Rugby-Talk has just enabled their Video Gallery in the section under Media, Video Clips – just under the Header Banner….. but that’s not all….

We now have extended capabilities to upload Video Content in Pages, Articles (Posts) and even for webmonsters in the COMMENTS sections.

Watch this web site now!

Here’s a sample… enjoy…

[youtube]http://www.youtube.com/watch?v=cle20lQg0Qs[/youtube]

 

Grootblousmile

webmonster

38 Responses to Rugby-Talk goes Videooooooo

  • 31

    28: stem saam, Snorre het bollies aangevang om nie dadelik vir WO dadelik in die A span te sit, noudat JDV weg is nie. Al is JDV volgende jaar terug, ook vir die WB in 2011, kan beserings dinge deurmekaar krap. Weet nie hoekom elke liewe afrigter een of ander obsessie vir en/of teen sekere spelers moet hê nie. Die hele land wil graag vir WO op binnesenter sien in die A-span vir ‘n slag, maar ou Snorre weier net volstrek.

  • 32

    30: ek verkies hom ook as slot deesdae, maar met Spies, Juan en nou dalk Burger uit, sal sy ervaring dalk nodig wees, veral in samespel met FDP. Ashley is nie sleg nie, en Dewald is ook goed, maar wonder of dit dalk nie te diep gaan wees om te begin swem teen die Iere nie ?

  • 33

    stem saam van straaten , ek se al lankal n wedstryd plan moet opgestel word vir die emerging boks waar die kanko’s etc meer speel tyd kry

    selfs rossouw

    n ou soos kanko lyk sleg nou ya maar hy het hierdie jaar bitter min speelkans gekry

    ongelukkig kry n ou nie vorm op die bank nie

  • 34

    Daars soveel bulle hier dit gaan seker net blou movies wees

  • 35

    la-di-da site die met vidoes en al!

  • 36

    34
    Ek het iets gehoor van sexy video’s???

  • 37

    Hel maar hulle speel laat daar in Britanje. Jy kan n mooi voorskou he van WP se losskakel die jaar, julle sal nog van Liefling like , Paul.

  • 38

    37
    Ek like hom al lankal. Eenkeer ontmoet, en dadelik van hom gehou.
    Gaan gou vuur opsteek, praat later. Ek’s is nogal opgewonde oor vanaand…

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm