HighlandersChiefsHighlanders (11) 36Β / 9 (3) Chiefs

The Highlanders and Chiefs did battle in Super Rugby at

Rugby Park, Invercargill at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************

Western ForceRedsForce (10) 10Β / 32 (18) Reds

The Western Force and Reds did battle in Super Rugby at

nib Stadium, Perth at 11:40 SA Time (17:40 AWST, 19:40 AEST, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************


82 Responses to Super Rugby: Combined Live Game Article

  • 31

    nortie wrote:

    27 @ Ben-die-Bul:
    Teen wie speel jou span nou weer vandag terwyl die WP darem in die finaal is?

    Hy is die afrikaanse version van Hondo…. Hulle altwee glo dat alle refs altyd vir WP/Stormers bevoordeel…ek kan jou noual se hy gaan ook weer huil oor hoe Craig later vandag die Stormers gaan bevoordeel… soms wonder ek of hy en Hondo nie dieselfde persoon is nie πŸ™‚

  • 32

    29: Bulle se B span wat daar speel op Nuweland. πŸ˜€

  • 33

    nortie wrote:

    27 @ Ben-die-Bul:
    Teen wie speel jou span nou weer vandag terwyl die WP darem in die finaal is?

    Ek dink die Blikkiefonteinspruit se 2nd XV

    Conceited
    Pleasure

  • 34

    31: en jy is die engelse weergawe van Malema, het heeltyd probleme met afrikaanse mense hier op die blog, veral as hul van die Noorde is.

    πŸ™‚

  • 35

    31 @ robzim:
    Ha ha….and to think the Bulls actually had their own ref in Canberra yesterday…..and still managed to lose Overjoy

    32 @ Ben-die-Bul:

    Ja nee ou Benna…..dit is maar net nie julle jaar/laaste paar jaar nie Wink

  • 36

    33: middag verraaier, sien jy is ook nou hier vir die gang geveg.

    πŸ™„

  • 37

    @ BrumbiesBoy:
    die – dis

  • 38

    Ben-die-Brumby is ‘n lekker ou; los hom assb. kerels

    Wink

  • 39

    Nog 12 minute, lyk soos Pumas se game.

  • 40

    38: ondersteun die Leeus ou maat, hulle speel nou baie goeie rugby.

    Approve

  • 41

    Ben-die-Bul wrote:

    31: en jy is die engelse weergawe van Malema, het heeltyd probleme met afrikaanse mense hier op die blog, veral as hul van die Noorde is.

    Lol…goeie een…

    Mind jou, jy is so voorspelbaar ek kan netsowel jou posts vir jou doen en niemand gaan eers agterkom dis nie jy nie. En ek kan dit selfs doen sonder om na die games te kyk πŸ™‚

  • 42

    Ben-die-Bul wrote:

    33: middag verraaier, sien jy is ook nou hier vir die gang geveg.

    Jy moet bietjie eer en respek betoon aan BrumbiesBoy…..hy kan jou vertel van hoe sy span die SR beker gewen het lank voor 2007.

    Julle twee kan nogals eendag lang n braai vuurtjie gaan sit en nostalgies raak oor “die goeie ou dae” toe julle se spanne nog iets noemenswaardig beteken het

  • 43

    35: watch ons volgende jaar ! … soos ons julle al 19 jaar watch

    πŸ˜†

  • 44

    Helllloooooooooooooo me maties!

    Back from my lot of freegin work, and the tiredness is really setting in… but I will tough it out till after tonight’s rugby!

    Need to complete the Game Articles I did for this morning’s games, then set up the 2 Live Game Articles for later’s 2 Super Rugby games… then do a few vital payments as it is end of the month… and then all my attention will be on the rugby… that is the feeble little bit of attention my tired body is able to garner!

    So glad the Steval Pumas is winning the Vodacom Cup!!!

  • 45

    @ Ben-die-Bul:
    bwahahaha goeie een benna

  • 46

    43 @ Ben-die-Bul:

    Still my all time favorite SA Rugby joke:….

    “What is the definition of a Western Province rugby player?”

    “Somebody whose forefathers failed the medical for the Great Trek.”

    Pleasure
    Pleasure Pleasure

  • 47

    41: Robbie, dit werk nie so nie, jy kan wens om soos BdB te skryf, en jy kan wens dat julle so baie superbekers al gewen het soos die Bulle,

    maar om dit self te kan doen is ‘n heel ander saak.

    πŸ˜†

  • 48

    Baie geluk aan Pumas, drie weg wenne in ‘n ry.

    Welverdiende kampioene.

    Vir al die WP verskonings, sien Robzim se post # 28

  • 49

    @ Ben-die-Bul:
    om vir ben te verstaan is net soos om te try verstaan hoekom mense ford rangers koop

  • 50

    BrumbiesBoy wrote:

    43 @ Ben-die-Bul:

    Still my all time favorite SA Rugby joke:….

    β€œWhat is the definition of a Western Province rugby player?”

    β€œSomebody whose forefathers failed the medical for the Great Trek.”

    That’s a bit rich coming from someone who supports a team who’s forefathers were all a bunch of shackle draggers

  • 51

    Pity about that last Puma try, had them by 8 so was robbed of a margin point.
    To travel to Kimberly and win, then to Ellis Park and win and then to Newlands to win takes some doing.
    Fantastic achievement

  • 52

    Noordelike deel van VC baie sterker as die Suidelike deel.

    Waar kom Rudi Mattee vandaan, verbaas dat hy nie al deur groter unie opgeraap is nie ?

  • 53

    49: Happy-Grin

  • 54

    50 @ nortie:

    Overjoy I kid you not, we have a family story that years ago one of my relatives went to some place in England where you can look up your family’s history.

    He/she spent hours (days?) going back & found that six-or-seven hundred years ago one of my ancestors were hung for sheep stealing.

    Amazed

    He/she closed the book and walked out.

    True story.

  • 55

    51: gelukkig was een van die drie ‘n maklike een. :mrgreen:

  • 56

    @ BrumbiesBoy:
    were – was

  • 57

    55 @ Ben-die-Bul:
    Stem saam….die Leeus het nie verlede week veel van n fight opgesit nie

  • 58

    OK, cheers all, outta here shortly; back on line later if my stoopid BBerry decides to work.

    Bye

  • 59

    BrumbiesBoy wrote:

    50 @ nortie:

    I kid you not, we have a family story that years ago one of my relatives went to some place in England where you can look up your family’s history.

    He/she spent hours (days?) going back & found that six-or-seven hundred years ago one of my ancestors were hung for sheep stealing.

    He/she closed the book and walked out.

    True story.

    Is “stealing” what your family calls violating sheep?

    If the story was really true he would have closed the book, slipped it into his pocket and then walked out πŸ™„

  • 60

    57: eish, maar jy het ‘n lastige systap aan jou !

    πŸ™‚

Users Online

Total 56 users including 0 member, 56 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm