Barend van Graan

CEO Barend van Graan

The Vodacom Bulls are totally mum as to who could possibly succeed Frans Ludeke as their new Super Rugby head coach.

Media speculation has been rife about possible candidates for the new post in Pretoria.

Junior Springbok coach Dawie Theron is being mentioned as a possible successor to Ludeke, who was stood down despite having another year left on his contract.

Despite the Theron rumours, the Bulls insist no decision has been made yet.

“The Blue Bulls Company (BBC) will not comment about rumours about possible coaches mentioned in the media,” CEO Barend van Graan said.

Springbok lock Victor Matfield has also been touted as a possible head coach, as well as current Springbok assistant coach Johann van Graan.

There were also rumours that Bok coach Heyneke Meyer could return to the Bulls if his contract with the national team is not renewed later this year.

Another possibility is Jimmy Stonehouse, who has been so successful with the Steval Pumas, before taking up a position in Japan, and who has thrown his name in the hat for the Bulls, Sharks and Stormers coaching positions recently.

 

Sport24

12 Responses to Super Rugby: Bulls quiet about new head coach

  • 1

    They will stall for as long as possible… is what I said just after Ludeke stepped down… to see if they can rope Heyneke back in.

    I recon the chances of us seeing Johan van Graan as head coach is big, with Victor Matfield and Fourie du Preez as his 2 main Assistants… and if Heyneke’s tenure as Bok coach is not extended, with him returning to the Bulls as Director of Rugby!

  • 2

    Is DIIIIT hoe Barend lyk???!
    As dit nie vir die onderskrif was nie,sou ek kon sweer dit is ou Worsie van Vleispaleis Happy-Grin

  • 3

    dink nie dawie sal n goeie roep wees nie hy vat nie kak ban kabouters nie en ons weet almal vic wil daai show run

  • 4

    3 @ smallies:
    Bwahahahaha,

    Big Vig is ‘n moer lang kabouter!!

  • 5

    Pietman wrote:

    Is DIIIIT hoe Barend lyk???!
    As dit nie vir die onderskrif was nie,sou ek kon sweer dit is ou Worsie van Vleispaleis

    Sies man ons werk hier met kos 😛

  • 6

    @ grootblousmile:
    vic is een van die spesiale sonneblom kabouters,hulle is so lank,maar ernstig nou dawie gaan nie hulle kak vat nie en vic is basies al twee jaar terug daai jobbie belowe

  • 7

    6 @ smallies:
    Ek dink nie Dawie sal Bulls coach word nie.

  • 8

    @ grootblousmile:
    ek ook nie

  • 9

    smallies wrote:

    vic is basies al twee jaar terug daai jobbie belowe

    Die problem wat die Bulls het is hulle moet nou die regte besluit neem

    Die Leeus is besig om al sterker en suksesvoller te word en daarmee saam kom daar meer geld om spelers te koop

    En spelers wil ook vir hulle speel

    Gaan kyk maar in die verlede, daar was selde terselfdertyd ‘n sterk Bulle (NTvl) en Leeus (Tvl), dis of die een of die ander

    As die Bulls ‘n onbeproefde Victor gaan voortploeter is die kanse goed dat ons weer teruggaan na die donker dae van 2000

  • 10

    Die Currie Cup gaan ‘n royal fokkop wees die jaar, al die Bokke weg, klomp Super Rugby spelers na oorsee… en halfte van die res op pad na Japan sodra die Wêreldbeker klaar is!

    Dit gaan ‘n herhaling wees van die Vodacom Cup, met so effe mengsel van klompie Super Rugby ouens!

  • 11

    @ Victoriabok:
    hiers vir jou n song

  • 12

    grootblousmile wrote:

    Die Currie Cup gaan ‘n royal fokkop wees die jaar, al die Bokke weg, klomp Super Rugby spelers na oorsee… en halfte van die res op pad na Japan sodra die Wêreldbeker klaar is!

    Dit gaan ‘n herhaling wees van die Vodacom Cup, met so effe mengsel van klompie Super Rugby ouens!

    Ek sê al lankal ons moet die Varsity Cup, Vodacom Cup en die Curriebeker in een lang toernooi kombineer

    Dit begin dieselfde tyd as die Vodacom Cup

    Die groot unies soos die Bulls maak twee spanne, die tweede span speel uit Polokwane uit. Die tweede spanne is meestal die jonger up-and-coming spelers

    Die spanne word gerank volgens sterkte en die swakker spanne speel in die week teen mekaar soos Varsity beker sodat hulle wedstyde ook uitgesaai word

    Hulle word ook gesplit in konferensies soos die Super 15

    In die konferensies speel spanne ‘n paar round robin wedstryde teen mekaar en ‘n paar teen spanne van die ander konferensies.

    Die wenners van die onderskeie konferensies kan ook ‘n konferensie beker wen

    Die beste spanne gaan deur na die tweede ronde toe en speel dan almal teen mekaar in die Curriebeker, die res speel vir die Eerste Divisie

    Die Curriebeker het so ‘n format gehad in 2000

    Dit sal jong spelers gametime en blootstelling gee

Users Online

Total 41 users including 0 member, 41 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm