Sharks Coach John Plumtree has had no hesitation in throwing in those returning Springbok players who were willing to give up a rest and instead turn out for their provincial team a week after the conclusion of a grueling but successful Vodacom Tri-Nations campaign.

This article is with compliments from www.sharksrugby.co.za

Whilst most of the players who had been selected to start for the Boks each week were expected to take a short break, they have shown their commitment to their team by making themselves available for Saturday’s showdown with the Free State Cheetahs at The Absa Stadium Durban.

Of the 11 Boks lost to The Sharks, Johann Muller, JP Pietersen and Beast Mtawarira are unavailable due to injury, but John Plumtree has brought in three to start with another four on the bench, including South Africa’s most successful Springbok captain, John Smit.

Of the returning Boks, Odwa Ndungane comes straight back into the starting line-up, replacing Chris Jordaan on the right wing while Ryan Kankowski and Jannie du Plessis are the two changes made amongst the forwards.

The injury to Riaan Swanepoel means Waylon Murray will start at outside centre with Andries Strauss shifting to inside centre.
Springboks John Smit, Bismarck du Plessis, Ruan Pienaar and Adi Jacobs will provide ample cover off the bench as will Keegan Daniel who will be making his 50th Absa Currie Cup appearance for The Sharks.

However, it’s not only about the returning Boks, but the players who have carried the team’s hopes and aims all season – very successfully at that – and deserve great credit for the way they have performed during the last 10 weeks.

For any side to lose almost a full team or regulars, not to mention the injury toll that adds a few to that list, they could be forgiven for not performing at a consistently high level. However, in The Sharks’ case, eight wins from 10 starts and top of the log with four more rounds to play before the knockout stages translates to a committed team effort, and that’s exactly what will be needed to take them all the way.

The Sharks
15. Stefan Terblanche (Capt)
14. Odwa Ndungane
13. Waylon Murray
12. Andries Strauss
11. Lwazi Mvovo
10. Juan Hernandez
9. Charl McLeod
8. Ryan Kankowski
7. Jean Deysel
6. Jacques Botes
5. Albert van den Berg
4. Steven Sykes
3. Jannie du Plessis
2. Craig Burden
1. Deon Carstens
Replacements
16. Bismarck du Plessis
17. John Smit
18. Alistair Hargreaves
19. Keegan Daniel
20. Ruan Pienaar
21. Monty Dumond
22. Adrian Jacobs

52 Responses to Sharks team to face Cheetahs

  • 31

    Ek stem saam met my geleerde WP kolega. Enige van die vier spanne wat die semi maak KAN die CC wen. ‘n Hele klomp van die Bulls spelers is taamlik eina na ‘n harde S14, Lions toer en nou die 3N. Maar dan weer, al speel net Matfield en FdP maak dit klaar ‘n moerse verskil. ‘n Semi op Nuweland tussen die Bulle en die WP gaan moers lekker wees en WP sal beslis as die underdogs op die veld draf.
    Die beste vir die WP sal wees as die Sharks en Bulls mekaar speel in ‘n semi. Alhoewel ek persoonlik dink die Sharks gan ‘n sterker span in die semi stoot as die Bulls, sal ek eerder teen die Sharks as teen die Bulls in ‘n finale speel. Op die oomblik nog het die Bulls die WP se nommer, alhoewel dai wiel stadig aan die draai is…

    O-ja, slegte nuus vir WP supporters, dit lyk nie of Scalla die jaar gaan CC speel nie! Maar as ons vir Mornè moet glo ‘fake’ hy sy besering net sodat hy nie saam met Luke hoef te speel nie. 😆

  • 32

    30 @Pietman – Piet, hul speel vrydag aand.

    Die wedstryd tussen Kwasse en Leeus gaan netso interessant wees. Wen die Kwasse, dan is daar nog groter druk op Ctahs om te wen teen die Sharks. En natuurlik op die Bulle om volgende week die Ctahs te wen.

  • 33

    @bdb
    Thx, Vrydagaand dan.
    Wonder of dit op tv gaan wees?

  • 34

    As Bulle beter op die log gelê het, en nog moontlik ‘n tuissemi en moontlike finaal kon gehaal het op Loftus, sou ek verseker hul as gunstelinge beskou het om die CB te vat.

    Maar, soos dit nou lyk gaan hul albei weg moet speel, en soos KP genoem het, die bulle-bokke is seker ook al baie moeg, en om Sharks in Durbs te klop (wat baie moeilik is), en moontlik daarna ook op ‘n vyandige Nuweland te wen, is baie gevra, veral hier aan die einde van ‘n lang seisoen.

    Definitief nie onmoontlik nie, maar sal moet sien of die manne na al die ‘hype’ van die goeie S14 en Bokke seisoen nog petrol in die tenk oor het om ook nog in die CB hul beste te gee … en daarna wag nog die jaareindtoer ook.

    As hul dit regkry, nou ja, dan kan daar nie vir meer gevra word nie, en kan die Bulls vir so paar jaar onttrek aan alle kompetisies om die ander spanne ook ‘n kans te gee ! 🙂

  • 35

    @Pietman – @30
    En die Bulls moet passop vir Boland. ‘n Nat Bolandpark was al menige span se nemisis!!

  • 36

    @KingPaul
    Is so, maar toe het Boland darem n beter span gehad as nou.

    Ek het die Luiperre met 2 op Superbru, terloops…..

  • 37

    @bdb
    Ek sal ook graag wil weet hoe die ouens dit regkry om na so ‘n hype weer hul alles te gee in die CC? Sal nice wees as ons in die toekoms met een van die Bulls Bokke kan chat om sy eerlike opinie te hoor. Dit sal nice gewees het as die 3N net uit 4 games i.p.v. 6 games bestaan het sodat die Bokke meer kans het om CC rugby te speel.

  • 38

    Hoop nie die staat upset weer die Sharks soos in die S14 nie, al is ons in ‘n posisie om een te verloor en nog steeds ‘n tuis semi te kry.

  • 39

    @Snoek
    Hoe lyk dinge vir die Bulle as die Staat die Sardyne trap? Dit bevoordeel wel vir WP om top of the log te kry voor die semi’s. Alles hang egter af van daai laaste game teen die Lions. Ek dink dit gaan ‘n groot game wees!! Hoop Earl Rose speel!!

  • 40

    39 @ KingPaul – Behoort nie ‘n verskil te maak nie. As die bulle die staat wen in PTA, sal hulle bo hulle eindig.

  • 41

    WP met al hulle beserings en sonder Jack kan wel sukkel in JHB. Tyd sal leer.

  • 42

    39@KingPaul
    my lions team vir daai game lyk so
    1. earl rose
    2. earl rose
    3. earl rose
    4. earl rose
    5. earl rose
    6. earl rose
    7. earl rose
    8. earl rose
    9. earl rose
    10. earl rose
    11. earl rose
    12. earl rose
    13. earl rose
    14. earl rose
    15. earl rose

  • 43

    @Pietman

    Jy moes nie die Luiperds gekies het nie. Jy le goed op superbru nou gooi jy dit weg.

  • 44

    Nou ja, dis wat ek dink die naweek gaan gebeur.

    Game 41: Platinum Leopards v Western Province: Western Province by 24

    Game 42: Boland Cavaliers v Blue Bulls: Blue Bulls by 23

    Game 43: Griquas v Lions: Lions by 5

    Game 44: Sharks v Cheetahs: Sharks by 13

  • 45

    Ek is tans 760 op SB. Waar lê julle ander klomp?

    Top 10
    Player WP MP GSP Tot
    1 Oom Jan 36.0 9.5 7.0 52.50
    2 Jay 36.0 8.5 8.0 52.50
    3 Knowledge 37.0 7.5 7.0 51.50
    4 Johno 36.0 9.5 6.0 51.50
    5 Redcard 35.0 9.0 7.0 51.00
    6 Duppa 34.0 10.0 7.0 51.00
    7 Sharkbite 35.0 8.5 7.0 50.50
    8 Twala 34.0 9.5 7.0 50.50
    9 Low 34.0 9.5 7.0 50.50

    Your position WP MP GSP Tot
    760 Snoek 32.0 8.0 5.0 45.00

  • 46

    37 @KingPaul – Goeie voorstel KP, dit sal goed wees as RT in die toekoms ‘n paar spelers kan kry, om vrae te kom beantwoord. Die Bulle blog doen dit gereeld met hul spelers.

  • 47

    42 @Ashley – goeie span, jy moet net bynoem:

    Spanbestuurder: K9 Monsterleeu
    Afrigter: Ed the Lion

    🙂

  • 48

    Ek onthou in 2004 en vir n paar jaar het ek altyd gese, wag tot die wp se bokke terugkom. Toe ons in 2004 die Tri Nations gewen het was omtrent die hele agterlyn wp. Plus n paar van ons forwards ook. En elke keer as hulle terug gekom het het niks gebeur nie. Dit was ook die laaste jaar waar ons die Bulle in die super 14 kon wen na ses jaar (een was gelykop. Ons moes ook toe ccup gewen het. Maar dit het eintlik gelyk of die Bokke die span ontwrig het. Die Bulle moes vir n paar jaar die Currie cup om die selfde rede aan die Cheethas afstaan, maar hierdie jaar het hulle nog meer uit gehad. So, ek weet nie of dit altyd goed is om op jou bokke te vertrou nie.

  • 49

    @WitenBlou
    In daai geval gaan die WP of die Lions die CC wen! nie een van die twee spanne kry Bokke terug nie!! WP is net vanjaar weer swaar gery deur beserings. Kyk nou maar vir Fondse en Bekker, Scalla en Koster, Des Fontain en Newman, Sireli (ai!!) en Jantjies. Gelukkig is daar darem nog agterspelers oor, maar tussen die slotte raak dit dun. Verstaan nog steeds nie hoekom hulle nie vir Jack vir die hele seisoen geteken het nie? Hulle het seker gedink tyeen die tyd is ons semi finale kanse al laaankal moertoe?

  • 50

    @KingPaul – Ons probleem is admin. Ek het vir SWD o/19 en 21 gespeel. EN kom ek se jou, daar is n probleem in die Kaapse streek met admin. Ek kan seker nie my gevoelens hier uitspreek nie. Dit gaan nie oor Wp wat nie hul spelers kan behou nie, dit gaan oor kontrakte wat aan kwotas gaan. Ek het n vriend gehad wat vir SWD laerskole WP hoerskole, SA skole, SA o/19 (kaptein) en SA 0/21(kaptein) gespeel het. Soos ek onthou het hy Joe v Niekerk uit die span gehou. Wp het hom nie n kontrak aangebied nie, maar dit het eerder aan n useless kwota gegaan wat niemand weet waar is nie. Hoe werk dit?

  • 51

    Verskoon tog. Die kwota speler wat niemand ooit van weer van gehoor het nie

  • 52

    Sharks have a good team there and the bench is looking good too.

    Go Sharks.

Users Online

Total 60 users including 0 member, 60 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm