“Our success is that we scrum for each other” Those are the words of Coenie Oosthuizen, replacement prop, of the victorious Cheetahs front row that decimated the Springbok / Sharks front row on Saturday.

The Cheetahs blew the defending Champs out of the water with a complete forward display. It has always been said that the game is won upfront, and it was never truer than on Saturday at Kings Park. The young Cheetahs prop gave credit to Os Du Randt, Naka Drotske and the lock pairing of Breedt and De Villiers when asked about the devastating demolition of the Sharks scrum.

” Wian had already broken Smit, by the time I got onto the field, it made my job so much easier. Wian is a machine.”

“WP really hurt The Beast and there are few props who can say that, WP was a superstar.”

All week the Cheetahs had been saying that they would target the Sharks scrum, and it went even better than what they expected.

WP Nel comments  “it was the first time that I have scrummed against The Beast, he is very big and strong and usually scrums the hell out of his opponents when playing for the Boks, I am very satisfied with how things went for us.”

” Scrumming is an 8 man effort and we are all happy with our efforts”, so says Wian Du Prezz the starting Loosehead prop.

The Cheetahs look forward to the final game of the Currie Cup when they meet a Bulls scrum which has, like the Sharks, blown hot and cold this season.

53 Responses to Cheetahs maul Bok Front Row

  • 31

    29@Supa Die Bloubul
    vlieg

  • 32

    Wie het die ulster game gekyk? ou bj het sleg 2e gekom. ai die sharks en poofter stutte darm

  • 33

    @smallies72 – more smallies, ja jong ‘n ou senuweeagtige grappie van my kant af.

    Ctahs het 4 sterkpunte:
    1. voorry
    2. brussow
    3. tina turner
    4. spoed op vleuels

    Sterkte vir jou span, ek dink wat tel teen die Ctahs in hierdie jaar se finaal, is dat die BB julle glad nie gaan onderskat (soos in 2005) nie.

    Gaan weer ‘n grote wees.

  • 34

    isigidi,

    Ek het ook daaraan gedink. Dit sal gewaagd wees, maar dit kan ons daai ekstra bietjie fisikaliteit gee.

    Dit moes ‘n moerse vlieg gewees het.

  • 35

    33@ bdb moenie n solid fb en die mees aanvallende 10 in die land vergeet nie asook dat div ok vir vic dalk in die lynstaan kan neutraliseer nie

  • 36

    Ek dink Nokwe, indien beskikbaar, gaan net so ‘n groot verskil kan maak. Hy gaan die vinnigste man op die veld wees. Ons pak gaan aan die brand wees, maar Bosman sal sy spelpeil moet lig. Het ‘n hele paar swak foute begaan.

    Vir die Super 14 moet die ageterlyn click en ons moet leer om punte op die bord te sit wanneer ons opponente sukkel. Naas Olivier sal ook nie ‘n slegte kopie wees nie en ons kort defnitief ‘n beter buitesenter.

  • 37

    Ek lees op superruby, onder die opskrif “Don’t write off the Cheetahs”

    “Although they had to rely on a last-gasp Jacques-Louis Potgieter drop-goal to win it in Durban, the Cheetahs were in fact far more emphatic in their performance against the Sharks than the Bulls were against the Bulls.”

    So, WO was reg, die BB het toe amper teen hulself verloor ! 😉

    O ja, niemand, ook die die BB het die Ctahs afgeskryf nie, ons weet daar wag ‘n groot stryd.

  • 38

    I hate to say it, but the weak link is JS in the Sharks front row. He had better go and visit Os on the farm and get some lessons from him, because unless something is done quickly, every LH prop he comes against will annihilate him, as happened on Sat. And that cannot be good for the Bokke

  • 39

    @Die Valk – 19
    Valk ek het so ruk terug by die Endangered Wildlife Trust se raptors groep aangesluit. Hel die valke en arende is intresant ons moet vorentoe praat ek het seker n 1500 fotos al geneem van valke en arende en aasvoels hier by my rond. Hierdie is mos een van die min plekke waar die Tiata valk broei, dink hulle trek nou by 5 broeipare getel op neste hier rond, veral naby die Strydom tonnel.

  • 40

    @smallies72 – 27
    moet se daai geel kaart het Bakkies se battery papnat gepis.

  • 41

    @superBul – Naandsê almal

    Super, ek het een dag in die Karoo Nasionale Park met bakkie die berg ingery, verkyker gevat en die arende (witkruis) letterlik ure gesit en dophou. Dit was amazing! Ek wens ek kon nader gaan, maar dit was ongelukkig onmoontlik.

  • 42

    @superBul – ja hy moet sy stoutigheid beter wegsteek,ons almal weet ‘n slot moet ma ;n vuil uil wees maar as hy dit goed doen is dit beter

  • 43

    @superBul – ek het ‘n paar vis arende wat in die boom agter my huis nes maak hulle broui nou al seker 5 jaar daar,dis die graetste geluit om saam met jou sawwelyf te vat

  • 44

    @smallies72 – Hier lees ek iets verkeerd!! Beteken geluit iets spesiaal hier saam met die res van die sin??? LOL

  • 45

    @Boerboel – 41
    Ek het eendag daar bo tussen Mussina en Beitbrug hulle dopgehou , ek se jou n halfuur vlieg verby as jy hulle dophou. Ek raak net deurmekaar met die name, is die witkruis die black eagle in engels? Verraux Black Eagle?

  • 46

    45@superBul – Ek sal moet opkyk, nog nie voëls in Engels gekyk nie!

  • 47

    @smallies72 – 43
    Jy is mos langs die Oranje rivier ne? GN wonder daar is visarend neste daar in jou tuin nie. Dit bly een van die mooiste voel geluide.

  • 48

    @Boerboel – Het gou die Sasol nader geklap, lyk asof dit die Verraux is. Gelukkig lyk albei geslagte feitlik dieselfde. Voëlkyk kan complicated wees.

  • 49

    @Boerboel – dis koel om te sit en koffie drink vroegoggend as die visarend hier agter jou skree en die son voor jou opkom

  • 50

    @superBul – ek is bevooreg om so te kan leef maar daar in die bosveld het julle dit mos net so goed

  • 51

    @smallies72 – Jy is heeltemal reg.

    Ek het jou been getrek oor geluit, dink jy bedoel geluid.

    Ek het baie voëls in my tuin. Hadedas vreet my visse op! Dit het my ‘n duur net gekos om die spul uit die visdam te hou.

  • 52

    @Boerboel – Ja dis wyfies dan weer juveniles ens.
    So by the way mooi trop Hyenas 17h30 gekry op die pad van Orpen hek af, teen die pad in n culvert gele. Tussen 8 en 10 van hulle lig was ietwat swak maar het fotos geneem sal netnou kyk hoe lyk hulle.

  • 53

    @Boerboel – geluid geluid geluid geluid geluid geluid so ja verbeteringe is gedoen

Users Online

Total 43 users including 0 member, 43 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm