For those who battle to read, specially the Lions, WP, Sharks & Cheetahs supporters, here is the story of the Final… in Picture format!

OK, OK… you’ve got me, the fingers won’t type right today, the eyes won’t read straight….

What an enormous experience to have been at the final, here are some of the memories, caught on camera:

GBS, Cuzzy, Kwagga & Heini (Cuzzy’s Brother In Law), with Langfaan in the front (Kwagga’s wife)

0-001Eishhhhhhhh look at my “boepie”… hehe

 

 

 

Some of the action before the action

1-001

 

 

 

1-002

 

 

 

1-003

 

 

 

1-004

 

 

 

1-005

 

 

 

1-006

 

 

 

1-007

 

 

 

1-008

 

 

 

1-011

 

 

 

1-013

 

 

 

1-016

 

 

 

1-017

 

 

 

1-018

 

 

 

First Half

First Blood – Francois Hougaard………. tryyyyyy

1-019Hougieeeeeeeee

 

 

 

1-021Habanananana

 

 

 

1-024General Steyn… dead-eye-dick

 

 

 

1-025Habanananana… No 2

 

 

 

First try fot the Cheetahs

1-027

 

 

 

1-028Grrrrrrr…. 2nd try, Corne Uys

 

 

 

1-030

 

 

 

1-029Jacques-Louis Potgieter

 

 

 

1-032Patch me up please!

 

 

 

1-033

 

 

 

1-034Shrek bleeds for the Bulls

 

 

 

1-035Droppieeeeeeeee

 

 

 

Second Half

2-001

 

 

 

2-002Goooooooi Mieliessssssss

 

 

 

2-003

 

 

 

2-004Try No 3

 

 

 

2-007

 

 

 

2-008Brussow, you “Yster”!

 

 

 

2-009Droppieeeeeee

 

 

 

2-010Naughty Derick Kuun

 

 

 

2-011

 

 

 

2-012

 

 

 

2-013

 

 

 

2-014

 

 

 

2-015Pain and suffering, Helgard

 

 

 

2-016Diving on the player… oi

 

 

 

2-017Morné!!!!!!!

 

 

 

2-019More walking (lying) wounded

 

 

 

2-020Barney!!!

 

 

 

2-021

 

 

 

2-022Hey, los sy broek!

 

 

 

2-023.. and the score board ticks

 

 

 

2-024

 

 

 

2-025

 

 

 

2-029Yellow Card, not funny!!

 

 

 

Final whistle sounds!!

2-030

 

 

 

After the match

Handbags as the final whistle goes…. rugby is not for sissies!

2-031Handbags and lipstick

 

 

 

2-035

 

 

 

Celebration!

2-036

 

 

 

2-037

 

 

 

2-040

 

 

 

2-042

 

 

 

2-045

 

 

 

2-047

 

 

 

2-049

 

 

 

2-050

 

 

 

2-051

 

 

 

2-052

 

 

 

2-054

 

 

 

2-055

 

 

 

2-056The Cup is Blueeeeeeeeee

 

 

 

2-057

 

 

 

2-058

 

 

 

2-059

 

 

 

2-060

 

 

 

2-061

 

 

 

2-062

 

 

 

2-063

 

 

 

2-067Neusie afvee

 

 

 

2-068Champers never tasted that good!

 

 

 

2-064

 

 

 

2-066

 

 

 

….. and that’s it folks… now you have been there too….

46 Responses to The Final battle – a story in pictures….. you had to be there

  • 31

    Thnaks for all the pictures! They are great!
    #24 Fender
    Dankie!

  • 32

    31: Supa, geluk met jou span. Bly Habana het sy beste gegee, WP kry ‘n groot speler by. Ek weet nou hoekom hy skuif: met soveel topspelers, veral met FDP daar, gaan hy nooit weer of baie min MOM wees !

    By die WP gaan hy dit sommer elke wedstryd wees, wen of verloor ! 😉

  • 33

    32# Dankie Bdb.
    Baie geluk met jou span Bdb! Sommer s14 en CC Kampioene ne! Jyt n span om op trots te wees! 😆
    Habana kan nou lekker gaan aftree in die Kaap…:wink:
    Ons gaan hom mis hoor…enigste vleuel in SA wat werk soek!

  • 34

    #33 ons kan maar net hoop die youngsters het by hom geleer, hopelik het hy bietjie mentoring gedoen…..

  • 35

    33: ja, die Bulle sorg vir hul spelers en sê mooi dankie, eers het Vic ‘n jaar vakansie in Frankryk gekry, nou Hbana twee jaar vakansie by die see, dan kom hul terug om weer ‘n paar bekers te wen. Goeie pakket wat die Bulle aanbied.

  • 36

    bdb @ 35
    aan habana … welkom trug inni beskawing boet
    hoop die letsels wat daai wille mense daarbo gelaat het, sal met tyd hier in die kaap heel

  • 37

    Ashley, die mannetjie is ‘n gebore Jo’burger, nie vannie kaap nie hoor

  • 38

    Dink nog steeds blou is vir spietkops

  • 39

    en vir legoete ek hoop richard het jou sommer goed uitgevloek

  • 40

    Helloooooooooooo

    Ek wil persoonlik 2 Pa’s uitsonder om geluk te wens met die feit dat hulle seuns Curriebekerwenners is maar ook spesifiek dat beide van hulle die Bok-Toergroep gemaak het.

    Aan ‘n mede blogger hier en die vader asook aan die Ma van Dewald Potgieter…. geluk ouboet en ousus… julle seun is ‘n YSTERRRRRRRR… nee hy is beter as yster, hy is van Titanium gemaak… en toekomstige Bokkaptein.

    Aan Riekert Hougaard vir wie ek Saterdag ontmoet het…. wie sou kon dink toe ek en jy ‘n sigaretjie daar bo op die Hoofpawiljoen staan en trek het dat jou ongelooflike seun in die Bokgroep sou wees, terwyl hy reeds op daai jong ouderdom ‘n Currie Cup medalje op sy bors dra. En wat ‘n lekker drie het hy nie gedruk nie!! Man jou borskas is seker nou so geswel dat dit moeilik gaan wees om in die kar te pas terug na Kimberley.

    Gooooooooooooi Mieliessssssssss

    Dis soooooooooooo freegin cool en lekwarrrrrrrrrr om ‘n Bul te wees !!

    Die lewe is ‘n LIED, sing hom uit volle bors!

  • 41

    Halloooooooooooo GBS!!!!!

    Watter Blogger hier is Dewald se pa? Daai outjie is AWESOME so ook Hougaard, aaaag sommer hulle almal!!!

    En het Stegman nie ‘n goeie game gehad nie? Hy het bietjie gesukkel om terug te kom na sy besering maar hy is nou weer ON FIRE!!!!!

  • 42

    39: smallies, eintlik ironies, in die verlede het die Vrystaat dit ‘n paar keer reggekry om die Bulle te ontsenu om die reg in hul eie hande te neem. Saterdag was dit die Staat wat gevou het onder die druk, terwyl die BB heel kalm gebly het en net die game gespeel het.

    Selfs ou Bakkies het nie eers een waarskuwing gekry nie ! 😉

    Richardt Strauss het kop verloor, en na hom, Coenie Oosthuisen ook. Ou Coenie is ‘n goeie speler, en ‘n bok vir die toekoms, maar daardie Ollie streke van hom, veral na die eindfluitjie, was regtig nie goed nie en pas nie goeie spelers nie. Hoop ou Os sal hom mooi reghelp.

  • 43

    bdb…..ja ek moet se ek is trots op Bakkies 🙂

    dit is jammer Richardt Strauss het so tekere gegaan, vand ie oomblik wat hy opgekom het het die hele gees van die game verander ……. hy het vi rdie Cheetahs die game gekos….

    Smallies jou span gaan ver gaan volgende jaar, hoop net dat hulle so goed kan speel in die S14, sal like dat al ons spanne die convicts en die sheep shaggers kan opvoeter!!!

  • 44

    41@ Tripples – Nee jong, dit sallie reg wees om te sê wie is Dewalt se pa nie…

    Eishhhhhhhh ek is fattup vandag, het Sondagoggend so 2:00vm by die huis gekom na die rugby en moes toe weer al 9:30 in Pretoria wees (dit sou GBS Maksimus se 80ste verjaarsdag gewees het).

    Gistermiddag en aand moes ek ‘n hoop goed doen vir Bonzaihandbriekie, moooooooooooosa projek van 144 blaaie en klomp Video-editing en DVD’s bou wat moes in wees waar sy studeer vandag, my besig gehou tot so 0:30vm vanoggend… en toe begin ek bou aan al hierdie thread se foto’s en so aan… het eers gaan lê toe dit lig was vanoggend….

  • 45

    #44 Shame man GBS….jy is seker lekker moeg, een ding is verseker en kan jou opcheer………………DIS LEKKER OM ‘n BUL TE WEES!!!!!!!!!!!!!

  • 46

    9@Pietman – Lees die Beeld van vandag. Daardie storie van Amor wat die af oester geeet het is legendary!

Users Online

Total 151 users including 0 member, 151 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm