Sonny Bill Williams gives his Gold medal to young Charlie Lines, the boy who was tackled by a security guard

Sonny Bill Williams gives his Gold medal to young Charlie Lines, the boy who was tackled by a security guard

All Blacks centre Sonny Bill Williams was presented with a new Rugby World Cup winners’ medal to replace the 1 he handed to a young fan after Saturday’s victory over Australia.

The boy, identified as 15-year-old Charlie Lines, was thrown to the ground by a security official after running on to the Twickenham pitch following New Zealand’s 34 / 17 triumph.

“I am sure that he’ll remember it. I’m happy that he has it because I know that he will really appreciate it,” Williams said at Sunday’s World Player of the Year awards.

“When he’s older, he can tell the story to his children.”

The 30-year-old Williams played down the incident which also saw teammate and flank Liam Messam give the teenager his black beanie hat.

“I’m really surprised, most of the boys would have done the same,” Williams said.

 

rugby365

5 Responses to Rugby World Cup 2015: All Blacks – Sonny Bill Williams gets a new medal

  • 1

    I am very glad Sonny Bill Williams was given another Gold Medal, after his unselfish gesture to the youngster.

    It has certainly lifted my esteem of Sonny Bill…

  • 2

    Just look at the thrill on that boy’s face!!!

    Smile

  • 3

    GBS,

    ‘n \nie-rugby vraag: Het jy dalk kliente wat oor ‘n lang periode Telkom se WCDMA diens gebruik, wat is jou mening in verband met Telkom se WCDMA diens en hoe vergelyk die koste teenoor ADSL?

    ‘n Antwoord sal waardeer word.

  • 4

    3 @ dWeePer:
    Nee jinne jong, ek het paar kliente wat dit gebruik, maar ek weet gladnie wat die koste is nie… ek bly weg van Helkom sovêr ek kan!

    Dis mos maar basies ‘n teenvoeter vir die Selfoon Service Providers se dienste.

    Ek hoor net hulle Data Pakkette is maar moer duur.

    Met die ADSL goed staan ek hulle maar by, reel dinge vir kliente, stel dit op ensovoorts… maar dis omdat daardie tipe kliente nie self weet wat in IT of by Telkom aangaan nie. Ek raak soms so kwaad vir Telkom ek wil al wat Telkomwaentjie is, met klippe bestook!

    Dit is egter nie jou enigste moontlike oplossings nie!

    Daar is ander tipe Wireless Service Providers vir areas waar Telefoonlyne kort-kort gesteel word of waar Telkom NIE ADSL dienste verskaf nie, jy kan my gerus E-Mail sodat ek jou kan terugbel sodat ek jou van sekere dienste kan vertel… sou jy belangstel.

    Kom ek gee jou ‘n praktiese voorbeeld: My vrou Handbriekie-hulle het mos ‘n Venue en Restaurant net oorkant die Gauteng grens in Mpumalanga… die Selfoonseine is daar woes kak, maar hulle MOET tog behoorlike Internet en E-Mail toegang hê teen bekwame spoed, nie waar nie.

    So, vir min of meer dieselfde koste as Telkom se 4Meg ADSL lyn verkry hulle hul 4Meg Wireless Internet toegang (uncapped) vanaf die Wireless ISP wat ‘n toring het bo-op die graansilos op die klein dorpie van Eloff, wat seker so 10km van hulle af is. Die ISP se sein word al die pad daarnatoe gebeam van Vanderbijlpark af, via Heidelberg en ook via Nigel waar hierdie verskaffer ook torings en repeaters het (deur middel van Ubiquity 5Ghz Toerusting). By die venue het my vrou-hulle ‘n Ubiquity 5Ghz Grid Antenna wat in die rigting kyk van die graansilos op Eloff en so kry hulle dan hul toegang van die ISP af… en die spoed is mooi!

    Dis basies ‘n blerrie goeie oplossing, net so… met weinig installasiekoste!

    Ek het hulle Venue en Restaurant se goed nou net ‘n entjie wyer en verder gevat as hierdie basiese diens, en basies die hele plasie onder ‘n enkele kombers Wi-Fi gegooi met nog paar Ubiquity 2Ghz Bullets en Ubiquity 2Ghz Grid Antennas en so paar Wi-Fi Range Extenders, reg opgestel om die DHCP dinge behoorlik te doen ensovoorts en ook Hotspotsagteware daar installeer wat die dagbesoekers Internet gratis gee (tot op ‘n sekere bandwydte en cap limit)… baie soos wat ‘n Hotel se eie interne Wi-Fi aan hul kliente beskikbaar gestel word.

    ‘n ANDER oplossing mag wees om die Selfoonseine in jou area op te jack en te boost, vir behoorlike 3G of 4G (LTE) konneksie en so die internet ding te doen d.m.v. ‘n eenvoudige Router waaraan jy ‘n 3G stokkie kan koppel… wat dan vir jou hele plaaslike netwerkie Internet gee. Om selfoonseine sommer so goedsmoeds te boost behels nuwe tegnologie, waarvan min mense kennis dra en dit staan bekend as ‘n Mobile Repeater… daar is verskeie modelle om Bv net die 900 Mhz sein (Vodacom Voice) te boost, of om die 1 800 Mhz sein te boost (Cell C, MTN & 8Ta Voice), of ‘n Dual Band Unit om beide 900 Mhz en 1 800 Mhz se Voice gedeelte te boost, of ‘n Tri-Band Unit om die 900 Mhz, 1 800 Mhz en Data Kanale van al die netwerke te boost. So byvoorbeeld vat ek 1 piepklein strepietjie Edge Sein maklik en versterk hom genoeg vir goeie selfoon en internet toegang tot op 3G vlak of selfs beter. Dis ideaal vir plase, waar selfoonsein swak is!

    As daar ‘n plan te maak is, sal ek kan help leiding gee, maar ek moet weet wat spesifiek die behoefte is!

    Ek wag vir jou mailtjie met jou selnommer!

  • 5

    Sbw has matured so much since leaving the Bulldogs…his conversion to Islam… being part of the Abs…boxing training…and becoming a father especially have brought a peacefulness to the man…

Users Online

Total 14 users including 0 member, 14 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm