Vodacom BullsWestern ForceBulls (9) 25 / 24 (7) Force (Final Score)

The Vodacom Bulls and Western Force did battle in Super Rugby at

Lftus Versfeld at 17:05 SA Time (15:05 GMT, 23:05 AWST, Sunday 02:05 AEDT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Bulls:

  • Penalties – Handré Pollard (6)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Marcel van der Merwe (1)
  • Conversions – Handré Pollard (1)

Force:

  • Penalties – Sias Ebersohn (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Adam Coleman (1), Sam Wykes (1), Kyle Godwin (1)
  • Conversions – Luke Burton (2), Sias Ebersohn (1)

Teams:

Vodacom Bulls
Western Force
21 March at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Jesse Kriel, 14 Francois Hougaard, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Bjorn Basson, 10 Handré Pollard, 9 Rudy Paige, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Lappies Labuschagne, 6 Deon Stegmann, 5 Grant Hattingh, 4 Jacques du Plessis, 3 Marcel van der Merwe, 2 Adriaan Strauss, 1 Dean Greyling
  • Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Morné Mellett, 18 Trevor Nyakane, 19 Victor Matfield, 20 Arno Botha, 21 Piet van Zyl, 22 Tian Schoeman, 23 Jurgen Visser
  • Team: 15 Luke Morahan, 14 Marcel Brache, 13 Kyle Godwin, 12 Luke Burton, 11 Nick Cummins, 10 Sias Ebersohn, 9 Alby Mathewson, 8 Ben McCalman, 7 Kane Koteka, 6 Steve Mafi, 5 Adam Coleman, 4 Sam Wykes (Captain), 3 Tetera Faulkner, 2 Nathan Charles, 1 Pekahou Cowan
  • Replacements: 16 Heath Tessmann, 17 Chris Heiberg, 18 Oliver Hoskins / Guy Millar, 19 Wilhelm Steenkamp, 20 Angus Cottrell, 21 Ian Prior, 22 Zack Holmes, 23 Solomoni Jnr Rasolea

Referee: Nick Briant (New Zealand)
Assistant Referees: Jason Jaftha (South Africa), Pro Legoete (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)

158 Responses to Super Rugby: Vodacom Bulls vs Western Force – Live Game Aricle

  • 151

    141 @ nortie:
    Thank the Lord for small mercies. Wink

  • 152

    @ MacroBull:
    Gekyk hoe my span wen. Approve

    Die krag is af hier so ek kan nie die games op TV kyk nie.

  • 153

    Ben-die-Bul wrote:

    141: jou teleurstelling oor ‘n Bulls wen gaan diep, nie gedink dit is so erg nie.

    Go Landers !?

    Yep, Landers, Hurricanes en Waratahs behoort ons te klop.
    Hoop ons wen darem 1 op toer, glo darem ons sal een kan wen.
    Ek glo ook dat as ons tuis gespeel het teen die Force sou ons met meer as n punt agv n strafskop in die laaste minuut gewen het, veral as ons vir 10 minute teen net 13 man gespeel het….maar geluk, n wen is n wen en julle kan trots wees op die “karakter” van julle span om teen al die odds so n goeie wen te kon kry

  • 154

    148: dankie fender, wanneer het jy mens geword en die kaap verlaat om so sinvolle iets kwyt te raak, is jy nou ‘n Bul ?

    😀

    147: ons weet as ons span pateties swak speel, maar gee ook erkenning as iemand goed doen, soos Pollard daar aan die einde.

  • 155

    Bdb, het jy vergeet dat ek altyd virrie SA spanne cheer?

  • 156

    155: ja, onthou dit nou. goeie mens jy, ons ander klomp is 😈

    Sterkte vir jou span se toer.

  • 157

    Dankie broer. Skiem die Stormers gannit nodig kry. Dit gan ma knor Doer Onner…

  • 158

    Good to see the Bulls won,
    but only 1 try vs. 3 from the Force (nogal)!
    Will watch the highlights later …

Users Online

Total 18 users including 0 member, 18 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm