Heyneke Meyer & Jean de Villiers

Heyneke Meyer & Jean de Villiers

Tendai Mtawarira, Bismarck du Plessis, Willie le Roux, Cornal Hendricks and Lwazi Mvovo are back in the Springbok starting line-up for Saturday’s Test against Wales at the Millennium Stadium in Cardiff.

The changes in the back three were required because Johan Goosen, Bryan Habana and JP Pietersen, who started in last weekend’s victory over Italy in Padova, are not available this week. The two changes to the front row are rotational.

Adriaan Strauss, who started at hooker in the victories over England and Italy, moves to the bench, where he will be joined by Trevor Nyakane and Damian de Allende in the only other changes to the match-23.

“This tour has been a good test of our depth and we’re looking forward to see what the team can do on Saturday,” said Springbok coach Heyneke Meyer.

“We will face a fired-up Welsh side this weekend. They played very well against New Zealand and it will be a tough end to our season, but we want to finish on a high and the focus this week has been on ensuring we keep on building on what we’ve done thus far this year.

“All the players coming into the team have been part of our squad for most of the season. They know our plans and structures and now it’s about execution on Saturday.”

Injuries and the non-availability of overseas-based players for matches outside the Test window have meant that only three players, Le Roux, Du Plessis and Duane Vermeulen, have played in all 12 Tests for the Springboks in 2014.

In 2013, a total of 10 players featured in each of the 12 Tests. Le Roux is the only player who has played in every Springbok encounter over the last two seasons, while Du Plessis has missed only one match.

It has also been confirmed today that scrumhalf Rudy Paige has picked up a medial knee ligament injury during training on Tuesday which will rule him out of action for approximately three to four weeks.

A replacement for Paige in the Springboks’ touring squad will be named at a later stage.

 

Springbok team:

15 Willie le Roux (24 caps, 35 points)
14 Cornal Hendricks (10 caps, 25 points)
13 Jan Serfontein (19 caps, 10 points)
12 Jean de Villiers (Captain – 105 caps, 135 points)
11 Lwazi Mvovo (9 caps, 15 points)
10 Pat Lambie (39 caps, 100 points)
9 Cobus Reinach (5 caps, 10 points)
8 Duane Vermeulen (28 caps, 10 points)
7 Teboho “Oupa” Mohoje (6 caps, 0 points)
6 Marcell Coetzee (25 caps, 30 points)
5 Victor Matfield (Vice-captain – 120 caps, 35 points)
4 Eben Etzebeth (32 caps, 0 points)
3 Coenie Oosthuizen (20 caps, 15 points)
2 Bismarck du Plessis (69 caps, 45 points)
1 Tendai Mtawarira (63 caps, 10 points)

Bench:
16 Adriaan Strauss (43 caps, 25 points)
17 Trevor Nyakane (12 caps, 5 points)
18 Julian Redelinghuys (1 cap, 0 points)
19 Lood de Jager (8 caps, 10 points)
20 Nizaam Carr (1 cap, 0 points)
21 Francois Hougaard (34 caps, 25 points)
22 Handré Pollard (8 caps, 65 points)
23 Damian de Allende (2 caps, 0)

 

Stats and facts:

  • The Springbok starting team boasts a total of 574 Test caps (211 in the backline and 363 in the forwards), while there are a further 109 caps worth of experience on the bench.
  • South Africa and Wales have played each other 29 times since 1906, with the Springboks winning 27, losing one (1999) and one was drawn (1970). The Springboks have scored 808 points and 101 tries and conceded 428 points and 36 tries for an average score of 28-15.
  • South Africa and Wales last met on 21 June 2014 at the Mbombela Stadium in Nelspruit. The Springboks won narrowly by 31-30.
  • Jean de Villiers will extend the record as the most-capped Springbok centre, with 90 Tests in this position and will captain South Africa for the 34th time, placing him third behind John Smit (83) and Gary Teichmann (36).  If he scores a try he will become the sole recordholder for most tries against Wales, a record he currently shares with Joost van der Westhuizen (6).
  • Victor Matfield will extend his record as the most-capped Springbok in history (120 Tests). He will also extend his record of 120 Tests as a lock.  It will be his 13th Test against Wales, which is also a record.
  • If he scores a try Bismarck du Plessis will extend his record of nine Test tries for South Africa as a hooker.
  • It will be Heyneke Meyer’s 37th Test in charge of the Springboks since he took over in 2012. Of the previous 36 Tests South Africa have won 26, lost eight and drawn twice.
  • The referee is John Lacey of Ireland. It will be his second Test involving South Africa. His first Test with the Springboks was in August 2014 against Argentina at Loftus Versfeld in Pretoria, which South Africa won by 13-6 after an unusually heavy downpour during the match.

 

Springbok Test match records in Cardiff:

  • Most points – 23 by Percy Montgomery (1t, 3c, 4p) against Wales on 6 November, 2004.
  • Most tries – three by Joost van der Westhuizen against Wales on 15 December, 1996.
  • Most conversions – three by Percy Montgomery against Wales on 13 November, 2010.
  • Most penalty goals – five by Morne Steyn against Wales on 13 November, 2010.
  • Most drop goals – two by Percy Montgomery against New Zealand on 14 November, 1999.

 

Venue: Millennium Stadium, Cardiff, Wales
Kick-Off: 16:30 SA Time (14:30 BST & GMT)
Referee: John Lacey (Ireland)
Assistant Referees: George Clancy (Ireland), Pascal Gauzère (France)
TMO: Graham Hughes (England)

85 Responses to End Of Year Tours: Springboks – 8 changes for Wales clash

  • 31

    24 @ Nama:
    …. en wat daarvan?

    Ons het NOU 2 losskakels, wat die dinge kan doen… ‘n jaar terug net EEN ouer model wat vervang moes word, Morné Steyn.

    Ons het ‘n jaar terug net 1 vaskopstut gehad, en het nou 5 wat die ding sal kan doen, indien mens Frans Malherbe nog buite rekening ook laat.

    Ons grootste probleem is nou diepte op buitesenter, maar dinge lyk darem nie kakkerig daar nie.

  • 32

    @ MacroBok:
    As n ou soos Kriel nie eens op die toer speelkans teen Italie kan kry nie kan ek nie sien hoe SR hom gaan help nie. Nie met ouens soos Alberts en Flo wat daai tyd (hopelik) ook reg sal wees nie.

    21 ouens het Bok kontrakte (as ek reg onthou).Oorsese spelers soos Habana, FdP, JPP en selfs Jaques Fourie is heel waarskynlik seker keuses as hulle reg is. Pollard, Oupa, Nyakane en ander wat nie kontrakte het nie, maar lankal deel van die groep is, neem ook posisies op.

    Baie min ruimte vir n ou om hom nog in die span in te speel, al sê HM ook wat. So, wat ek daardeur probeer sê is dat ek nie dink dat volgende jaar se SR n groot rol gaan speel behalwe in geval van beserings aan een (of meer) van HM se uitverkorenes nie.

  • 33

    Nama wrote:

    @ MacroBok:
    As n ou soos Kriel nie eens op die toer speelkans teen Italie kan kry nie kan ek nie sien hoe SR hom gaan help nie. Nie met ouens soos Alberts en Flo wat daai tyd (hopelik) ook reg sal wees nie.
    21 ouens het Bok kontrakte (as ek reg onthou).Oorsese spelers soos Habana, FdP, JPP en selfs Jaques Fourie is heel waarskynlik seker keuses as hulle reg is. Pollard, Oupa, Nyakane en ander wat nie kontrakte het nie, maar lankal deel van die groep is, neem ook posisies op.
    Baie min ruimte vir n ou om hom nog in die span in te speel, al sê HM ook wat. So, wat ek daardeur probeer sê is dat ek nie dink dat volgende jaar se SR n groot rol gaan speel behalwe in geval van beserings aan een (of meer) van HM se uitverkorenes nie.

    Dit is nou maar die probleem met professionele sport, almal gaan nou nie n kans kry nie.

    Die lewe

  • 34

    Nama wrote:

    @ MacroBok:
    behalwe in geval van beserings aan een (of meer) van HM se uitverkorenes nie.

    Moenie die bobbejaan agter die bult gaan haal nie

    Die Super 15 het altyd beserings

    Lambie kry gereeld seer en Pollard het nog nie

    As dit gebeur speel Morne in die Wêreldbeker, wil jy dit he?

    Vermeulen en Alberts speel hard en kry ook gewoonlik ook seer gedurende die seisoen

  • 35

    @ MacroBok:
    Ek dink Paige se daar wees het meer te doen met sy kennis van wat HM wil hê a.g.v. sy BB konneksie as met AA. Verder het hy natuurlik ookal in kombinasie met Pollard gespeel.

    PdV het n paar jaar gelede (2010?) dieselfde gedoen toe hy Mc Leod opgeroep het toe Ruan terug is na sy klub toe.

    Daardeur sê ek nie dat hy verdien om daar te wees nie. Ek wil net hê jy moet verder kyk as AA.

  • 36

    MacroBok wrote:

    @ Victoriabok:
    haha ek bedoel 50/50 Affirmative action

    Ek weet jy bedoel dit

    Ek sal in elk geval nie dan rugby kyk nie

    Hulle raak nou net so orig en verkrampt soos die ou manne met die hoede in die verlede

  • 37

    @ MacroBok:
    Dit is so ja.

    @ Victoriabok:
    Ek wens dit niemand toe nie VB, maar dis werklikhede wat kan gebeur en wat jy maar nie net kan wegwens nie.

  • 38

    @ Nama:
    Ek het ook gese daar is nie nie juis iemand anders wat uitstaan en skree om gekies te word nie, die feit dat hy met Pollard al gespeel het tel in sy guns… al is Pollard op die bench met Hougaard(wat ook saam met Pollard speel by die bulle) het “balancing the books” maar n rol gespeel.

    Paige was heelwat beter die jaar as verlede jaar… maar glad nie bok material nie. Ons het n groot tekort aan kwaliteit betroubare scrumskakels.

  • 39

    @ Victoriabok:
    Om eerlik te wees sal ek vir Morne en Lambie in die WB as die losskakels verkies met Lambie as no. 1. Maak vir Pollie groot vir 2019.

  • 40

    Nama wrote:

    @ Victoriabok:
    Om eerlik te wees sal ek vir Morne en Lambie in die WB as die losskakels verkies met Lambie as no. 1. Maak vir Pollie groot vir 2019.

    Jy se dit net want jy weet teen 2016 gaan daar n nuwe “chosen one” wees 😀

  • 41

    Nama wrote:

    @ MacroBok:
    @ Victoriabok:
    Ek wens dit niemand toe nie VB, maar dis werklikhede wat kan gebeur en wat jy maar nie net kan wegwens nie.

    Hulle gaan die Bokke erger opdfôk as wat hulle Eskom opgeneuk het

    Hulle sal die EOYT moet verander dan en elke net teen Skotland en Italiê speel sodat ons die agste posisie op die Wêreldranglys kan behou

  • 42

    @ MacroBok:
    Wel, ek sien dit anders.

    Persoonlik sou ek Groom bo Paige verkies het.

  • 43

    @ Nama:
    Ek weet presies met watse blou en wit oe jy na n ding kyk 😆

  • 44

    Nama wrote:

    @ Victoriabok:
    Om eerlik te wees sal ek vir Morne en Lambie in die WB as die losskakels verkies met Lambie as no. 1. Maak vir Pollie groot vir 2019.

    Ek stem saam met jou oor die ander twee vir die Wêreledbeker, jy moet net wen, maak nie saak hoe nie

    Niemand onthou hoe mooi jy gespeel het nie, vat die beste skoppers wat jy het

    Hoe goed skop Willie?

    Dis jammer windgat vetgat Steyn is nie daar nie, ‘n paar 55m skoppe help altyd

    Pollie is die real deal, jy’t gesien hoe vining ons punte aangeteken het Saterdag toe hy opgekom het

    Dis jammer hy speel vir ons, as hy vir iemand soos die Cheetahs of die Sharks gespeel het sou hulle hom geleer het en laat hardloop het, Ludeke gaan hom ‘n skop en crashball robot maak, net soos Serfontein

  • 45

    @ MacroBok:
    Jy’s reg.

    Sedert 2011 se WB het die AB vir Smith, Perenara en Kerr -Barlow deurgebring. Nie almal met ewe veel sukses nie. Ons karring nog aan met 2007 se modelle in FdP en Pienaar met n verloopte vleuel in Hougaard as no.3.

    @ MacroBok:
    Ek wonder wie daai een gaan identifiseer. 😀

    @ Victoriabok:
    Ek dink ons praat verby mekaar. Ek het van moontlike beserings gepraat wat nie weggewens kan word nie.

  • 46

    @ Nama:
    Ruan Pienaar, FDP, Jano Vermaak, Francois Hougaard, Piet van Zyl, Louis Schreuder and now Rudy Paige.

    Are you implying that no effort was made?

  • 47

    Die verkil is met ons en die All Blacks op 9 is that Aaron Smith seker net so goed is soos FDP was op sy beste… as hy nie beter is nie.

    Moeilik om enige iemand met hom te vergelyk.

  • 48

    46.. Jaco Reinach as well

  • 49

    @ MacroBok:
    Twee CC in drie jaar waarin Groome die no. 1 skrumskakel vir WP was, sê alles. Ek glo nog steeds as Groom verlede jaar die finaal begin het pleks van Schreuder, kon dinge miskien anders uitgewerk het.

    Ps: Onthou jy nog dat HM vir Schreuder saamgevat het op laasjaar se toer. Hoe was dit anders as Paige se geval?

  • 50

    @ Nama:
    Kyk ek wil dit nou nie n rassegesprek maak nie, ek glo net die realiteite… wat die jaar gekom het is dat ons in 2019 50/50 swart moer wees, jy weet dit ook. Ek is nie kwaad of telleurgesteld dat Paige saam toer nie, hulle kon Sarel opgebring het om op die paviljoene te gaan sit of Schreuder or selfs Groom… nie een van hulle sou gespeel het nie, maar die ouens soos Paige sal verseker meer ervaring opbou saam met die bokke as om vinger te trek op Loftus se B veld… Dit is beter om rolmodelle te skep in 2014 as in 2018.

  • 51

    Goeie wille flok, ek kies eerder 10 keer vir Sarel Pretorius voor ek aan Groom vat met ‘n stok!

    Ek sou Sarel Pretorius ook vêrrrrr bo Rudy Paige gekies het!!

  • 52

    49 @ Nama:
    Ek het nie veel komentaar oor Groom nie(Want ek het nie al die games gekyk nie), PW se sukses die jaar was totaal en al gebaseer op die teenaanval en hul verdediging, ek sien nie waar Groom hier uitgeblink het nie.

  • 53

    @ MacroBok:
    Hoeveel kanse het van Zyl en Schreuder werklik gekry. Paige is nou opgeroep en beseer voor hy nog n kans kon kry. Reinach het nou maar die afgelope twee weke kans gekry en ook maar net omdat 1. Pienaar beseer was en 2. omdat Hougie soveel kak aangejaag het teen Ierland. As dit nie daarvoor was nie, sou hy maar net n toeris gewees het en was Paige glad nie eens in die prentjie nie.

    So nee, daar is nie werklik moeite gedoen nie.

  • 54

    @ Nama:
    Stel jy voor hulle maak die ouens springbokke al speel hulle hoe kak in Super Rugby?…Daai ouens het genoeg kans gehad.

  • 55

    @ grootblousmile:
    Ek het geen probleem met Sarel nie, maar HM het blykbaar.

  • 56

    Nama wrote:

    @ MacroBok:
    Reinach het nou maar die afgelope twee weke kans gekry en ook maar net omdat 1. Pienaar beseer was en 2. omdat Hougie soveel kak aangejaag het teen Ierland.

    Well dit sou Reinach die 4e keuse gemaak het, en AS hougie nie soveel kak aangejaag het teen ierland nie sou jy hom nogsteeds hom gedrop het? (Verbeel jou maar net hy speel vir WP vir nou)

  • 57

    Nama wrote:

    @ grootblousmile:
    Ek het geen probleem met Sarel nie, maar HM het blykbaar.

    Meyer, Snor en die Waratahs afrigter toe Sarel daar was lyk dit my.

  • 58

    56 @ MacroBok:
    Sou jy?

  • 59

    @ Nama:
    As hy n goeie game gehad het sou hy aangehou speel het… en hoekom nie.

    Realiteit is hy het nie en Reinach het sy kans gevat teen Engeland.

  • 60

    @ MacroBok:
    So, ons stem saam dat hy net sy kans gekry get omdat FdP nie beskikbaar was nie, Pienaar beseer was en Hougie kak aangejaag het. Vraag is dus of ons uit ons pad gegaan het om ouens te ontwikkel en of omstandighede buite ons beheer ons “gedwing” het.

Users Online

Total 29 users including 0 member, 29 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm