CheetahsEmirates LionsCheetahs (3) 17 / 40 (23) Lions (Final Score)

The Toyota Cheetahs and Emirates Lions did battle in Super Rugby at

Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time (15:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Cheetahs:

  • Penalties – Francois Brummer (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Boom Prinsloo (1), Carel Greeff (1)
  • Conversions – Coenie van Wyk (2)

Lions:

  • Penalties – Elton Jantjies (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco Kriel (1), Lionel Mapoe (1), Courtnal Skosan (1), Faf de Klerk (1)
  • Conversions – Elton Jantjies (4)

Teams:

Toyota Cheetahs
Emirates Lions
23 May at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Clayton Blommetjies, 14 Cornal Hendricks, 13 Francois Venter, 12 Michael van der Spuy, 11 Raymond Rhule, 10 Francois Brummer, 9 Tian Meyer, 8 Willie Britz, 7 Boom Prinsloo, 6 Carel Greeff, 5 Francois Uys (Captain), 4 Carl Wegner, 3 Maks Van Dyk, 2 Torsten van Jaarsveld, 1 Danie Mienie
  • Replacements: 16 Stephan Coetzee, 17 BG Uys, 18 Ewald van der Westhuizen, 19 Steven Sykes, 20 Henco Venter, 21 Shaun Venter, 22 Coenie van Wyk, 23 Rayno Benjamin
  • Team: 15 Andries Coetzee, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe, 12 Howard Mnisi, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies, 9 Faf de Klerk, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Warwick Tecklenburg, 6 Jaco Kriel, 5 Martin Muller, 4 Franco Mostert, 3 Ruan Dreyer, 2 Robbie Coetzee, 1 Jacques van Rooyen
  • Replacements: 16 Akker van der Merwe, 17 Schalk van der Merwe, 18 Julian Redelinghuys, 19 Robert Kruger, 20 Kwagga Smith, 21 Ross Cronje, 22 Jaco van der Walt, 23 Harold Vorster

Referee: Jaco van Heerden (South Africa)
Assistant Referees: Jaco Peyper (South Africa), Lourens van der Merwe (South Africa)
TMO: Marius Jonker (South Africa)

214 Responses to Super Rugby: Toyota Cheetahs vs Emirates Lions – Live Game Article

  • 121

    Ben-die-Bul wrote:

    100: “Want wie vir hom ‘n toekoms wil skep, mag die verlede nie uit die oog verloor nie. Daarom: Soek in die verlede al die goeie en die skone wat daarin te ontdek is, vorm daarna u ideaal en probeer om daardie ideaal vir die toekoms te verwesenlik.” – Pres. Paul Kruger

    ” Forget the past”- Nelson Mandela

    Happy-Grin

  • 122

    Staat penalty, against the Lions… offside

  • 123

    111: Kan nie glo julle het nie al ‘n superbeker gekoop nie, julle het die hele sa rugby unie daar by julle, asook die hele sa rugby ref vereniging ?

  • 124

    @ grootblousmile:
    @119 Watter posisie het hy gespeel, jy dink nie dalk aan Piet Kruger, Bok voorryman en Bloubul nie?

  • 125

    @ robzim:
    @ nortie:
    Congratulations on your team’s win. Will the final be at Newlands next week?

  • 126

    Watter posisie het Paul Kruger daai dae virre Bulle gespeel?

  • 127

    Coenie van Wyk is Marnitz Boshoff se neef, dan nie? Goeie speler.

  • 128

    125 @ Bullscot:
    Yep, Newlands

  • 129

    fender wrote:

    Watter posisie het Paul Kruger daai dae virre Bulle gespeel?

    Hy dink aan Piet of Hendrik dalk…

  • 130

    124 @ Pietman:
    Wel, hy sou nie in die voorry gesak het nie, want hy sou sy baard vasgetrap het, was nie lank genoeg vir ‘n slot nie, sou nooooit kon tekkel soos ‘n loosie moet nie.

    Sy uitdop oë was nie goed genoeg vir ‘n skrummie nie… en ek twyfel of hy spoed gehad het om in die agterlyn te speel met sy manelpakke…

    Overjoy

  • 131

    Try Carel Greeff, Staat… converted.

    Lions 40 / 17 Cheetahs

  • 132

    127 @ Pietman:
    Is hy nie Willie le Roux se nefie nie?

  • 133

    121: “Those who cannot remember the past are condemned to repeat it” – George Santayana

    Approve

  • 134

    128 @ nortie:
    Are you going to go to watch that one?

  • 135

    5 Minutes to go…

    Lions will now be above the Bulls… and bump them down out of the Top 6, I think!

  • 136

    @ grootblousmile:
    @130 Ja, en dan was die ou nog half ketools agter die jong meisietjies ook, klink my…hy lyk my maar baie na n halfnaaitjie volgens sy portret in my ouma se voorkamer…

  • 137

    119: jy lees te veel engelse propaganda.

  • 138

    robzim wrote:

    MacroPolo wrote:

    Dink jy nie aan 2010 by orlando nie?

    Daai dag het Craig mos sy laaste goue horlosie gekry. Dit was ‘n goue Timex met n ligblou rand.. hy wou eindlik ‘n Tag Heuer gehad het en is sederdien die moer in vir die Blou Bull Rugby Union.

    Nou onthou ek….Schalk het hom hard probeer oortuig dat hulle hom n Seiko sou gee om by te kom, maar die bliksem was vas oortuig dat die Bulle hom n Tag sou gee.

    Sy verdiende loon om met n Timex daar uit te stap, die bliksem.

    Hy het darem n plaas in NZ gekry na die WB finaal van 2011 😆

  • 139

    grootblousmile wrote:

    127 @ Pietman:
    Is hy nie Willie le Roux se nefie nie?

    Kan wees…

  • 140

    Bullscot wrote:

    128 @ nortie:
    Are you going to go to watch that one?

    It will probably be televised

  • 141

    124: sy neef speel nou stut, Werner Kruger ! 😆

  • 142

    126: haker.

  • 143

    nortie wrote:

    Bullscot wrote:

    128 @ nortie:
    Are you going to go to watch that one?

    It will probably be televised

    Yip.. 14h00 on Supersport 1.

  • 144

    137 @ Ben-die-Bul:
    Nee mater, hy wou oorlog maak teen die Ingelse, maar Vrystaatse Pres MT Steyn het daarteen gemaan.. en toe, wat gebeur toe… hy hol Holland toe, verdoessel al die Kruger Miljoene en manne soos MT Steyn moet die Boere Republeke deur die oorlog lei.

    Hy was ‘n grootbek en ‘n gek!

  • 145

    Time is up on the clock…

  • 146

    Final Score: Emirates Lions (23) 40 / 17 (3) Toyota Cheetahs

  • 147

    144: die boere generaals en Steyn het saam besluit dit is beter dat oom Paul Europa toe moet gaan, dat hy die Boere se saak daar bevorder.

    Moenie dat die ingelse jou oortuig dat die ZAR en Vrystaat republiek vyande was nie.

  • 148

    147 @ Ben-die-Bul:
    Gaan lees my niggie se man, Frans-Johan Pretorius, se boeke oor die Boere-oorlog… Verskroeide Aarde en daai goed.

    Hy is SA se voorste kenner oor die gebeure!!

    Kry jou storie reg… heeltemal reg!

  • 149

    148: is hy van die Vrystaat ? 😉

  • 150

    148: het al dele van Kommando lewe van Pretorius gelees, goeie boek

Users Online

Total 64 users including 0 member, 64 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm