Pierre Spies withdrew from the End of Year Bok Tour due to an operation…

Johannesburg – Springbok No 8 Pierre Spies underwent a finger operation on Monday evening after an injury sustained during the Bok practice on Monday afternoon.

He has been withdrawn from the side to tour Europe and will be replaced by Jean Deysel of the Sharks.

55 Responses to First Bok Tour casualty as Pierre Spies withdraws from squad

  • 31

    25@ Tjarkie_with_broken_glasses

    Kanko is good when the game is extremely loose, which is never the case in Europe, and Kanko tends to disapear in tight games because he simply does not have the ground-ball ability of Deysel, Potgieter, Alberts…. ect

    So, forgive me if I would never select Kanko for European conditions.

    In the pecking order, both Alberts and Vermeulen and Potgieter gets my nod ahead of Kanko, for European conditions…. due to their superior workrate on the less flashy aspects of the game, the ground-ball battle and rucks and mauls.

    But please, do not misunderstand me, Kanko is bloody good and we’re blessed in SA with talent that ALL other Countries envy… in all 3 loosie positions.

    Kanko would have strolled into most International Team’s sides, no problem….

    Well, this is my viewpoint, welcome to differ, you senseless lot of freegin Tjarkies… hehehe

  • 32

    uhm old toppipe when we get a chance one days lets watch those games together and you will see

    here is some stats of the 3 players we are discussing

    Full Name Ryan
    Surname Kankowski
    Height 195
    Weight 110
    Birth Date 14 October 1985
    Birth City Port Elizabeth
    Marital Status Single
    Favourite Film N/A
    —————————————–

    Full Name Jean Roy
    Surname Deysel
    Height 190
    Weight 112
    Birth Date 5 March 1985
    Birth City Virginia
    Marital Status Single
    Favourite Film Braveheart
    Favourite Music Country
    Favourite Food Braaivleis
    Primary School Virginia Primary
    Secondary School Hentie Cilliers High
    Tertiary Education N/A

    Favourite Music N/A
    Favourite Food N/A
    Primary School Queens College Junior
    Secondary School St Andrew’s College
    Tertiary Education N/A
    ————————————————

    DEWALD POTGIETERPERSONAL DETAILSFull Name Dewald Johan
    Surname Potgieter
    Height 190
    Weight 98
    Birth Date 22 February 1987
    Birth City Port Elizabeth
    Marital Status Single
    Favourite Film Legends of the fall
    Favourite Music Rock
    Favourite Food Chicken Pasta
    Primary School Charlo Primary
    Secondary School Daniel Pienaar HTS, Uitenhage
    Tertiary Education N/A

  • 33

    its no use discussing alberts and vermeulen , they are not in the squad

    vermeulen has been playing 7 flank for 2 years

    only 1 would i consider before kanko and thats alberts agreed

    sadly like i said before old time 😆 he aint in the squad

  • 34

    in lineouts kanko better then alberts

    in weight and scrums i think alberts stronger

    speed kanko
    vission of gaps kanko

    defence alberts

    alberts 191m and 115kg
    kanko 195m and 110 kg

  • 35

    30 GBS Jy is grootbek oor die swart en wit bril…..daar is nie groter provinsialiste(??) as die Bulle nie…..maak al die bulle bokke ens….haal eers die balk uit jou eie oog uit…

  • 36

    gbs broer ek sal later gesels my vriend , ongelukkig is die site so stadig en maak my outoppie tiette lam 😆

    pokkel relax my maat , gbs is net besig om te stir

    hy is werklik nie soos meeste blou bul ondersteuners nie

    gbs is n gentleman and will always give sharks players credit , unlike most

  • 37

    BTW I just heard that Brussow isn’t playing the Tiger’s game anymore…..anybody else know about this and who’s playing in his place??

  • 38

    ok im out for a while

    tc pokkel keep the good fight mate 😆

  • 39

    sorry pokkel dont know

  • 40

    33@ Tjarkie

    I know Alberts & Vermeulen are both not on Tour… that’s why I would have picked Dewalt Potgieter ahead of Kanko, for the reasons I mentioned…

    The Hoff needs to PLAY himself back into form, no sense in sticking with an off-form player through a false sence of continuity…. and let’s be honest, Alberts, Vermeulen and Potgieter is setting the world alight with their play RIGHT NOWWWWWWWWWWWW

  • 41

    Raubemheimer starting and Deysel on the bench…..does this mean PdV really did want to drop Brussow from the starting 15????

  • 42

    40 GBS Laatse woord oor die saak. Spies het n jaar lank ‘off form’ vir die Bokke gespeel en julle het nie toe gemoan nie.

  • 43

    pokkel that seems to be the case . amazing if you think about it

  • 44

    35@ Pokkel

    Van wanner af is Alberts of Vermeulen Bulle???

    Man, mens MOET objektief na rugby kan kyk en oordeel en krediet gee waar dit toekom.

    Anyway, ek en Tjarkie skerts maar altyd so met mekaar oor die brille en pille stories, my comments was in ligte luim bedoel, vandaar die “hehehehe” of “Bwahahaha” aan die einde…

    Die lewe is net so serious soos mens dit SELF maak….. genuine…. seriaaaaaaaaaaaaaaaaas

  • 45

    42@ Pokkel – Wie’s jou “JULLE”??? Natuurlik het ek gemoan… en ek moan steeds oor Spies se swak hande agter die skrums… hy sal hard daaraan moet werk, ‘n Nr 8 se grootste bate is sy hande!!

    Ek sê weer, ek sou NOOOOOOOOOOOOIT ‘n off-form speler speel nie…. die wat shape MOET deurkom in my opinie, dit sal die ouens wat in die beginspan is behoorlik op hul tone hou….

  • 46

    44@ GBS. Ek hoor jou en stem actually saam met jou. Sien my comments by 17,20,21.
    Ek dink ook nie dat Kanko op die oomblik die beste is nie, maar dit is n toets en om n groentjie in te bring terwyl Kanko al 2 jaar geduldig agter Spies wag vir sy beurt is ook nie regverdig nie. Toe Spies die eers vir die Bokke begin speel het was hy verseker op daardie stadium swakker as Kanko. Spies speel vandag baie beter en het baie geleenthede gehad, ek dink Kanko verdien dieselfde geleenthede. Ek dink Potgieter is great en hy sal nog vele toese speel,maar Kanko toer nou al 2 jaar saam met die Bokke met bitter min geleenthede om homself te bewys, nou kom Potgieter en Kanko moet sommer sykant toe geskuif word.

  • 47

    Ok jammer ek veralgemeen, maar as n ou elke keer n span op vorm kies sal die Bokspan elke week anders lyk. Jake White het gewys dat jy soms n speler moet kies en by hom moet bly en die sukses sal kom. Hoeveel Boks truie dink jy sal weggegee word as die span elke week op vorm gekies moet word??

  • 48

    46@ Pokkel – Pasop vir “False Loyalty” omdat Kanko nou al supposedly solank wag….. speel eenvoudig die beste man na Spies… dit sou Alberts gewees het, maar hy is nie op toer nie…..

    Mens kan mos nou nie sorry vir ‘n ou voel wat nie speelkans gekry het nie…. hy moet verdien om NOU daar te wees…. en as jy eerlikwaar kan sê Kanko is NOU, na Spies, die beste Nr 8….. met respekte, dan verskil ek en jy hemelsbreed daaroor.

    Ek dink waar ons verskil is dat julle dink ek “push” vir Potgieter want hy’s mos ‘n Bul…. twak man, ek push eenvoudig vir die vorm Nr 8 op DIE HUIDIGE OOMBLIK en dis jammer Alberts en Vermeulen is nie op toer nie…. so nou moet ek maar af beweeg in my pecking orde om te besluit wie volg logies wat in ‘n loosie combo sal werk… in Europese toestande.

    Ek het reeds genoem waarom rate ek nie vir Kanko vir Europese toestande nie….

  • 49

    Op wat ek onlangs gesien het is Kanko nie die 2de beste 8 nie. Maar kyk n bietjie hoeveel speelkans het Kanko gehad. Hy het weke saam met die Bokke getoer en amper glad nie gespeel nie…toe kom hy terug Sharks toe en speel agter n uiterse swak pak voorspelers wat konstant agteruit gaan. Kanko het met die bietjie goeie bal wat hy gekry het nogal goed gespeel. Ek stry nie met jou oor Alberts nie en Potgieter het seker die beter rugby gespeel, maar ek dink Kank het n raw deal gehad die jaar.

    Wat my die meeste bekommer oor die EOYT is dat die swak Sharks voorry ook die Boks voorry is.

  • 50

    47@ Pokkel – Ek en Morne het hierdie argument gehad ‘n hele tydjie voor die B&I Lions toer….. hy was van mening dat gebly moet word by Pienaar op Nr 10 en met Schalla op Nr 6……….. ek het verskil en moerrrrrrrrr hard geskree vir die insluiting van Brussow op Nr 6 en vir Morne Steyn op Nr 10.

    Die hele argument oor Rookies vs Incumbants, Form vs Incumbats, Loyalty vs Form….

    Morne Steyn and Brussow both proved my points most valid and tat I was actually right in those arguments…. Brussow was nominated in 5 Categories at the SA Player awards, won 2 of them. Morne Steyn was nominated for 4 categories and won 3, including Lions Series Test Player of the Series, SA Players’ player of the year…. and Super 14 Player of the Tournament.

    We can argue for hours about this, safe to say that we should conclude that there should be a balance between loyalty and weekly form…. with FORM being the stronger factor when it’s a 50/50 case….. not true??

  • 51

    Sorry, toe slaat ek sommer oor na die Rooi Taal………. ek vra eerbiedig om verskoning….. dis alles die Souties se skuld….. hehehe

  • 52

    50@ GBS. Wat snaaks is van die hele gesprek is dat ek nie die gesprek begin het omdat ek dink Kanko verdien om te speel nie, want ek doen nie. Dit was eintlik n reaksie uit die comments wat jy gemaak het aan sharky_forever wat my eintlik die moer in gemaak het.

    Ek dink
    6. Brussow
    7. Schalk
    8. Kanko met Potgieter en Danie op die bench

  • 53

    52@ Pokkel

    Hehehe (grappig bedoel), jou oorsensitiewe bliksemse Tjark !!

    Man, weet jy….. die Bokke SAL ‘n goeie loosie combo hê, maakie saak wie gekies word nie…. ons is bederf met goeie loosies in SA…

    So, laat ons sien wat gebeur, dalk word Kanko gekies en hy snoer my mond tjoepstil…. of Potgieter speel maar gemiddeld…. net tyd sal leer.

  • 54

    gbs you there??

    my connection keeps dropping

    i wrote a peace before the article but its gone all haywire and i see you editing now

    the site is very slow , not sure on your side

    or maybe its vodacom

  • 55

    Ons het in 2007 die WC in Frankryk gewen met Danie R op 8ste man!!

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm