Michael Cheika

Michael Cheika

Wallabies head coach Michael Cheika is unfazed about a possible mass exodus of players after next year’s World Cup, following the departures of veterans James Horwill and Adam Ashley-Cooper.

Lock James Horwill, captain at the 2011 World Cup, agreed to a three-year contract with English club Harlequins as he prepares for his first spell in English rugby.

On the same day, French Top 14 side Bordeaux announced they had agreed a two-year deal with wing Ashley-Cooper.

rugby365

The two men, who will leave after the 2015 World Cup, have played more than 150 Tests between them and their decision to head overseas, ruling them out of Wallaby contention, is part of a growing trend.

The recent elite player drain has seen Kane Douglas go to Irish club Leinster, Nick Cummins to West Red Sparks in Japan, Berrick Barnes to Japan’s Wild Knights and Matt Giteau to Toulon.

Israel Folau, Quade Cooper, Will Genia and Kurtley Beale are expected to be among other prime targets for cash-rich overseas clubs once the World Cup is over.

On Thursday, Cheika said that he was “not at all” concerned about the threat of losing vital talent in 2016.

The Wallabies coach said it was up to him and the Australian Rugby Union to make playing for their country more appealing than chasing big bucks elsewhere.

“We want to make sure that our environments, both in Super Rugby and in the Australian team, are so good that players don’t want to leave because they’re enjoying themselves and they’re getting what they want out of rugby,” he said.

“That’s not just coaching, that’s the overall experience and the enjoyment that’s in the game.

“Everyone’s in the same boat.

“It’s on everywhere, but that’s the natural market and in any marketplace we’ve got to make ourselves an attractive option as well, and not just around money.”

Cheika said he had no issues with veterans such as Ashley-Cooper and Horwill heading to more lucrative pastures.

“I don’t think either of those guys are going because they are not happy with something. Some players come to the time in their careers when this is the move that they want to make,” he added.

2 Responses to Australian Rugby: Cheika unfazed about player drain after 2015 World Cup

  • 1

    Gróót geld laat honderde SA spelers oorsee stroom

    17 Desember 2014
    Wim van der Berg
    Jaque Fourie (Foto sport.stv.tv)

    Jaque Fourie (Foto sport.stv.tv)

    Honderde duisende rande gemiddeld per rugbywedstryd, in een of twee gevalle selfs meer as `n miljoen rand, is wat sommige spelers in Japan verdien. Onder hulle is daar `n paar Suid-Afrikaners.

    Geld, en niks anders nie, is die rede waarom meer as 600 Suid-Afrikaanse spelers oorsee rugby speel. Suid-Afrika se immer-verswakkende wisselkoers en die daarby groter wordende bedrae wat oorsese klubs bereid is om te betaal, tap Suid-Afrika van sy voorste spelers.

    In Japan, wat die grootste betalers van almal is en ook die minste rugbywedstryde in `n seisoen speel, verdien manne soos Jaque Fourie en Fourie du Preez letterlik honderde duisende rande per wedstryd.

    Die verlies aan meer as 600 spelers – dit is meer as 40 volle spanne met gehaltespelers – kós Suid-Afrika op die rugbyveld. `n Mens kan maar net wonder wat dit sou beteken het as die spelersgetalle van topspelers in die land naastenby verdubbel kon word. Groter diepte, krag-teen-krag provinsiale wedstryde, klubrugby – en deur dié faktore `n sterker nasionale span – sou daaruit kon voortvloei.

    Heelparty van hierdie 600-plus Suid-Afrikaanse spelers oorsee verdien meer as `n miljoen rand per maand. In baie van die lande waar hulle speel, is daar boonop belastingverligting/-skuiwergate wat ook in hulle guns tel.

    Daar is onder die oorsese spelers ook heelparty wat ter plaatse geen aanspraak op `n plek in `n Curriebekerspan, en selfs `n Vodacombekerspan, gemaak het nie. Oorsee verdien van hulle R60 000 en meer per maand plus byvoordele.

    Trouens, daar is die (ware) storie uit die mond van `n rugbyagent van `n provinsiale junior speler wat hier net meer as R4 000 per maand deur sy unie betaal is. Hy het vanjaar oorsee gaan speel teen `n verhoging van 2000% (Ja, dis reg, 2000% oftewel 20 maal wat hy hier verdien het – dus sowat R80 000 per maand plus byvoordele).

    In Suid-Afrika word `n Curriebekerspeler wat ook effense blootstelling op Superrugbyvlak het, van die orde van R40 000 – R70 000 per jaar deur sy unie betaal. Oorsee kan hy moontlik R1,8 – R3 miljoen per jaar verdien, plus die verblyf en motor wat redelik algemeen by `n pakket gevoeg word.

    `n Speler wat so drie seisoene se Superrugby agter die blad het, kan oorsee tot R6 miljoen per jaar beding – en dit vergelyk met sy net meer as R2 miljoen per jaar, afhangende van die franchise waarvoor hy in Suid-Afrika speel en die franchise se finansiële krag.

    Onder die spelers wat die afgelope twee jaar oorsee gaan speel het, is die volgende Springbokname: Craig Burden, Riaan Viljoen, Zane Kirchner, Dewald Potgieter, Jacques Potgieter, Frans Steyn, Franco van der Merwe, Peter Grant, Ryan Kankowski, Keegan Daniel, Heinrich Brüssow, Morné Steyn, Johan Goosen, JP Pietersen, Andries Bekker, Elton Jantjies, nou ook Pat Cilliers, Andries Bekker, Juandré Kruger, Gio Aplon, Charl McLeod…

    Die blaam op Saru pak? Nee, wat. Net soos die All Blacks, wat erken het hulle het `n 2014-verlies net-net vermy danksy die R11 miljoen wat hullle gekry het vir hulle wedstryd teen die VSA in Chicago `n maand gelede; en Australië wat na verwagting eersdaags bekend sal maak hy is bankrot, sukkel rugby in Suid-Afrika finansieel. Daar is vanjaar `n voorbelaste wins van net R5 miljoen bekend gemaak (darem aangevul met `n belastingterugbetaling van R6 miljoen van die vorige jaar).

    Suid-Afrika het net eenvoudig nie `n rugbyekonomie wat die sport met groter betaling aan die spelers aan die gang sal kan hou nie. Meer as R2 miljard van die RFU vir die Engelse klubs – uitsluitende betaling vir deelname aand die ou Heinekenbeker– hou rugby dáár staande.

    Dit kos `n groot unie in Suid-Afrika, insluitende die instandhouding van sy stadion en die onderhoud van sy veld, meer as R200 miljoen per jaar. Dit is `n allemintige klomp geld, selfs ná ontvangs van die TV-betalings, hekinkomste en borgskappe.

    Só vergelyk vergoeding oorsee met wat spelers hier betaal word:

    Curriebekerspeler met min of geen ervaring van Superrugby

    In SA: R500 000-R900 000 per jaar
    In Europa: R1.8m-R3m per jaar

    Curriebekerspeler met heelwat Superrugby-ervaring:
    In SA: R1.5m-R2m per jaar
    In Europa: R2,5m-R6m per jaar

    SA klubspeler in Europa
    R600 000 – R1m per jaar

    Senior Springbok in Japan:
    Meer as R10m per jaar

    Senior Springbok in Europa
    Meer as R8m per jaar

    Senior Springbok in SA
    R5m-plus.

    ♦ In die geval van betaling in Suid-Afrika is inkomste soos provinsiale kontrakte, kommersiële werk, besoeke aan skole, hospitale en wedstrydbonusse by die bedrae ingesluit. Oorsee is dit inkomste sonder inagneming van huisvesting en `n motor.

  • 2

    @ superBul:
    With the SA economy dropping like a stone and already barely above junk status, we can only expect to have it get worse.

    The big problem is that there is no way for Rugby people in SA to reverse the trend.

Users Online

Total 282 users including 0 member, 282 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm