The South African Rugby Union has given its full support to Bulls and Springbok loose forward Pedrie Wannenburg as he attempts to ‘clean up his act’, following his admission that he used cocaine and ecstasy, as well as also abusing alcohol.

Snippets copied from an article written by Jan de Koning and posted on www.rugby365.com.

Reacting to the news of Wannenburg’s indiscretions, which follows on the recreational drug scandal that rocked English Premiership club Bath last year, SARU Chief Executive Johan Prinsloo said on Monday that there would be no ban for the player.

“At times like these people need support not condemnation,” Prinsloo told rugby365.com.

“Pedrie has taken the critical first step of acknowledging these very serious problems and, with the support of the Blue Bulls, we trust he will overcome them.”

Prinsloo added: “Rugby and sport has no place for drug users and we condemn the act. But we’d be naive if we pretended players were not occasionally drawn into this kind of dangerous lifestyle.

“At the moment though, Pedrie and the Bulls have nothing but our support as he tries to put his life back together again.”

Ismail Jakoet, the SARU Medical Chief, confirmed that according to the World Anti Doping Agency (WADA) code, an admission of drug use does not constitute an offence.

“From an anti-doping point of view there’s nothing that can be done,” Jakoet told rugby365.com, adding: “Anything else [recreational drug use] does not fall in my jurisdiction – this is outside the anti-doping ambit.”

 This is in contrast to the Bath scandal, where South African-born England prop Matt Stevens failed a drug test after Bath’s Heineken Cup match against Glasgow in 2008.

Stevens was not just withdrawn from the England Six Nations squad for the 2009 tournament and suspended by Bath RFC, but he was also banned for two years in February after testing positive for cocaine.

In March 2009, Stevens announced that he was quitting the club before they sacked him.

However, the Bath scandal did not end there. Several players, including Wallaby lock Justin Harrison, were caught up in a second drug scandal in May 2009.

Harrison, Andrew Higgins, Alex Crockett and Michael Lipman were implicated in an end-of-season party story – which ultimately led to them all being summoned to a club drug test – which none of them arrived for.

The saga that followed was a long and complicated one, but – aside from Harrison who admitted to using cocaine – it was deemed that, while they could not prove drug use, the trio of Higgins, Lipman and Crockett were guilty of failing to arrive for a required drugs test and thereby banned for nine months.

So what do you guys think about all this?

42 Responses to Pedrie Wannenburg getting all the support

  • 31

    swanie @ 30
    … “I snort, I mean, smell a rat!” …

    classic!!

  • 32

    Posted this on voldy and no one replied. Isnt there elections for a new president for rugby comeng up soon and is Stofile not Butane’s brother. Am saying this in relation to poor old Beast not being able to play for the bokke again suddenly when he has already played loads of games. Mabe a conspiracy 🙂

  • 33

    14
    Ash n video clip met Bobby van Jaarsveld se spieltjie , spieltjie as theme song.

  • 34

    Wish I had some pot…. hehehe

  • 35

    I smell nothing, not even a rat…

  • 36

    Pappagaai slaai GBS?

  • 37

    I had some very goooood sh!t about a year ago.

    Think it ranked in the world op 10.

    Good times indeed.

  • 38

    36 & 37 @ Pille – Flok, Pappegaaislaai maak my niks….. het daai aand / nag / volgende dag gedurende my broer se bachelors party dit kwaai getry…. en flokkol het met my gebeur nie…… zip, zero, niekies… fokoli!!

  • 39

    blou blou blou SAP hier waars julle gway

  • 40

    35 – Oi, enough of this talk !! :mrgreen:

  • 41

    40
    carol join our sites superbru game, great weekend first price.

  • 42

    Wie het Pedrie ‘n held gemaak?

    Blogger:
    Marco Botha, JIP
    Toe ek verlede jaar gevra is om hier oor Joost se onderbroekpetalje te skryf, was dit soos om ‘n rekenmeester te vra om die boeke voor hom te laat klop – dit was my werk.

    Maar lees gou hier: “Ek wil niemand teleurstel nie. En die meeste druk kom van kinders wat na my opkyk. Ek moet ‘n voorbeeld stel. Volwassenes druk jou om beter te speel en die kinders dink jy’s ‘n held. Dis dié kinders wat jou heel eerste op straat herken. Jou handtekening vra. Dit het my laat skaam kry oor wat ek aangevang het – ek wou nie meer die held wees nie. Wat as die kleintjies moet uitvind wie ek regtig is?”
    Dit is wat die Blou Bul- en Springbok-losvoorspeler Pedrie Wannenburg in die jongste uitgawe van die tydskrif Finesse te sê het.

    In hierdie artikel bieg hy oor hoe hy hom aan drank en dwelms “vergryp” het – iets wat reeds twee jaar gelede deur sy ma en nog ‘n “Blou Bul-video” oopgekrap is, maar met voorwaardes deur sy werkgewer stil gehou is.

    Op versoek van my billike base moet ek voorts hieroor kommentaar lewer, maar hier is hoekom ek dit nie soos Joost s’n gaan hanteer nie en waarom ek in hierdie blog my plig as ‘n objektiewe waarnemer gaan pypkan.
    Pedrie Wannenburg was in 1999 aan die Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal in matriek. Die jaar van te vore het hy onder Johann Muller, kaptein van die Sharks, in dié skool se eerste rugbyspan gespeel.

    Daardie twee jaar was van dié skool se beste rugbyjare en ‘n hengse klomp van daardie latte het later provinsiaal en internasionale rugby gespeel. Maar Pedrie was ‘n speler in ‘n ander klas.

    Toe hy in 1999 vir die SWD-Jong Arende in die Craven Week op George gespeel het, is hy na dese as die voorspeler van die toernooi aangewys. Hy is vir die Suid-Afrikaanse skole- en o.19-span gekies, – laasgenoemde het hy in ‘n paar wedstryde aangevoer.

    Op 21-jarige ouderdom is hy vir die Springbokke gekies en is toe as ‘n toekomstige Bok-legende geoormerk.
    Nietemin, in 1999 het ek as 13-jarige kannetjie op die hoofpaviljoen van Outeniquapark gesit, na Pedrie gewys en vir my pa ges̻ ek wil in daardie ou se skool wees Рwaar ook al dit mag wees.
    “Maar dan moet jy Maandag in my kantoor ‘n draai kom maak,” het sy skoolhoof, wat toevallig agter my gesit het, gesê.

    ‘n Afspraak is gemaak en ek is (toe ‘n rapsie onder 1,5 m in my betreklik klein skoeisels) aan die reuse-Pedrie voorgestel.
    Dit gaan klink of ek my eie trompetjie shine as ek sê wat Pedrie se ekstra ure en sweet op “die plaas” se rugbyvelde vir my in die daaropvolgende 11 jaar beteken het.

    Ek is wel uiteindelik na sy skool toe. En wat ek daarna met my lewe gedoen het, is direk te danke aan hoe ek Pedrie toe as my nuwe rugbyheld opgehemel het – só belangrik is ons heroes!
    Selfs noudat ek ‘n rugbyskrywer is, kan ek nie anders as om as ‘n kannie-dood-Streeptrui met bykomende belangstelling na hierdie Blou Bul se wedstryde te kyk nie.
    Ek wou al op universiteit een van daardie cliché-briewe aan hom stuur. Een van daardie outjies waarin ‘n man begin met “jy kan my seker nie onthou nie, maar baie dankie . . .”.

    Intussen het sy loopbaan hoogte- en laagtepunte gehad, en nou, twee jaar nadat hy “uitgevang” is en danksy blote genade nog rugbystewels mag aantrek, word ek genoop om anders as ‘n kind na Pedrie te kyk. Maar dit sukkel.
    Want ek ken sy agtergrond, sy mense en sy menslikheid. En daarom, net soos ons almal, aanvaar ek hy gaan foute maak, mense seermaak, weer foute maak, maar hopelik leer.
    Wie het in die eerste plek van hom ‘n held gemaak wat nie mag foute maak nie.

    Ek.

    Wie is ek om hom nou te veroordeel?

    Niemand.

Users Online

Total 59 users including 0 member, 59 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm