HighlandersChiefsHighlanders (11) 36 / 9 (3) Chiefs

The Highlanders and Chiefs did battle in Super Rugby at

Rugby Park, Invercargill at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************

Western ForceRedsForce (10) 10 / 32 (18) Reds

The Western Force and Reds did battle in Super Rugby at

nib Stadium, Perth at 11:40 SA Time (17:40 AWST, 19:40 AEST, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************


82 Responses to Super Rugby: Combined Live Game Article

  • 61

    58: groetnis, geluk nog met jou span wat minder slegs as my span was gister.

  • 62

    @ nortie:
    He/she did try to do that but got caught.

    Their case comes up next year.

    Overjoy

  • 63

    61: slegs = sleg

    Sien Robbie, as Ingelsman sou jy mos nie so goeie spelfout kon maak nie, net boerseuns wat sulke foute kan maak !

    😆

  • 64

    61 @ Ben-die-Bul:
    Cheers!

    And Approve

  • 65

    Ben-die-Bul wrote:

    61: slegs = sleg

    Sien Robbie, as Ingelsman sou jy mos nie so goeie spelfout kon maak nie, net boerseuns wat sulke foute kan maak !

    😆

    As Ingelsman sou hy n “spade n spade” genoem het en plein weg gese het minder kak in plaas van sleg/slegs 😆

    Ons draai mos nie doekies om nie, as jou span kak is dan is hulle kak

  • 66

    @ Ben-die-Bul:
    Op n ernstige noot, wat gaan julle die volgende paar jaar doen as FL nog steeds daar aankaring, en nog erger, as Oupa Vic nog amptelik die afrigting oorneem….siende dat hy reeds nie amptelik besig is om die ouens af te rig met sy 2007 game plan

  • 67

    @ nortie:
    hulle moet soos die vrystaat maak en vir eff vel n fabriek koop

  • 68

    66: ja, lyk nie goed nie, Vic se gameplan werk duidelik nie. Ons het heel nuwe afrigters nodig met nuwe idees.

    Sal maar hoop al die goeie spelers gaan na Leeus, dan kan ek hulle under cover ondersteun ?

    I-got-an-idea

  • 69

    smallies wrote:

    @ nortie:
    hulle moet soos die vrystaat maak en vir eff vel n fabriek koop

  • 70

    smallies wrote:

    @ nortie:
    hulle moet soos die vrystaat maak en vir eff vel n fabriek koop

    Happy-Grin

  • 71

    68 @ Ben-die-Bul:
    Die Leeus het nou die Cheetahs verbygesteek as almal se gunsteling 2de span…..tot hulle jaar in en jaar uit n ernstige bedryging begin word vir die top 3 spanne, dan gaan daar nie meer so baie liefde wees nie

  • 72

    smallies wrote:

    @ Pietman:
    try barkley-oos of molteno on die noord oos kaap

    Nee ek weet…was al daar rond. Maar Southlands in NZ is anderste broer, tot die see is verys daar…en die wind!!!!

  • 73

    @ Pietman:
    by ons vries die gariepdam dan tel ons die babers op as bevrore vis hahahahahah

  • 74

    @ smallies:
    Springfontein daar naby jou self fikken koud…en nag amper gevrek daar agter op n GG Ford F150, die bakkies met die staalkappe op, toe ek nog vir die Staat gewerk het, koue kom van bo en onder….daai jare was die Staatsgarage op Colesberg met die dambouery.

  • 75

    @ Pietman:
    springfontein eish daai dorpie le op n vlakte en as die wind daar opstaan waai hy reg deur jou ribbekas,my koudste was een aand wat n tsotsi hier weg gehol het,ek was moer haastig langs die caledon revier brug afgelaai in die middel van die winter met net n staatdiens trui aan,-8of – 9 gewees,ek is eers sewe uur die volgende oggend opgetel

  • 76

    @ smallies:
    Ek het twee keer Vrystaat teen WP gaan kyk op Nuweland as dit nat was….en beide kere het Vrystaat gewen!
    Was nog die dae toe Hennie Bekker Snr vir julle gespeel het.

  • 77

    @ Pietman:
    daai reentjie wat so oor die hoof paviljoen se dak kom is darrem self nie n ou se maat nie

  • 78

    @ smallies:
    @75 Butane Komphela se kiesafdeling, Springfontein….pleks hy sy ou gat af gevries het daar!

  • 79

    @ Pietman:
    verloor ek al my respek nou vir daai dorp

  • 80

    @ smallies:
    Ek het nou in April weer daar geslaap, by n Engelse gastehuis op Springfontein Suid se indraai, toe ek my bakkie by Imperial in OB gaan haal het.

  • 81

    @ Pietman:
    daai padstal daar verkoop nogals lekker biltong en droe wors

  • 82

    @ smallies:
    Nouja, hier gaat ons! Sterkte met jou span.

Users Online

Total 27 users including 0 member, 27 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm