Coenie Oosthuizen

Coenie Oosthuizen

The Sharks took delight in announcing the signing of Springbok loosehead prop, Coenie Oosthuizen, on a 4-year deal.

Oosthuizen made his Springbok debut in 2012 and has since amassed 21 caps in the green and gold jersey. He is a versatile prop that is able to play on both sides of the scrum and is a welcome addition to the Cell C Sharks family.

Commenting on his signing, The Sharks Director of Rugby, Gary Gold said: “I am pleased that Coenie has taken up our offer to play his rugby in Durban. He is an exceptional player who boasts surprising pace and is known for his strong runs and work rate around the park.

“His experience will prove invaluable to our team ambitions going forward.”

Coenie Oosthuizen added: “It is a great privilege for me to sign with the Cell C Sharks. This is a new chapter in my career and I am looking forward to this exciting opportunity in Durban.”

Coenie will officially join the Cell C Sharks squad in November for pre-season training ahead of the 2016 Super Rugby tournament.

 

Cell C Sharks Media Release

26 Responses to Super Rugby: Sharks sign Coenie Oosthuizen on a 4-year deal

  • 1

    kan eerlik waar se ek gaan nie sy 4 strafskoppe per game mis nie,paar baie belowende jong stutte in die vrystaat

  • 2

    1 @ smallies:
    Ek dink ook nie die Cheetahs verloor veel met Coenie wat waai nie… maar as daar hierdie jaar se grootste gebrek by die Cheetahs uigelig moet word, gaan die voorry baie punch vat.

    Gemiddelde na swak hakers, en ondergemiddelde na swak stutte, was die orde van die dag.

    Nou is Coenie die Boef weg en Maks van Dyk is na die Kings toe.

    Wie en hoe sien jy die Cheetahs stutte vir 2016… wie is hulle en hoe goed is hulle?
    Wat gaan die Cheetahs op haker doen?

  • 3

    Hoe gaan hy verstaan wat aangaan daar in “The Last Outpost”?

    Wie gaan hom leer Engels praat?

    Hoe gaan hy vir ‘n ou in Engels sê “Kom buite toe dat ek jou kan dood p**s”?

  • 4

    3 @ Victoriabok:
    Nee jinne, Gary Goldfish en sy assistente sal maar moet leer om Afrikaans te praat…. daar’s anyway meer Afrikaanse mannetjies in die Sharks span as Ingelse ouens!

    So, so middel valgende jaar praat ons van Gerhard Goudvissie, Seun Bakvissie en Riaan Struikwykvissie!

  • 5

    @ grootblousmile:
    moenie verbaas wees as nche en dweba volgende jaar vir die super span gekies word nie,franko het al gewys hy is nie bang om youngstersvte back nie

  • 6

    @ Victoriabok:
    im goeing yo c#nt you deceased

  • 7

    5 @ smallies:
    Nee, ek sal nie verbaas wees nie.

    Beide het my effe terleugestel in die Junior Bokke se game teen Engeland, waar ons voorries so gekak het.

    …. maar daar is baie potensiaal met daai 2 outjies…

    Maar wie dink jy kan die 6 stutte en 2 of 3 hakers wees vir die Cheetahs in 2016?

    Ek is bekommerd oor hulle voorry man, selfs nog meer as wat ek bekommerd is oor die Bulls se voorry!

  • 8

    @ grootblousmile:
    nche minnie van jaarsveld dweba uys hugget redelik ok op loskop en hakker,ons grootste probleem is sedert wp nel weg is het ons nog nie weer n kwalityd vaskop gehad nie ons is maar lig in die broek daar,miskien moet ons die bank breek en agter koch aan hol

  • 10

    @ grootblousmile:
    eish reguit terug na jou toe wat kan ek se oor dean callie werner mallet is ok ma net atter en trevvie da by julle eishhh*

  • 11

    jy weet wat ek nie verstaan nie is die volgende,net gister lees ek thomas die tenk wil voltyds vaskop speel,hulle het vir adriaanse wat glad nie sleg is nie,nou koop hulle vir coenie wat agv sy nek eintlik net vaskop mag speel,nou wat se boodskap stuur hulle nou vir thomas……

  • 12

    11 @ smallies:
    Ek dink die Tjarks het Coenie Die Boef as Loskop gekoop…. en gaan home beide Loskop en Vaskop speel, sakie makie wat goed is vir sy nek nie.

    Selfde met Thomas du Toit, ek dink hy sal moet beide kante diens doen, tot sy Vaskopontwikkeling sterk genoeg gevorder het!

    10 @ smallies:
    Vlok mater, die Bulle het darem vir Adriaan Strauss, Trevor Nyakane, Marcel van der Merwe… en die res het darem al Super Rugby gespeel.

    Die Staat het Fokkol ondervinding in die voorry vir 2016 nie… behalwe as jy dink Huggett en Minnie & BG Uys tel as ondervinding… al ondervinding wat hulle het is om hulle nekke uit hulle holle te ruk, voor die volgende skrum plaasvind!

  • 13

    @ grootblousmile:
    uys minnie en thorsten het die bulls nogals gewys in die scrumme,wat was die penalty count nou weer daar gewees…..

  • 14

    13 @ smallies:
    Hehehehe

    Eish man, MOES jy nou die laaste game onthou en die res van julle seisoen vergeet?

    Happy-Grin

  • 15

    @ grootblousmile:
    hulle se mos jy is net so goed soos jou laaste game…..ek dink minnie kan nogal in n goeie stut ontwikkel,lekker kort sterk en sy tegniek is ook nie sleg nie,hy hou sy rug lekker reguit en het n goeie hoek mbt sy rug en bene

  • 16

    15 @ smallies:
    Flok, die Bulls beter ‘n behoorlike scrum coach… en coach kry…

    As daai no-namers van die Staat hulle kan laat kak lyk is die Bulls in groter poef as wat ons almal weet hulle is!

    Ek hoop tog Franco Smith koop so bietjie stock man, hy gaan nie ALLES kan fix met “Pragtige Hardlooprugby” nie!

    Daar’s ‘n klompie rou manne by die Staat wat baie potensiaal het… daai oopkant flank, Gerhard Olivier spesifiek een van hulle!

    Op die oomblik gril ek oor die kak wat die Bulls opgedis het, sedert hulle op toer gegaan het.

  • 17

    @ grootblousmile:
    ek dink ons kan ok vaar volgende jaar met ou hande soos lood boom oupa cois venter en viljoen wat terug is by die kwas en jong latte soos niel jordaan coenie van wyk sergeal pietersen en jong aj koortsen,moet se daan human het in twee weke meer met ons voorry reg gekry as os die hele jaar,niel jordaan dink ek gaan n breakout jaar he volgende jaar

  • 18

    17 @ smallies:
    Ek hoop ook die Staat staan op na hul houtlepel-jaar!

    Ek het moed vir julle met Franco Smith.

    Nou nog net die Bulls ook wat wakkergeklap moet word, deur ‘n sterk coach!!

  • 19

    @ grootblousmile:
    bulle moet vir jimmy nader trek.

  • 20

    19 @ smallies:
    Ek het al hard daarvoor gesmeek en amper op my knieë daarvoor gegaan…

    … maar daar is sekere ouens hier op R-T wat nie veel van Jimmy Stonehouse dink nie…

    Ek sê mos hoeka, die Bulls het ‘n Harde, sterk coach nodig wattie kak vattie.

    Selfs Big Vic sal nie kanse vat rondom ou Jimmy nie… hehehe

  • 21

    @ grootblousmile:
    veral nie met daai gunne wat jimmy rond dra nie,mens hoef net na sy arms te kyk om te weet dat die ou besef wat self dissipliene is

  • 22

    21 @ smallies:
    Dis moer belangrik dat die Bulls NOU reg aanstel, anders gaan die kak voortduur en die spelers aanhou om die Unie te verlaat.

    Die opsies is beperk…

    Ek dink nie Dawie Theron is die regte keuse nie.
    Ek dink nie die Bulls sal sommer ‘n Engelse ou aanstel nie.
    Ek dink nie naasteby Rassie Erasmus sal sy “cushy joppie” by SARU los nie.
    Ek dink nie dis naastenby ‘n goeie idee dat Big Vic en Fourie du Preez alleen oorneem nie.

    So wat is die oorblywende opsies?

    Stel Nollis Marais aan, hy is reeds Currie Cup afrigter OF
    Stel Jimmy Stonehouse aan OF
    Stel Johann van Graan aan OF
    Stel Heyneke Meyer weer aan as sy kontrak by SARU as Springbokafrigter nie hernu word nie.

    Dis basies die opsies, en van die 4, dink ek die beste opsie is Jimmy Stonehouse, want mens sal nie so lank kan wag as om Heyneke sy besluit te kan laat maak nie.

    Nollis Marais is ‘n coach wat nog te veel het om te bewys.

    Johann van Graan is seker die waarskynlikste opsie, ek dink die Bulls gaan daai roete gaan, sou hy inderdaad belangstel. Of hy sterk genoeg is, ek persoonlik dink nie so nie en hy sal tien teen een vir Vic as Assistent aanstel en so ook vir Fourie du Preez. Ek dink nie Fourie du Preez het ‘n uitgesproke persoonlikheid nie, hy is ‘n skaam ingetoë ou, saggesproke. Ek dink Vic is TE manipulerend, maar nie slim genoeg on nou al ‘n goeie coach te wees nie.

    Die enigste manier wat Johann van Graan dalk die pyp sal kan rook, is as Heyneke paar maande later aansluit by die Bulls as Direkteur van Rugby (sou die Bokke kontrak nie hernu word nie).

    Jimmy Stonehouse is gewoond daaraan om met beperkte manne, hoog te punch, en ek dink dit sou goed wees vir die Bulls as ‘n ou buite hulle direkte invloeds-area die septer oorneem en goed swaai, en hulle regruk… klomp slegte moerre wegjaag en klompie nuwe bloed inbring…. die ewewig heeltemaal op sy kop omdraai, en nuwe, beter standaarde stel!

  • 23

    smallies wrote:

    @ grootblousmile:
    veral nie met daai gunne wat jimmy rond dra nie,mens hoef net na sy arms te kyk om te weet dat die ou besef wat self dissipliene is

    Hy was Mr Suid Afrika in 2005

    Hy sal Victor se tjank vining aftrap

    Die nuwe afrigter moet huis skoonmaak, soos Heyneke gemaak het toe hy daar aangekom het, ek dink hy’t ses Springbokke wat grootgat was laat loop

  • 24

    Dagsê Vrinne,

    Om in te val op hierdie debat. Ja ons serum het ons erg gestriemd hiertoe jaar. Dink ons het Lood ook kwaad gemis.

    Stut diepte en ervaring is ‘n morse probleem. Maar ek dink Daan Human sal met die jong stoute kan werk. Sou graag wil weet wat het van Luan de Bruin geword. Hoor Neil Rautenbach is ook oppas Bloem toe. Het nog niet veel van hom gezien niet, maar blijkbaar babe potentiaal. Torsten is niet glam niet, maar hy werk hard. Hy en Boom was van die voorste name wat tackle count betref.

    Sal maar sien wie teken, maar die jong manne soos Burrie Uys, Mienie, Ewald, Dolf Botha, Luan en Nche sal maar gou moet leer.

  • 25

    24 @ Cheetah4eva:
    Eish, het jy ‘n Hollandse Woordeboek ingesluk of is jou predictive text gestel op Hollands?

  • 26

    Apple blind sided me with their predictive text!! Lol

Users Online

Total 46 users including 0 member, 46 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm