Duane Vermeulen

Duane Vermeulen

Former Springbok coach Nick Mallett says Duane Vermeulen should be the Springbok captain at this year’s Rugby World Cup if Jean de Villiers fails to recover in time.

De Villiers, the current Springbok leader, is in a race against time to be fit for the 18 September to 31 October event.

De Villiers suffered an horrific knee injury in South Africa’s final Test of last year – against Wales in Cardiff – and it remains uncertain if he’ll recover sufficiently for the tournament in England and Wales.

“Duane should lead the Springboks at the World Cup if Jean de Villiers is not ready,” Mallett said.

“Time is running out for Jean before the World Cup. It’s just logical that we start looking at other candidates.”

Mallett said it’s important that the captain has a good relationship with coach Heyneke Meyer.

“The captain and coach need to respect each other and be able to work together efficiently. I think that’s the case with Vermeulen and Meyer. I also think the captain needs to be assured of his place in the team and be respected by the other players.”

 

Sport24

21 Responses to Springboks: Nick Mallett backs Duane Vermeulen as Bok Captain

  • 1

    ek ook met fdp as onder kaptein,atter is ook n goeie roep

  • 2

    Mallet, so dit moet iemand van die WP wees en nie ‘n sekere legende van die Noorde wat al ‘n hoop bekers gewen het en die mees ervare kaptein in die bokspan is nie ?

    Eish, die provinsialisme.

    Whistling

  • 3

    Ben-die-Bul wrote:

    Mallet, so dit moet iemand van die WP wees en nie ‘n sekere legende van die Noorde wat al ‘n hoop bekers gewen het en die mees ervare kaptein in die bokspan is nie ?

    Eish, die provinsialisme.

    Ons moet vorentoe beweeg… daai “legende” waarvan jy praat is ‘n yesterday’s hero, hy het sy innings gehad… dis nou ‘n nuwe era met ander spelers en dinamika.

    Die feit dat hy bekers gewen het beteken nie dat hy weer bekers gaan wen nie…. dis amper soos om te se dat Roger Federer tennis gedomineer het en nou te verwag dat hy steeds grand slam toernooie moet wen….dit werk nie so nie.

  • 4

    3: natuurlik moet ons vorentoe beweeg, maar eers na ons die WB met ‘n kombinasie van ervaring en jeug gewen het. Vir nou is ons beste ervare kapteins JDV en Vic, ek dink daar moet nie eers ‘n debat daaroor wees nie.

    As altwee uit is kan ons na manne soos Duane, FdP en Strauss begin kyk.

  • 5

    3: Wat jou opmerking betref dat Vic se tyd verby is, dink ek nie iemand soos Tony Johnson van NZ (en die res van die rugby wêreld, en ek dink PSDT self) sal met jou saamstem nie.

    Hy skryf daar op Supersport na die Bulle – Sharks game:

    But what was most entertaining was the masterclass from Victor Matfield.

    He started by dropping in on a Sharks pre-lineout huddle, took three steals, and managed to get so far up the nose of the Sharks players that it was inevitable someone would blow up. When it happened, Bismarck du Plessis was the man.

    Victor is an expert at managing his workload during the game and certainly does his share on defence, but his mind is computer-like come lineout time. Whether he really can still be a force come the World Cup is the burning question, but you can understand why Heyneke Meyer wants him in the mix… for his brain as much as his brawn. If half of his knowledge can rub off on Pieter Steph du Toit then you will have a great rugby player.

    Ek dink ongeluukig die meeste ondersteuners van ander provinsies haat maar ou Vic se guts, daarom soek hul hom nie as kaptein en nr.5 slot van die Bokke nie, hy het soos ou Naas al te veel pyn veroorsaak vir ander SA spanne.

    Maar dit is juis so speler en kaptein wat ons nodig het.

    Ons sleutelspelers om ‘n kans te staan om WB te wen is as volg,

    Vic
    Duane
    FDP

    en dan ook

    Bissie en Strauss op vorm
    Pollard/Lambie

    Die beste is natuurlik dat Vic en PSDT daar sal wees, die WB word nie gewen deur net 15 spelers nie.

  • 6

    @ Ben-die-Bul:
    Mens vergeet vinnig dat bekker die oy was wat die mantel sou oorneem maar hy was n groot flop gewees in 2012.

    As almal nie so maklik beseer was nie sou HM dalk nie eers vic genader het nie. Maar jys reg, en die feit dat al sy challengers gereeld beseer is hoef daar nie eens n debat te wees nie.

  • 7

    Ten spyte daarvan dat Johnson ‘n groot Victor ondersteuner blyk te wees twyfel hy tog of Victor ‘n faktor in die wereldbeker kan wees—–uittreksel uit die stuk : ” whether he really can still be a force come the World Cup is the burning question”.

    Persoonlik dink ek hy is nou vinnig op die afdraandpad. My wereldbeker slotte sal wees Eben, Flip, PSdT en Paul Willemse met Ruan Botha as ‘n buiteperd.

    Victor behoort egter daar te wees (Meyer sal hom kies) en mag selfs die kaptein wees so ons sal maar moet kyk of hy ‘n faktor in die toernooi sal wees.

  • 8

    robzim wrote:

    Ten spyte daarvan dat Johnson ‘n groot Victor ondersteuner blyk te wees twyfel hy tog of Victor ‘n faktor in die wereldbeker kan wees—–uittreksel uit die stuk : ” whether he really can still be a force come the World Cup is the burning question”.
    .

    Ek dink jy kan dalk ‘n punt beet het, Vic word nie jonger nie en hulle speel hom te veel

    Maar die problem is dat die jong spelers so baie seerkry, PSDT was “the next best thing” maar hy’s meer beseer as wat hy speel, en Eben is ook deesdae so. Ek dink die spanne betaal so baie vir die jong talent dat hulle die spelers ryp druk en in die proses beseer

  • 9

    MacroBull wrote:

    @ Ben-die-Bul:
    Mens vergeet vinnig dat bekker die ou was wat die mantel sou oorneem maar hy was n groot flop gewees in 2012.

    AC het vir Bekker in die grond in gespeel

    Juandre Kruger was ook nie watswonders nie

    Kyk Vic is goed, min spelers sal ooit sy hoogtes bereik

  • 10

    Have any of you guys noticed how many good tackles Matfield still puts in, in a game?

    To me THAT is probably the biggest factor why Matfield is still the prime No 5 lock in SA if not throughout most of the world.

    In other words his work rate has not suffered…

    He was all over Pieter-Steph du Toit in the game at Loftus between the Bulls and the Sharks.

    When last was Victor injured… compared to Eben, Pieter-Steph, Flip, Ruan Botha, Paul Willemse, any of the Lions Locks, any of the Sharks other locks, any of the Cheetahs Locks or any of the remaining Stormers Locks?

    He will be going to the World Cup… and should rightly be there too!

    Would I pick him as captain… no I won’t… not that I think he would not do an OK job, but one has to plan with succession in mind!

    I would go for Duane Vermeulen or Adriaan Strauss. I would not go for Fourie du Preez as captain either, he is a quiet fella when you meet him in real life, not loud or outspoken… even shy – one needs a charismatic leader, who talks, is not shy and who communicates well to the outside! I would most definately NOT want Bismarck du Plessis as captain, not with that hot head and incessant moaning…

  • 11

    @ Victoriabok:

    @8

    Ja, dit is kommerwekkend, Eben begin nou so erg as Willem Alberts te raak so ver dit beserings aangaan terwyl PsDT op dieselfde pad blyk te wees. Flip vaar ook nie veel beter nie.

    Ek lees vandag in die koerant ‘n stuk omtrent die Stormer slot jean Kleyn. Hy het 3 jaar gelede Stellenbosch toe gekom om ingenieurswese te swot … was in Linden JHB op skool en het rugby glad nie ernstig opgeneem nie en het feitlik per toeval in die WP onder 19 span beland en toe besluit om die sport ernstig op te neem.. hy het dus so stil-stil sonder dat daar enige druk op hom was of baie geld vir hom betaal is ontwikkel in ‘n baie belowende speler met ‘n blink toekoms… mag dalk nog vir Eben verbygaan.

    Dieselfde geld vir de Allende wat op skool meer in Krieket en sokker balang gestel het as in rugby.

    Lyk my sulke spelers het in ‘n sekere mate ‘n voordeel bo diegene wat te vroeg ryp gedruk word.

  • 12

    @ robzim:

    Die jong outjies MOET eers ‘n jaar of twee op ‘n laer vlak (Vodacom) speel om te settle en dan vir die senior spanne speel, dit sal voorkom dat hulle te vroeg seerkry

  • 13

    robzim wrote:

    Ek lees vandag in die koerant ‘n stuk omtrent die Stormer slot jean Kleyn. Hy het 3 jaar gelede Stellenbosch toe gekom om ingenieurswese te swot … was in Linden JHB op skool en het rugby glad nie ernstig opgeneem nie en het feitlik per toeval in die WP onder 19 span beland en toe besluit om die sport ernstig op te neem.. hy het dus so stil-stil sonder dat daar enige druk op hom was of baie geld vir hom betaal is ontwikkel in ‘n baie belowende speler met ‘n blink toekoms… mag dalk nog vir Eben verbygaan.
    Dieselfde geld vir de Allende wat op skool meer in Krieket en sokker balang gestel het as in rugby.
    Lyk my sulke spelers het in ‘n sekere mate ‘n voordeel bo diegene wat te vroeg ryp gedruk word.

    Joost was op skool al ‘n Springbok in Korfbal

    Ek weet Vlok was ook ‘n goeie krieketspeler op sy dag

    Kyk hoe goed speel die Bokke krieket teen die Proteas

  • 14

    robzim wrote:

    Lyk my sulke spelers het in ‘n sekere mate ‘n voordeel bo diegene wat te vroeg ryp gedruk word.

    Jy het ‘n punt beet

    Lees die artikel, dis die afrigter van Ohio State se voetbalspan wat sê hy hoekom hy spelers verkies wat meer as een sport gedoen het bo een sport atlete

    http://highschoolsportsstuff.areavoices.com/2015/01/20/one-sport-athletes/

  • 15

    7: natuurlik, as Vic al slegter speel, nie meer goed is in die lynstane nie, tackles begin mis, balle knock ens, dan sal ek hom ook nie by WB wil sien as speler nie.

    Maar dit is nou juis die snaakse van ons ou rugbyvolkie buite Pta – hulle wil nie erken soos oorsese kenners dat Vic is soos ou wyn, hoe ouer hoe beter.

    Die laaste 2 games het dit gewys, en ek dink dit is juis, soos Tony Johnson sê, hy spaar hom vir groter dinge. Ek as Bul ondersteuner is nie te gelukkig daaroor nie, en die eerste 2 games wat die Bulle verloor het, het gewys ou Vic het homself te veel gespaar, hehe.

    Maar ek dink as dit kom by die groot games, dan sal hy die ding kan doen. Hy het juis genoem alles gaan oor die WB te wen, nie dat ek as Bul ondersteuner te lekker is daarmee nie. Maar al spaar Vic hom 30 persent elke game, is daar nie enige ander slot in Pta wat nog dan kan byhou nie.

    As dit die WB finaal is, en dit is die laaste paar minute en daar is ‘n lynstaan op die ander span se 5 tree, en ons kort die bal om die wendrie te gaan druk, dan weet ek watter nr.5 slot ek daar sal wil hê.

    As PSDT en enige ander 5 slot Vic heeltemal begin oorskadu, sal ou Vic die eerste een wees om vir HM te sê, kies hulle. Maar tot tyd en wyl moet die jongemanne nog leer wat ‘n klassieke 5 slot is, en probeer minder seerkry.

    Ek sal, as PSDT volkome fiks is, op 4 kies, hy bring vir my baie baie meer na die veld as vir Eben. PSDT is slim harde speler, goeie hande en maak goed skoon en het nie die hiper onnodige aggressie as wat Eben het nie. Eben en Bissie, altwee skitterende spelers, maar sukkel om kalm te bly wanneer dit saak maak.

    Eben of Flip op die bank om dan vir PSDT te vervang, met PSDT wat ook op 7 kan sak.

  • 16

    @ Ben-die-Bul:

    Wat was sy stats in die eerste wedstryd teen die Stormers?

  • 17

    16 @ Victoriabok:
    Vic is soos ‘n ou Lister engine…. hy sukkel so bietjie om te start as die seisoen begin, maar as hy eers loop, dan stop hy nie!

  • 18

    Ben-die-Bul wrote:

    Eben of Flip op die bank om dan vir PSDT te vervang, met PSDT wat ook op 7 kan sak.

    Flip sal reg wees maar ek weet nie of PSDT fiks genoeg gaan wees teen daardie tyd nie. Eben sal ook reg wees

    We sal jy saam met Vic speel?

  • 19

    Nouja, ek het my nou genoeg afgesloof vir julle en die kliente vir die werksweek… ek gaan nou rus!

    Sien julle in die oggend vir die rugby!

  • 20

    18: as altwee op vorm is, sal ek met Eben begin en dan Flip laat opkom. As kombinasie ken Vic en Flip mekaar goed, so dit sal ook goed werk. So sal die een speel wat teen daardie tyd goed op vorm is.

  • 21

    @ Victoriabok:
    @ 14

    Interessante stuk..dankie.

    Die meeste top losskakels behoort baie goed in enige balsport te doen.

    Herchelle Gibbs was een van die bestes.. SA skole in Sokker, Krieket en rugby. Hy het eindlik te veel talent vir sy eie gesondheid gehad..as hy harder gewerk het sou hy ‘n beter toetsgemiddelde as 42 gehad het..

    Butch James kan ook enige sport doen..selfs surf…. so ook Percy Montgomery….. Joel Stransky het na sy rugby loopbaan in ‘n uitstekende fietsryer ontwikkel… ek reken hy sou selfs professioneel kon ry as hy vroeg genoeg daarmee begin het.. hy is so tough soos jy kan kry, hy gee net nie op nie..

    Ek weet nie op watter vlak Victor Matfield krieket gespeel het nie, maar hy kan verseker ‘n bal baie “skoon” slaan…. Hy het daardie “gift of timing”.. dis een van die redes hoekom hy lynstane so kan domineer.. hy sal ook uitstekend in tennis wees… waarskynlik in waterpolo ook as hy kan swem 🙂

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm