Piet van Zyl

Piet van Zyl

Vodacom Bulls scrumhalf Piet van Zyl has been ruled out of rugby for the remainder of the season after he sustained a knee injury in last weekend’s win over the Emirates Lions at Loftus Versfeld.

Van Zyl ruptured his ACL in his left knee, Vodacom Bulls team doctor Org Strauss confirmed on Monday.

Dean Greyling, who was injured in a vehicle accident last week, picked up a hematoma on his right leg and will be back on the training field on 18 May.

Midfielder Burger Odendaal is also not training this week due to an ankle injury picked up in the match, but will be ready to play on 11 May.

Next Monday is also the date being pencilled in for Rudy Paige to return to the field, following his knee rehab.

The long term injury list still sees Pierre Schoeman (knee), Bandise Maku (pectoral) and Ruan Steenkamp (knee) out till 31 July and Duncan Matthews (knee) and Ryan Nell (knee) till 31 August. Carlo Engelbrecht’s ankle injury should be cleared at the end of the month.

One Response to Super Rugby: Bulls – Fitness Report after brutal Round 12 – Piet van Zyl out for the rest of the season

  • 1

    Iemand Kermrugby gekyk gisteraand ?

    Wiese en Paulse diep teleurgesteld met die Bulle wen, en wys en hamer toe op die refs se foute net na eenkant toe.

    Bulle se 2de drie, duidelike vorentoe na Jan, moes dus nie 7 punte gewees het nie, ek stem saam.

    Strafskop net voor Spies gescore het. Warren die tackler, hy staan op, begin die bal wen. Alles goed tot dusver, maar dan val hy oor, is van sy voete af. Strafskop reg of ten minste debatteerbaar, want dit lyk ook of hy nie getackle en gou gelos het nie.

    Maar Wiese en maats wys nie of gesels nie oor ander moontlike ref blapse teen die Bulle nie.

    Met telling op 25-13 of 16 vir Bulle, val Leeus goed aan, Trevor is besig om losbal te wen, goed so, maar dan begin hy oorval, so nie meer op voete nie, strafskop vir Leeus, 3 punte.

    So Wiese, as Warren nie gestraf moes word nie, dan ook nie Trevor nie. Wat is die gesegde, jy kan nie die brood aan altwee kante gebotter wil hê nie.

    Leeus se 2de drie, baie goeie drie. Net een probleem. Aangee van Jantjes na Mnisi met 2de laaste fase ‘n baie duidelike vorentoe aangee, soos Arno se vorentoe aangee. Gaan kyk na Jantjes se hande voordat bal sy hand verlaat. Moes nie 7 punte gewees het nie.

    Daar was ook later in die game ‘n geval waar die ref gewys het strafskop vir die Bulle nadat hul gedryf het en die Leeus onkant kom speel het. Toe Pollard drop en dit is mis, toe sê die ref skielik dit is nie meer ‘n strafskop nie ?

    So oom Kobus en Breyton, ek hou daarvan as julle die refs se foute uitwys, dit is baie nodig, maar doen dit na beide kante toe, dan is julle program geloofwaardig.

    Julle het lekker gespot moet Derick Hougaard se eenogigheid, maar hy het ten minste erken Arno se vorentoe was ‘n vorentoe. Nou moet julle ook daai oogklappe afhaal en na beide kante die refs se foute uitwys, nie net as julle spanne verneuk word nie.

    Vat die verloor op die kinnebak, die beste span het gewen op die aand. Sterkte vir die Highlanders, hoop julle gee hul goed pakslae !

    Who-s-the-man

Users Online

Total 20 users including 0 member, 20 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm