Teboho Mohoje

Teboho Mohoje

The Toyota Free State Cheetahs will play Springbok Teboho Mohojé off the bench when they take on the Vodacom Blue Bulls on Friday.

The Currie Cup Round 5 match in Pretoria will see Mohojé rejoin the Free State Cheetahs after failing to make the cut for the Springboks’ Rugby World Cup squad.

Free State Cheetahs coach Franco Smith made just 1 change to the starting 15 for the trip to Loftus Versfeld.

Jacques du Toit and Elandre Hugget switch places at hooker, with Huggett starting and Du Toit on the bench.

While Mohoje found a spot on the Free State Cheetahs bench, there was no place in the matchday 22 for the Free State Cheetahs’ other discarded Springbok, wing Cornal Hendricks.

 

Toyota Free State Cheetahs: 15 Clayton Blommetjies, 14 Sergeal Petersen, 13 Francois Venter, 12 Rayno Benjamin, 11 Raymond Rhule, 10 Fred Zeilinga, 9 Shaun Venter, 8 Niell Jordaan, 7 Henco Venter, 6 Gerhard Olivier, 5 Francois Uys (Captain), 4 Armandt Koster, 3 Luan de Bruin, 2 Elandre Huggett, 1 BG Uys
Replacements: 16 Jacques du Toit, 17 Caylib Oosthuizen, 18 Reniel Hugo, 19 Oupa Mohoje, 20 Freddy Ngoza, 21, Ruan van Rensburg, 22 Sias Ebersohn.

 

Date: Friday 4 September
Venue: Loftus Versfeld, Pretoria
Kick-Off: 19:10 SA Time (17:10 GMT)
Referee: Rasta Rasivhenge
Assistant Referees: Francois Pretorius, Vusi Msibi
TMO: Willie Vos

6 Responses to Currie Cup: Free State Cheetahs – Oupa on the bench

  • 1

    met die manier wat jong peterson en rhule speel sal ek ook nie vir hendricks kies nie

  • 2

    @ smallies:
    Rhule was deur die loop van die jaar nie te sleg nie, Hendricks sal goeie impak maak van die bank af, nogsteeds n goeie speler.

  • 3

    @ MacroPolo:
    sy verdediging…….dink ek die grootste rede dat hy nie gekies is nie en om teen die nuwe en verbeterde bulls span te gaan speel met sy tipe verdediging is vir kack soek

  • 4

    @ smallies:
    Dis eintlik maar n moeilike een. Ek self het nie baie vertroue in Hendricks se verdediging nie, maar hy sal ook vir Ulengo kan toets oor wie ek nog onseker is, die Bulle is ook veral stadig uit die blokke uit, so dis n goeie tyd om n voorsprong op te bou as die Cheetahs kan soos hulle met WP gedoen het. Ulengo het ook al 6/21 tackles gemis, wat tegnies maar swak vir ons is, maar as dit opgeweeg word in balans met hoe hy aanval maak dit nie saak nie, en dit is hoe die All Blacks en Australiers na n ding kyk… So die eintlike vraag is of Hendricks meer kan bied op die aanval as Petersen of Rhule wat albei mooi rugby speel.

    Ons soek vlueels wat kan tackles, terwyl ons vlueels nodig het wat swakhede in die ander span kan uitbeit.

  • 5

    @ MacroPolo:
    vir my moet n vleuel al twee kan doen,veral in super rugby,jy weet die nzl spanne se vleuel is nie liggewigte nie

  • 6

    @ smallies:
    Hulle is nie, maar, dit is wat hulle gevaarlik maak op die aanval, want nie net hardloop hulle om ouens nie, as dit nodig is hardloop hulle sommer oor verdedigers, hulle bydrae tot die los is ook essentiaal… Kyk n ou soos Naholo was een van die beste vlueels in superrugby die jaar, so goed dat hy in the all black groep ingesluit is al is hy beseer, sou hy uitgelos word in SA omdat hy n swak verdediger is?

Users Online

Total 33 users including 0 member, 33 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm