The Stormers host the Waratahs tonight at Newlands Stadium, Cape Town. This is the match thread for discussion of the game. The match is broadcast on SuperSport 1 on DSTV in SA.

Stormers: 1 Try Francois Louw, 2 Tries Bryan Habana, 3 Conversions & 2 Penalties Joe Peterson

  

Waratahs: 2 Penalties Berrick Barnes

Teams:

Stormers: 15 Joe Pietersen, 14 Gio Aplon, 13 Jaque Fourie, 12 Juan de Jongh, 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Ricky Januarie, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 De Kock Steenkamp, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 JC Kritzinger.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 Eusebio Guinazu, 18 Anton van Zyl, 19 Pieter Louw, 20 Dewaldt Duvenage, 21 Lionel Cronjé, 22 Sireli Naqelevuki.

Waratahs: 15 Sosene Anesi, 14 Lachie Turner, 13 Tom Carter, 12 Kurtley Beale, 11 Drew Mitchell, 10 Berrick Barnes, 9 Luke Burgess, 8 Wycliff Palu, 7 Phil Waugh (captain), 6 Ben Mowen, 5 Kane Douglas, 4 Will Caldwell, 3 Al Baxter, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson.
Replacements: 16 Damien Fitzpatrick, 17 Sekope Kepu, 18 Hendrik Roodt, 19 Dave Dennis, 20 Josh Holmes, 21 Daniel Halangahu, 22 Rory Sidey.

Referee: Keith Brown (New Zealand)
Assistant referees: Jonathan Kaplan (South Africa), Jonathon White (New Zealand)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)

144 Responses to Stormers 27 (20) vs Waratahs 6 (6) (Final score) – Game Thread

  • 122

    Fourie is stillerig. Doen sy ding, maar niks buite die gewone.

  • 123

    Stormers het ‘n duidelike rush defence vanaf scrummy na barnes wat moer goed werk. Ricky het Barnes paar keer amper gevang. Dit het die Tahs agterlyn omkant gevang.

  • 124

    Hierdie is mos nou rugby, soos een ou op n blog vandag op Sport24 gese het Rugby het baie maniere van driee druk, ons will nie net loshardloop driee sien nie, ons soek daai vleis om die been driee.

  • 125

    Off to the press conference.

  • 126

    Skitterent Stormers

  • 127

    Geluk Stormers, ‘n wen is ‘n wen.

  • 128

    Well done Stormers. Pity never got the bonus point but a very good performance. Two wins against the Aussies today.

  • 129

    geluk aan die Stormers, en so ook aan al die Stormer ondersteuners, KP, Isi spesial vir julle.

  • 130

    Ek wonder waar lê my span op die log ? Weet iemand ? 😉

  • 131

    Bulls get Tahs next week, bet the Tahs will be really worried..haha. Not good after getting a hiding then having to face the best team in the tourney the very next week at altitude. Go Bulls get another win against the Aussies.

    Then Stormers get Brumbies and hope Stormers beat the Brumbies two. Make it two wins from SA teams back to back against the Aussies.

    Go Bulls and Stormers.

  • 132

    two = too

  • 133

    Okay that is me out of here.

    Well done Bulls and Stormers. Two good wins for the SA teams.

    Night all catch up tomorrow. Crici on tomorrow.

  • 134

    Mmmmm, sou darem baie gelukkiger gewees het met nog 1 ou drietjie!!
    Maar ek moet sê, die span tackle bedonerd!! Net 1 drie afgestaan in 2games!!

    Nou vir die Brumbies….

  • 135

    134: ja, dit is ‘n goeie teken, en gaan veral nodig wees in julle laaste wedstryd.

  • 136

    bdb
    Kom ons worry oor hom wanneer hy opkom, vir nou dink ek moet ons SA spanne mekaar try help. As ons spanne weer volgende week die Ozzie spanne van log points kan weerhou gaan dit moerse lekker wees. Kom ons hoop ook die Lions en Sharks sort hulle problems uit!!

  • 137

    134
    KP daai Joe Peterson verstom my met sy tackles. Hy vuur die res sommer aan. Baie mooi wen, julle is op die regte pad, en dinge loop mooi daar by julle. Sterkte

  • 138

    Volgende spanne nog onoorwonne (en is dus ook voor na 2 rondtes):

    Bulle (volgende week: Tahs, tuis)
    Canes (Lions, tuis)
    Chiefs (Force, weg)
    Stormers (Brumbies, Nuweland)

    As Chiefs volgende week ook wen, lê hul die sterkste na drie WEG oorwinnings. Baie sterk posisie om te wees.

    Bulle en Stormers moet sorg dat hul nie ‘slip’ by die huis nie.

  • 139

    136: Sharks en Lions het ‘n berg om te klim volgende week. Hoop hul doen die ding, en dat ons spanne die Aussies weer klop.

  • 140

    Super
    Aplon mis ook nie sommer ‘n tackle nie!
    Maar hier le nog baie werk voor, ek voorspel ‘n ander 10-12 kombinasie vir volgende week se game…
    Wat ek baie geniet het is dat dit lyk of die losvoorspelers begin aanpas by die nuwe reel toepassing, alhoewel die ref nog te stadig is om dit optetel. Een ou tackle, en die ander ou try die bal steel!!
    Skrums was ook op tye goed, veral as jy kyk teen wie hulle geskrum het!!! Ref was hier ook heel hoenderkop en het strafskoppe links en regs uitgedeel sonder om regtig die oortreders te straf. Sy “touch, pause, engage” was oor sonder ritme! Dan vinnig, dan staaaaadig! Hy moet onthou, hy werk met voorrye!!

  • 141

    bdb , het jy al begin dink wie haal die SA team of the week?

    Moet se FdP het goeie teenstand die week, maar ek dink MS is ongetwyfeld die beste 10. Wonder waar is Van Straaten waneer die man so speel, sit seker met sy kop tussen sy bene. 😆

  • 142

    141: hierdie is al ouens wat ek tot nou toe met sekerheid kan insit:

    15 Joe
    14
    13
    12 WO
    11 Habana
    10 MS
    9 FDP

    8 Spies
    7 Juan
    6 Brussow
    5 Matfield
    4 Flip
    3
    2 Tiaan
    1 Guthro

  • 143

    Moet se Wynand ken deesdae van driee druk. Laat my so lekkerkry soos wat Ettiene Botha gedoen het. Dink hy skoei sy game bietjie op hom. Wel hy gaan vir die lyn met dieselfde determinasie.

  • 144

    Saw the highlights of the games and must say the Bulls look outstanding. WO is playing fantastic rugby and must say I was impressed with the new lock. The Stormers defense was brilliant and can’t believe how the small guys Pietersen and Aplon tackled the Tahs backwards. Great to see Habs play so well again. Think the Tahs and Reds are going to be the top Aussie teams, with Chiefs and Hurricanes and maybe the Saders the top NZ teams. Bulls and Stormers by far the top teams in SA.

Users Online

Total 95 users including 0 member, 95 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm