Flip van der Merwe

Flip van der Merwe

The Bulls were dealt a cruel blow just days into their pre-season, with confirmation that Springbok Flip van der Merwe is set to miss the start of the 2015 season.

Bulls coach Frans Ludeke, confirmed that Van der Merwe will undergo surgery next Tuesday after damaging his pectoral muscle.

“It was a freak accident,” Ludeke said, when asked about the burly lock that was ruled out for the latter half of 2014 after suffering a serious knee injury during the second Springbok Test against Wales in June.

rugby365

The 29-year-old missed the Boks’ Rugby Championship campaign and end-of-year European tour, as well as the Blue Bulls’ Currie Cup campaign.

“He was working out in the gymnasium and was doing ‘dips’ when he got injured,” Ludeke said.

“It is not something you expect to happen.”

The Bulls coach said they won’t know the full extent of the damage till after the lock has undergone surgery next week.

“The initial prognosis is about three months, so it looks like he’ll miss the start of the season,” Ludeke said.

The good news is that all the Bulls’ other injured stars – players, like Pierre Spies, Arno Botha, Jurgen Visser, Callie Visagie and Marcel van der Merwe – are on track to return to the playing field in time for the start of the 2015 Super Rugby season in February.

The Bulls started their pre-season build-up on Monday this week and will continue through till mid-December, before breaking ad the regathering early in January.

Ludeke, said they “got closure” on the mistakes of the past season and want to move on, make the adjustments required and think about what they want to achieve this coming season.

“The pre-season at the moment is mostly about conditioning,” he said, adding: “There is great energy in the group since we started on Monday this week.”

18 Responses to Super Rugby: Bulls – Flip van der Merwe injured again, need operation

  • 1

    Crocked Dragon

  • 2

    He’s a good player, hope he stays injury free this year

    http://www.sport24.co.za/Rugby/Botha-ready-to-be-unleased-20141121

  • 3

    Looks like Tarzan, plays like Jane

    Hope they added some heart and a pair of balls when they fixed his bicep injury

    http://www.sport24.co.za/Rugby/Spies-packs-on-kgs-of-muscle-20141121

  • 4

    @ Victoriabok:
    Ja nee kyk, Lambie het dieselfde besering gehad en is al lankal terug op die veld

  • 5

    @ Victoriabok:
    Ou VB, smaak my jy het al wat n artikel oor die Bulle se sleutelspeulers opgespoor.
    Ook maar goed rugby word nie in die gym gespeel nie, dan het julle dalk n kans gehad om iewers te kom 😆

  • 6

    Sien FDP kom dalk terug Bulle toe, sal goeie nuus wees, maar ons wag vir die beste nuus:

    Ludeke bedank ! :mrgreen:

    Sal egter nie gebeur nie, sien in vandag se koerant die bestuur staan voluit agter Ludeke vir die nuwe seisoen.

  • 7

    @ Ben-die-Bok:
    Pta News het ook n stuk gehad oor hoe hulle vir Ludeke ophemel.
    Dis regtig goeie nuus, ek is so bly hulle staan by hom 😆

  • 8

    nortie wrote:

    @ Victoriabok:
    Ja nee kyk, Lambie het dieselfde besering gehad en is al lankal terug op die veld

    Soos Arno?

  • 9

    Victoriabok wrote:

    nortie wrote:

    @ Victoriabok:
    Ja nee kyk, Lambie het dieselfde besering gehad en is al lankal terug op die veld

    Soos Arno?

    Spies.
    Arno tel nog nie….all talk and no action.
    As hy 3 games in n ry kan maak sonder om n jaar te rus, dan kan ons weer praat

  • 10

    7: ja, Ludeke is die afgelope paar jaar julle beste speler teen die Bulle, hoe kry jul dit reg dat hy geen besering optel nie ?

  • 11

    Probleem met al die gymwerk is dat dit jou nie voorberei vir kontaksport nie. Dink die ouens moet meer die spiere soepel maak en sny, as heeltyd bou en groter word.

    Ek is ook nie baie optimisties dat die spierpaleise beseringsvry gaan bly nie.

    Dit is eerder natuurlike groot spelers soos Bakkies, Vic en Danie Rossouw wat langer beseringsvry bly.

  • 12

    Ben-die-Bok wrote:

    7: ja, Ludeke is die afgelope paar jaar julle beste speler teen die Bulle, hoe kry jul dit reg dat hy geen besering optel nie ?

    Selfe manier hoe ons sorg dat JLP beseringsvry bly, ons tackle hulle saggies 😆
    Vir Spies los ons net n copy van Bodybuilders Monthly by sy sitplek en wag tot hy begin lees…..kanse is goed dat hy n paper cut sal kry en 6 maande uit sal wees.

  • 13

    nortie wrote:

    @ Victoriabok:
    Ou VB, smaak my jy het al wat n artikel oor die Bulle se sleutelspeulers opgespoor.
    Ook maar goed rugby word nie in die gym gespeel nie, dan het julle dalk n kans gehad om iewers te kom

    Nee dis News 24 wat ons die k@k verkoop

    Ek geen nie om oor Britney Spies nie en hou duimvas Arno bly fiks

  • 14

    nortie wrote:

    Victoriabok wrote:
    lankal terug op die veld

    Soos Arno?

    Spies.

    Jy kan nie Britney met Lambie vergelyk nie, Lambie is so plat soos ‘n strykplank.

    Jy kan nie sy plat Std. 6 meisietjie tieties vergelyk met Britney se manjifieke “Baywatch Limited Edition” DD cup steroid man boobs nie.

    Dit vat baie langer om gesond te word

  • 15

    Victoriabok wrote:

    nortie wrote:

    Victoriabok wrote:
    lankal terug op die veld

    Soos Arno?

    Spies.

    Jy kan nie Britney met Lambie vergelyk nie, Lambie is so plat soos ‘n strykplank.

    Jy kan nie sy plat Std. 6 meisietjie tieties vergelyk met Britney se manjifieke “Baywatch Limited Edition” DD cup steroid man boobs nie.

    Dit vat baie langer om gesond te word

    Lambie het mooier hare

  • 16

    nortie wrote:
    Lambie het mooier hare

    I’m a breast man, you prefer bush

  • 17

    Ben-die-Bok wrote:

    Sien FDP kom dalk terug Bulle toe, sal goeie nuus wees, maar ons wag vir die beste nuus:

    Waar hoor jy dit Ben?

    Ek sien hulle versprei die rumour op die Bulls sit ook

  • 18

    17: Was in Beeld vandag, en van Graan het bevestig dat hul met hom in gesprek is. Sal egter nie hele superreeks beskikbaar wees nie, maar dalk ‘n deel.

    Niks is egter nog finaal nie.

Users Online

Total 18 users including 0 member, 18 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm