Lions beat Titans by 10 runs and advance to the final against The Warriors

Final will be played at St Georges Park , Port Elizabeth on 12th of March 2010
Supersport 2, (Channel 202)

There should be fireworks when the Titans take on the Highveld Lions in their second round Standard Bank Pro20 semifinal at SuperSport Park on Friday.The Lions snatched a thrilling last-ball victory in the first semi at the Wanderers last week, when Jean Symes and Robbie Frylink managed to score 19 runs off the last over.

Teams:

Titans – (from) Farhaan Behardien, Gulam Bodi, AB de Villiers, Paul Harris, Pierre Joubert (capt), Heino Kuhn, Ethy Mbhalati, Morne Morkel, Jacques Rudolph, Blake Snijman, Dale Steyn, Roelof van der Merwe, Bsheer Walters

Highveld Lions – (from) Aaron Phangiso, Alviro Petersen (capt), Dane Vilas, Ethan O’Reilly, Jonathan Vandiar, Neil McKenzie, Richard Cameron, Robbie Frylink, Shane Burger, Thami Tsolekile, Vaughn van Jaarsveld, Werner Coetsee, Zander de Bruyn, Jean Symes

78 Responses to Standard Bank T20 – Titans vs Lions

  • 61

    Het die choke verwag.

    Klomp Proteas terug in die span.

    Titans het net Plan A gehad: met al die ‘goeie’ boulers terug, moes hul Lions vir 120 uitgeboul het.

    Protea spelers vou (weer) soos in Indie.

    Game over (again).

    Wonder of the Titans nie eerder in die Sharks se truie moet speel nie: baie talent … geen BMT nie.

  • 62

    56@ SuperBul – Nee, ek is nie hier nie!

  • 63

    bdb gaan se asb namens my daar op die Lions site ek moet nou terug genooi word, my woorde het waar geword, hulle het 4 in n ry verloor. As hulle my nie terug nooi nie voorspel ek nou nou 7 in n ry.

    Miskien moet hulle maar die Krieket span begin die hoofrede vir hul bestaan maak.

  • 64

    Hy ou die bleddie eskom power dip het nou my ander komper sy ip adress laat verloor

  • 65

    64@ SuperComputerBul – Doen ‘n shut down… wag 2 minute, skakel dan weer aan…

  • 66

    Lions win. I must now for sure be sitting at the bottom of the bru pool.

  • 67

    Sorry Titans, you did not play this well enough to win. But it was a decent effort to fight back.

  • 68

    Really thought maybe Titans could do it while Steyn was still there.

    Now for the IPL. Will have to get used to who is who in which team, otherwise will be selecting blind there on my bru pool.

  • 69

    Baiel geluk aan die Lions, ‘n klomp onbekende maar toegewyde jong spelers. Die Lions boulers, ken nie eers hul name nie, het Steyn en Morkel na amateurs laat lyk.

    Westryd is reeds verloor in die eerste 5 beurte van die Lions beurt.

    Sterkte vir die Lions in die finaal.

  • 70

    67 – Super, It was close in the end.

    Okay out of here now. Cheers Super, thanks for the company during the crici again.

    Catch up tomorrow.

    GO SHARKS, CHEETAHS AND STORMERS. Keeping fingers crossed.

    Good night all.

  • 71

    Ek sien die Bulle sukkel om af te skuif op die log, al speel hul nie eers hierdie naweek nie !

  • 72

    only Hennie picked the Lions all the rest have it wrong, this effectively ends my challenge too, i am to far behind to catch the leader, Bullsbabe

  • 73

    Vodacom Bulle het darem gewen.

  • 74

    71
    Ja ons is goed sonder die bal in die hand ook.
    Reds het ons SA spanne n groot guns bewys.

  • 75

    63: kannie dit doen nie, netnou ‘ban’ ou Ed my ook ! 😉

    74: Hoop net Ctahs doen ons ook bietjie ‘n guns more aand, en die Blues ook more oggend !

  • 76

    bdb maar ek moet se daar is n klomp gelowiges daar. Eish dank die hemel dat DM nie by ons kom draai het nie.

    Sterkte tot more, ek sal more bietjie kan chat tydens die rugby. Sien dan.

  • 77

    GBS jy is slim, f#kken slim.

    Die komper werk nou weer.

  • 78

    77@ SuperBul – Thanks, ek weet.

Users Online

Total 44 users including 0 member, 44 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm