Friends,

As has become the habit with this Super 14 Competition, we have put up a Page (under TEAMS just below the Rugby-Talk header graphics) with the Teams of all participating Franchises this week.

Also, remember to go make your SuperBru and Rugby-Talk SportsPool Club picks sometime today or tonight, the first Super 14 game is early on Friday (tomorrow) morning, and it’s one we have been looking forward to, the wounded Crusaders against the damaged Sharks.

This weekend is full of rugby, 7 Super 14 games, 3 SIX Nations games, Vodacom Cup games.

I’m away for a bit of a breather this weekend, at a game farm, so in my absense the ship will be steered by SuperBul and our team of fellow-Authors.

Enjoy the rugby, brothers and sisters…. and gooooooooooooi mieliessssssssss!

GBS

120 Responses to Teams & Competitions

  • 91

    #90
    nee
    eks seker jy was a geflok vorie tyd
    jy’t
    dit net nie geweet nie!! 😆

  • 92

    #91- toe ek met die verkeerde klei voor my sit het ek dit gou agter gekom…….

  • 93

    scrumsaam @ 92
    lmao
    classic!!

  • 94

    ja wat lekker om grappies te maak hoop maar net ons span doen die besigheid more aand……..

  • 95

    puma @ 81
    jaaaa no-one in their right mind would put up a score like that
    but
    with you, one never knows!! 😆

  • 96

    scrumsaam @ 94
    eks nogal redelik senuagtig oor daai een
    brumbies kan ons deurmekaar hardloop as ons hulle space gee!!

  • 97

    87@ Asblik – Nee man, dissie kruppelbroer waarvan ek praatie, kruppels is ouer as ekke… dis die laatlam boetie, die oorstootdrie-in-beseringstyd-boetie waarvan ek praat, hy is so 9 jaar jonger as ekke…. dis die outjie wie se advertensie die heilige koei hier aan die regterkant is, wat so deur die hoof gedonner was.

  • 98

    GBS- sien jy gaan bietjie op rus pasop net waar. dink dis nogal moeilik vir n bul om te gaan rus want waar gaan die bul?? gaan hy bos toe loop hy die gevaar om deur die lions of die cheetahs gevreet te word, gaan hy see toe wag die sharks vir hom, en dan is daar die ultimate harry met die global warming kom STORMERS oorals voor selfs op loftus..

  • 99

    ja Ash die Brumbies is n ander span, hoop maar die ouens is up 2 it en verdedig asof hul lewens daarvan afhang…

  • 100

    98@ Scrumsaam – Ja man, gaan bietjie rus, jy weet mos… die werk raak nie klaar nie, die man raak klaar!

  • 101

    is self van plan om n naweek bietjie die selfoon af te sit en net te verdwyn gaan visvang en dop of dop en visvang… maar geniet dit ou maat, as jy terug kom wag die werk weer….

  • 102

    Dink vrydag aand is die Stormers se groot toets. As hul daardie een wen, dan gaan hul ernstige aanspraakmakers word om ten minste middel op die log te eindig ! 😉

  • 103

    Hahaha!

    GBS, jou boetie en ek is ewe oud 😆

    Tripples: I was extremely upset after the Titans / Lions game. First Titans lost it through good Lions bowling and bad Titan batting. Then the Lions were cruising and then through it away with some bad unnecasary shot play. Then the Titans lost it through some bad catiching and final over bowling.

    See – saw, but not because of brilliance, but because of dofgeit!

  • 104

    103: Ek weet nie hoekom die Titans kaptein nie vir Ethy Mbalati die laaste beurt gegee het om te boul nie ? Ethy is hul mees ervare bouler en was die regte man gewees vir die job. Dan Wiese wat toe geboul het, het 2 volballe geboul, seker omdat hy so senuweeagtig was = 2 sesse.

    Die kaptein het die wedstryd vir Titans verloor. Geluk aan die Lions wat nie tou opgegooi het nie, en geveg het tot die einde.

  • 105

    bdb- stem saam met die groot toets gedeelde maar nie met die log nie…
    cheers mense tot more geniet en moenie goed doen wat ek nie sal nie…

  • 106

    scrumsaam @ 105
    ok
    net vir clarity …. wat presies sal jy NIE doen nie?

  • 107

    ek dink nou so by myself
    ….
    en
    skielik wens ek uit die diepte van my hart dat bul ondersteuners ook dit kon sê!! 😀

  • 108

    hey isi
    ek sien jou daar!!
    hoesit broetsi!!

  • 109

    107: jy het ‘n spelfout gemaak, dit moet wees vir jul caypies: ek drink nou so by myself …

  • 110

    bdb @ 109
    lmao
    good comeback … glad nie sleg vir ñ bul ondersteuner nie!!

  • 111

    nou waar de flok d*nner almal heen?

  • 112

    110: hey, ons maak nie ‘comeback’s’ nie, ons bulle is klaar los voor, ‘check’ die log ! 😀

  • 113

    bdb @ 112
    😯

  • 114

    nou-nou trug ouens
    net gou my pics gaan maak op superbru

  • 115

    ok guys
    cant make my mind up on the following games
    sharks/ crusaders (i’m serious)
    reds/ blues (the reds looked good so far, but will they beat the blues?)
    cheetahs/ highlanders (will the cheetahs have another nightmare start to their tour or can they beat the highlanders?)

  • 116

    115@ Asblik – Cheetahs are at home in Bloemfontein!

  • 117

    Saders
    Blues (the name says it all!)
    Ctahs

  • 118

    gbs @ 116
    😯 they are!!
    bloody hell, i should stop drinking in mu lunch, hehehe
    well then i’m definately gonna back them
    VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!!

  • 119

    118@ Asbak – Suiplap!

  • 120

    lol
    ek kyk maar net wattie witmense doen! 😉

    anyway guys
    it was fun
    see you tomorrow!!

Users Online

Total 58 users including 0 member, 58 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm