar maak.

  • 32

    Die groter prentjie is dit:

    Die Bulle het laasjaar ‘ge-peak’ op die regte tyd (laaste 3 wedstryde).

    Hierdie jaar het hul in die eerste 5 wedstryde hier en daar swak gespeel, maar ook hier en daar briljant gespeel.

    Die resultaat: 5 wenne, 24 punte en nog ‘n wedstryd in die sakkie.

    Met die 4 oorsee wedstryde, moet ons ten minste 2 wen, dan is ons reg vir die pylvak as ons terugkom, en hopelik dan ‘peak’ ons weer op die regte tyd.

  • 33

    Ek het nog altyd gedink hy lyk gedrug tydens n game. Hy lyk in n dwaal.

  • 34

    bdb
    waar daardie woorde, ek dink op n staduim moet ons maar waag en Victor en FDP en selfs Morne rus. Dalk nou volgende game. Ek dink ons reserwes is beslis in staat om die Force te beat. Die probleem is VM sal jy met n bulldoser uit die span moet sleep, dan kry die dalk net regtig seer.

  • 35

    Ek dink die Waratahs het ‘n false opinie van hulle vermoe en sal dalk teen die underdogs grootkop wees.

    As jy na my geskiedenis kyk sal jy sien ek roep meer verkeerd as reg.

    Ek het wel die reds-crusaders geroep en was reg.

    Die force het ‘n punt om te bewys en die dae dat spanne so swak soos die bulls daai tyd was is verby, enige span kan, net soos die leeus by die huis sal wen al is dit een of 2 games.

  • 36

    Wat die bulldozer? 🙂

  • 37

    Sal nie mind as iemand die Bulls se rekord uit die boeke vee nie, maar soos jy se sal nie sommer gebeur nie.

  • 38

    jammer Bakkies bly beseer dink net as hy nou die volgende 5 games vir Victor aflos.

    jis maar ernstig as FDP gerus word glo ek nie FH sal ons swakker laat nie, wel nie veel nie. Ons moet net nie beide generaals FDP en MS saam afgee nie.

  • 39

    Ek dink FH het nie so goed presteer die laaste 2 weke nie. Sy verdeiging moed beter en sy besluitneming kan verbeter. Dis nou tyd om Ndungane terug te kry en hom ‘n kans op skrumskakel te gee. Fdup gaan moet rus om hom skerp te hou.

  • 40

    Super, ons sleutelspelers op hierdie stadium is: Gary, Vic, FDP, MS en WO.

    Wanneer en teen wie laat jy hul rus, is die groot vraag ?

    Met rus bedoel ek, sit een wedstryd 3 van hul op die bank, en ‘n ander wedstryd 2 (bv. teen Force en Lions).

  • 41

    39: met Akona en Jako P terug sal ons verdediging ook baie beter lyk. Jong manne sukkel nog so bietjie, net Shadow se verdediging was gisteraand heelwat beter.

  • 42

    Akona, Chilli en Bakkies sal eers kan speel na die toer oorsee.

    Jaco Pretorius toer saam met die squad.

  • 43

    40
    Wat n verskil het Gary Botha nie gemaak nie, hy is darem n yster, sy NH trip was n goeie ding.

  • 44

    Stukkie uit die Cheetah bek geveg,
    The Stormers’ defence may be as hard as Table Mountain, but the Cheetahs have a plan to expose the cracks.

  • 45

    SuperNul,

    Watter verskil het hy gemaak?

    Julle ouens moet tog net nie weer begin met julle stories van hoe hy eerder ‘n Bok moet wees as Bis nie. Please.

Users Online

Total 22 users including 0 member, 22 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm