Vodacom Blue BullsDHL WPBlue Bulls (9) 18 / 23 (9) WP (Final Score)

The Vodacom Blue Bulls and DHL Western Province did battle in a ABSA Currie Cup semifinal at

Loftus Versfeld, Pretoria at 19:00 SA Time (17:00 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 on TV in SA.

*******************


Scorers:

Blue Bulls:

  • Penalties – Tian Schoeman (6)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

WP:

  • Penalties – Robert du Preez (3)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Cheslin Kolbe (1), Jano Vermaak (1)
  • Conversions – Robert du Preez (1), Kurt Coleman (1)

Teams:

Vodacom Blue Bulls
DHL Western Province
16 October at 19:00 SA Time
  • Team: 15 Warrick Gelant, 14 Travis Ismaiel, 13 Dries Swanepoel, 12 Burger Odendaal, 11 Jamba Ulengo, 10 Tian Schoeman, 9 Francois Hougaard, 8 Arno Botha, 7 Lappies Labuschagne (Captain), 6 Deon Stegmann, 5 Marvin Orie, 4 Jacques du Plessis, 3 Marcel van der Merwe, 2 Bandise Maku, 1 Pierre Schoeman
  • Replacements:  16 Corniel Els, 17 Werner Kruger, 18 RG Snyman, 19 Jason Jenkins, 20 Ivan van Zyl, 21 Louis Fouché, 22 William Small-Smith
  • Team: 15 Cheslin Kolbe, 14 Dillyn Leyds, 13 Johnny Kotze, 12 Juan de Jongh (Captain), 11 Seabelo Senatla, 10 Robert du Preez, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr, 7 Sikhumbuzo Notshe, 6 Rynhardt Elstadt, 5 Ruan Botha, 4 Jean Kleyn, 3 Wilco Louw, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff
  • Replacements: 16 Michael Willemse, 17 Oli Kebble, 18 Chris van Zyl, 19 Jurie van Vuuren, 20 Jano Vermaak, 21 Kurt Coleman, 22 Huw Jones

Expected Weather: Partly cloudy with a slight chance of rain, high of 16°C, wind 15 km/h
Referee: Pro Legoete
Assistant Referees: Stuart Berry, Quinton Immelman
TMO: Christie du Preez

159 Responses to Currie Cup 2015: Vodacom Blue Bulls vs DHL Western Province – Live Game Article

  • 151

    @ robzim:
    #145
    Hi robzim if you think Ben’s grapes are sour I’m still bitter about all those lucky trophies you got at our expense in the ’80s Amazed

  • 152

    149: goed Rob Zimbabwe, kom ons vergeet van die politiek en die suurlemoene, antwoord net die eenvoudige vraag,

    – het Kitskos clear tackle release en daylight gewys in daardie beweging, en
    – was Carr se vorentoe aangee in die Kaap se rigting of in Zimbabwe se rigting?

    Laat weet of ek prentjies moet teken?

    Onthou, dit verander niks aan die uitslag nie, julle is in die finaal, geluk, julle wsa minder.. ak as ons, mooi.

    Dankie vir jou eerlike antwoord.

    Geek

  • 153

    151: hehe, ja-nee, dit is van al hierdie ons-is-goeie-verloorders praatjies begin het… dat ons so baie verloor?

    Daze

  • 154

    @ Ben-die-Bul:

    In die geheel was ek tevrede met die skeidsregter.

    Dit help niks om een of 2 spesifueke voorvalle waar jy reken jou span aan kortste end getrek het uit te wys nie iemand anders kan weer ander voorvalle waar die ander span dalk die nadeel gehad het uit wys terwyl jy daaroor sal stilbly. En so kan dit aangaan in sirkels Jy moet na die hele game in geheel kyk en dan oordeel of die skeidsregter in die geheel regverdig probeer wees het of nie.

    Dis altyd beter as jy verloor het om net die ander span geluk te wens en aan te beweeg. n Gekerm gaan nie die uitslag verander nie volgende keer is jou span dalk weer gelukkig.

  • 155

    @ Bullscot:

    @ 151

    Dont blame it on me rather blame the du Plessis brothers and a few other WP legends of that era Happy-Grin

  • 156

    154: Robbie, Robbie, Robbie, jy systap weer die vraag, lyk my ek was toe heeltemal reg om die politiek by te sleep, want hulle doen dit baie. 😀

    Ek het reeds geluk geluk gewens en genoem dat ek dink dat WP sou nog steeds gewen het.

    So terug by die vraag oor of dit ‘n wettige drie was…. toe nou Rob, ek weet jy kan, dit is nie so moeilik om die ware feite te erken en DAN aan te beweeg nie.

    Approve

  • 157

    @ robzim:
    Onthou jy Rian Gouws se vervyfskop na Carel Doep se drie in die laaste minuut op Nuweland (1989?, ) mis netnet, WP 15 NTvl 15!

  • 158

    @ Ben-die-Bul:
    “So terug by die vraag oor of dit ‘n wettige drie was….”

    Habana se drie teen die Sharkies in 2007…?

  • 159

    @ Bullscot:
    Come now Bullscot…I was talking to Bennie here.

    Thanks for the congrats. Wink

    You should teach your fellow Bulls supporters how to take a pakslae. Delicious

Users Online

Total 25 users including 0 member, 25 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm