DHL StormersAfter the DHL Stormers confirmed the hasty exit of Eddie Jones on Friday, we now look at potential candidates to take over the head coaching role at the Cape franchise.

The candidates are:

  • John Mitchell
  • Gert Smal
  • John Dobson
  • John Plumtree
  • Nick Mallett

 

John Mitchell:

The former All Black, Western Force and Golden Lions coach earlier this year turned down a job offer from the DHL Stormers.

He was only offered a 2-year deal and wanted something more permanent, but Mitchell on Thursday said he would definitely be interested again if the Stormers were to make him an offer.

“I showed some interest in the Stormers and was offered the coaching position,” Mitchell said on Thursday.

“Unfortunately, negotiations did not turn my head. I would consider the Stormers’ coaching position if it was offered, but nobody has spoken to me.”

Mitchell’s enterprising coaching approach would be welcomed by Stormers fans – who had grown tired of a 1-dimensional approach which saw them struggle for tries in recent years.

Backroom politics have reportedly been an on-going issue at Western Province Rugby and Mitchell is not the sort of character who would stand for that.

However, with Gert Smal as Director of Rugby providing a buffer for the head coach to focus on all things rugby-related, Mitchell may well be a promising prospect to lead the Capetonians.

 

Gert Smal:

With Jones gone, Smal – the franchise’s Director of Rugby – will be overseeing the Stormers off-season program.

But if no suitable candidate is agreed on before the start of next year’s campaign, Smal should seriously consider coaching the team.

He has vast experience, having coached the Stormers and WP in the previous decade, as well as being Assistant Coach to the Springboks (2004 – 2007) and Ireland (2008 – 2013).

 

John Dobson:

While there is no doubting his coaching credentials and abilities, at present it appears the Western Province Rugby Football Union does not view the current Currie Cup coach as experienced enough to lead the Super Rugby outfit.

However, it’s not beyond the realms of possibility for him to be asked to step into Jones’ shoes should Smal not find another candidate.

The former UCT coach achieved success with WP’s junior teams in recent years and also led the senior team to this year’s Currie Cup final.

 

John Plumtree:

The former Sharks mentor was earlier this year linked to the DHL Stormers job but nothing came of those reports.

He coached the Sharks between 2008 and 2013 before being shown the door when John Smit took over as CEO of the coastal franchise. After that, he became forwards coach of Ireland, before returning to New Zealand as Assistant Coach of the Hurricanes.

Plumtree is contracted along with Hurricanes head coach Chris Boyd until the end of 2016 at the Wellington-based franchise, but a head coaching role may prove enticing for the former Taranaki, Hawke’s Bay and Natal loose forward.

 

Nick Mallett:

The former Springbok and Italy coach is regarded by many as 1 of the finest rugby brains in the country and currently shares his knowledge as a pundit on pay-channel SuperSport.

Mallett recently indicated that he had no immediate intention to return to coaching and it would take a lot of negotiation for him to change his mind.

 

Sport24

21 Responses to Super Rugby 2016: Stormers – 5 Potential new coaches

  • 1

    So White het een seisoen gehou by Sharks toe skop hy hulle onder hul gat.

    Eddie het een week gehou toe skop hy die Stormers onder hul gat.

    Wonder wie is volgende ?

    Dalk sien ons volgende week Jones in die rooi trui van Manchester United of een van die VSA se ryk baseball spanne ?

    Dink Jones en White verdien mekaar, hopelik kan Jones vir White betrek by die Engelse, die twee hoort bymekaar.

    Andersins is dit ‘n bedekte seën vir die hele SA dat Indiana Jones nie hier aanbly nie, anders het ons elke dag moet lees wat die wonderwerker in die Kaap doen, dit was al reeds genoeg om van siek te word in net een week.

    Jones hou van die berg, Jones hou van Robbeneiland, Jones gaan die superbeker wen, Jones was in die parlament, Jones en Zille drink saam tee, Jones het vanoggend op water geloop, bla bla bla …

    Dankie tog ons word dit alles gespaar.

    Die beste vir die Stormers sal wees om vir Gert Smal afrigter te maak en ophou oorsese rugby prostitute aan te stel. Betrek ook vir Carel, en Mallet. Mallet sou ook die antwoord wees, maar om die teorie van die ss studio in die praktyk oor te sit gaan dalk te groot uitdaging wees, netnou werk dit nie ?

    Ackers het al reeds gewys ons eie afrigters kan die ding doen, en dit lyk of Nollis van die Bulle, Franco van die Staat en du Preez van die Sharks ook besig om die mindset te verander met ‘n meer bal in hand rugby benadering. Maar dit gaan tyd vat.

    Stel Aussies en AB aan as hulp afrigters en konsultante, nie as hoofafrigters nie.

    SA eerste !

    Approve

  • 2

    I think they will go for Mitchell.
    Mallett has probably burnt his bridges and it is in any event highly doubtful whether he will be interested.
    Dobson must be groomed to take over in 4 years time.
    Gert is best suited as Director of rugby …he has the ideal presence and is street wise enough to shield the coaching staff from the many outside pressures.
    Nobody farks with Gert… the last person who tried was Gary Knight and we all know how that ended 🙂

  • 3

    @ robzim:
    I was there that day & what a beauty it was!

    Beaten-up

  • 4

    Ben-die-Bul wrote:

    Ackers het al reeds gewys ons eie afrigters kan die ding doen, en dit lyk of Nollis van die Bulle, Franco van die Staat en du Preez van die Sharks ook besig om die mindset te verander met ‘n meer bal in hand rugby benadering. Maar dit gaan tyd vat.

    Ackers is ‘n goeie afrigter maar hy het hierdie jaar nie genoeg Internasionale spelers in die Lions gehad om hom werklik op Super Rugby vlak te beoordeel nie

    Dit is ‘n groot stap opwaarts na Super Rugby en baie goeie afrigters het al gesukkel om daar ‘n impak te maak

    HM het gesukkel vir die eerste paar jaar (ook omdat daar te min Bokke in die span was), so ook afrigters soos Rudi Joubert, Phil Pretorius en ander

    Ek het gedink die Stormers is die enigste span met ‘n kans volgende jaar, meerendeels omdat hulle ‘n gevestigde span met genoeg ondervinding en Bokke is, en dan ook omdat Eddie daar sou wees

    Ek weet nie nou nie, dit hang af of Mitchell sy stempel vroeg op die span kan afdruk

  • 5

    John Mitchell is die tipe afrigter wat mens aan ‘n tipiese slegte huwelik laat dink…

    Eers is daar die VRYERY vir die groot prys
    Dan is daar die TROUE
    Dan is daar die HONEYMOON PERIODE, wanner almal gelukkig is met mekaar en die liefde blyk te blom
    Dan kom so paar HICKUPS en so paar FRONSE en die paar SAKKE SOUT wat mens so knippie vir knippie saam eet
    Dan kom die GROOT KAK EN HARE, en mens word simpel gegooi met groot hompe growwe sout, sommer sulke moerse klippe sout… niks meer knippies nie
    Dan begin of die een party of die ander party RONDFOK of ERNSTIG DRINK
    En dan kom die LAASTE STROOI waar die een die ander een vierkantig onder die gat skop en sê, FOKKOF!
    En die noodwendige EGSKEIDING volg, waar een met die huis wegloop en die ander met die fok-jou-houding!

    In so ‘n situasie kan alles moer goed op die oog af lyk gedurende die vryery, die troue en die honeymoon periode… en so nou en dan gedurende die knippie sout tydperk.

    …. maar eventueel kom die wiele af, met groot en duidelike kak en hare!

    En so ruk daarna sê mens vir mensself, wat de fok het my begewe om te kon gedink het, ek sal by die ene pas… moes flippen klippe in my kop gehad het!!

  • 6

    there is no good solution comparatively speaking. We’ll get over it eventually but its akin to lining ones-self up for a pomp with the best girl in town and then discovering that she’s run off with an oke from the darker side of town. Those brave enough……….your’e welcome.

  • 7

    @ Tassies:

    Lol… in this case she ran off with an oke from the better side of town….. i mean you cannot compare afternoon tea at the Wimpy at Cavendish with afternoon tea at Harrods Worry

  • 8

    I’m sorry there is no way Mallet is a candidate.

  • 9

    Where can we place a bet on Mitchell to be the new coach ?

  • 10

    Lol he’s flying down to Cape Town on Monday

  • 11

    gunther wrote:

    Lol he’s flying down to Cape Town on Monday

    So am I, but that doesn’t mean I’m going to be coaching the Stormers 😉

  • 12

  • 13

    @ robzim: frankly, I’d rather do Cavendish than Harrods thanks. Never fancied Early Grey really. Prefer 5 Roses and a dash of milk sipped from a gewone cup. Not that pretentious bone china nonsense they use in Kensington. Eddie can have it. He can also have the RFU and their loot.

  • 14

    @ nortie: Aganee Nortie. Really? 😯

  • 15

    Is dit nie dalk te vroeg om van ons Suid Afrikaanse afrigters te beoordeel binne n relevante konteks? Die Super 16 moet sekerlik die mees die moeilikste rugby reeks in die wereld wees waar elke aspek van die 16 spanne wat deelneem ongenadeloos beproef gaan word oor 4 maande.
    Alhoewel daar nuwe afrigters wat na vore kom en wat klaarblykbare potensiaal het sal hulle hierdie jaar beproef word en ons kan dan n waardeskatting maak.
    Dit sal n groot jaar vir Johan Ackerman wees en die jaar waar hy bo die res kan uitstyg
    Nie seker van Nollis, Franco en Du Preez nie en 2016 gaan hulle maak of breek
    Dit laat my wonder of ons op die stadium n oormatige optimistiese siening moet he van die standaard van ons Suid Afrikaanse afrigters. Hulle het baie om te leer in n kort tyd want hulle is die afrigters wat die toon gaan stel van hoe Springbok rugby herontedek kan word oor die volgende paar jaar.
    Miskien moet ons die kundigheid van oorsese afrigters met oop arms in ons land verwelkom en geabsorbeer word. Ons gaan sukkel en dit gaan feitlik onmoontlik word word om effektief met ander geldeenhede te kompiteer. Ons moet enige kundigheid met oop arms verwelkom.
    Groete

  • 16

    Helgaard wrote:

    Miskien moet ons die kundigheid van oorsese afrigters met oop arms in ons land verwelkom en geabsorbeer word. Ons gaan sukkel en dit gaan feitlik onmoontlik word word om effektief met ander geldeenhede te kompiteer. Ons moet enige kundigheid met oop arms verwelkom.

    Ek stem 100%saam…daarom sal dit malligheid wees om NIE van Mitchell se kundigheid gebruik te maak nie as dit beskikbaar is nie net omdat hy volgens gerugte ‘n moeilike mans is om mee saam te werk. Die man het ‘n 85% wen rekord as NZ afrigter gehad gedurende ‘n tydperk dat hulle nie so baie supersterre as vandag gehad het nie en geen SA afrigter kan naastenby eers in dieselfde asem as hy genoem word nie.

  • 17

    @ Helgaard:
    Ek twyfel nie dat oorsese afrigters n goeie bydrae kan lewer nie.

    Die probleem is in suid africa ry ons rugby oor die algemeen so lank as wat ek kan onthou redelik wipplank, die ouens is of goed of sleg en dit is gereeld waneer dit sleg gaan dat die speler uitval met die oorsese afrigters, ek kan nou net aan die voorbeelde dink van laurie mains en john mitchel wat kort termyn sukses kon bereik toe dit goed gegaan het, maar die kleedkamer verloor waneer dit sleg gaan en toe ontspoor die trein heeltemal.

    Ons onderskat wel die waarde van assistent afrigters, plumtree het terggegaan nz toe en het n helse bydrae gelwere aan die voorspelers van die hurricanes.

    Maar dan het ons weer die probleem, hulle afrigters wil in NZ afrig, en as daar nie plek is nie gaan maak hulle geld in die noordelike halfrond… Al wil ins hulle he, staan hulle verseker nie tou om hierhen te kom nie, ons is maar beperk tot John Mitchell wat glad nie welkom is in australasie nie.

  • 18

    Ek sal se rassie hulle moet mitchell betrek tot sy “rugby department” of selfs n think tank wat SA rugby vorentoe beplan. Al beplanning wat saru doen is transformasie ander neuk ons net voort.

  • 19

    @ MacroPolo:

    In my opinie is hul transformasie praatjies net n klomp warm lug. Dit lyk Absa stem saam daarom onttrek hulle nou hul borgskap.

  • 20

    @ robzim:
    Ja ek stem die tranformasie praatjies kom al n lang pad, ek sien net heelwat meer transformasie in die afrigting spanne vir volgende jaar… Dis ook maar al beplanning qat saru doen en hulle kan dit nie eers doen nie.

    Ek steur my maar min aan ABSA se redes om te ontrek, met die huidige ekonomiese klimaat gaan borgskappe al hoe meer opdroog, met selfs n ban op SAB borgskappe wat kom in die toekoms.

  • 21

    Absa’s shares have been dropping for the last 10 years, now they are taking a decision pretending to be moral… A bank judging people and saru or morals. Tell me another one.

Users Online

Total 38 users including 0 member, 38 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm