FijiUSAFiji (15) 20 / 14 (0) USA (Final Score)

Fiji and the USA Eagles did battle in the End Of Year Tours at

Stade De La Rabine, Vannes, France at 20:00 SA Time (19:00 French Time, 18:00 GMT, 13:00 Can Eastern Time, 07:00 Saturday Fiji Time).

This was the live match discussion Article.

The match was STREAMED LIVE by World Rugby (IRB) at http://www.worldrugby.org

*******************

Scorers:

Fiji:

  • Penalties – Nemani Nadolo (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Timoci Nagusa (1), Watisoni Votu (2)
  • Conversions – Nemani Nadolo (1)

USA:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Seamus Kelly (1), Takudzwa Ngwenya (1)
  • Conversions – Ronald McLean (2)

Teams:

Fiji
USA Eagles
21 November at 20:00
  • Team: 15 Timoci Nagusa, 14 Watisoni Votu, 13 Vereniki Goneva, 12 Nemani Nadolo, 11 Asaeli Tikoirotuma, 10 Josh Matavesi, 9 Henry Seniloli, 8 Masi Matadigo, 7 Malakai Ravulo, 6 Akapusi Qera (Captain), 5 Tevita Cavubati, 4 Leone Nakarawa, 3 Manasa Saulo, 2 Tuapati Talemaitoga, 1 Peni Ravai
  • Replacements: 16 Sunia Koto, 17 Isei Colatei, 18 Tanielo Koroi, 19 Nemia Soqeta, 20 Dominiko Waqaniburotu, 21 Nemia Kenatale, 22 Jonetani Ralulu, 23 Waisea Nayacalevu
  • Team: 15 Ronald McLean, 14 Takudzwa Ngwenya, 13 Seamus Kelly, 12 Thretton Palamo, 11 Tim Stanfill, 10 Shalom Suniula, 9 Mike Petri, 8 Todd Clever (Captain), 7 John Quill, 6 Scott LaValla, 5 Greg Peterson, 4 John Cullen, 3 Mate Moeakiola, 2 Phil Thiel, 1 Olive Kilifi
  • Replacements: 16 Tom Coolican, 17 Nick Wallace, 18 Benjamin Tarr, 19 Matt Trouville, 20 Kyle Sumsion, 21 Roland Suniula, 22 Andrew Suniula, 23 Tim Maupin

Expected weather: Warmer with periods of sun. High of 16°C and a low of 11°C
Referee: Johnny Lacey (Ireland)
Assistant Referees: Peter Fitzgibbon (Ireland), Gary Conway (Ireland)
TMO: Iain Ramage (Scotland)

78 Responses to End Of Year Tours: Fiji vs United States – Live Game Article

  • 1

    Ben se krieket/choke verslag:

    Eish, vandag se game was seker een van die top drie chokes van die Blomme ooit ?

    Wat was dit, 98/5 …. en ons verloor met nog 6 balle oor.

    Kom ons wees maar eerlik, die Aussies het 3 goed wat die Blomme nie het nie, en dit is

    1. BMT (in Afrikaans: BWDS = ballas wanneer dit saakmaak)
    2. speel as ‘n span saam beter, beide kolf, veldwerk en boul.
    3. Killer instinct

    As Blomme 98/5 was, sou hul begin panic het, en sou nie eers 200 gekry het nie. Die Aussies bly kalm, speel elke bal op sy eie meriete, en toe ons ons ogies uitvee, maklike wen vir hulle. Die Aussies se killer instinct sou nie toegelaat dat Blomme weer opstaan uit so situasie nie, maar Proteas draai die boude en word ge-violate deur die Aussies ….. vir die soveelste keer.

    Hoop ek is verkeerd, maar hierdie choke beteken nog ‘n 10 jaar lange houvas van Aussies op die Proteas ….. met hier en daar ‘n goeie wen deur die Blomme.

    Ons het ook die game reeds verloor in ons kolfbeurt, toe ons in die laaste 7 beurte omtrent net 50 lopies gekry het, heeltemal te min as jy kampioen wil wees. Na Miller, het ons nie enige spelers wat die game kan finish of ‘n vinnige 40 van 20 balle kan kry nie. Kyk na die Aussies: Faulkner 34 van 19 balle. Behardien 22 van 20 balle, case closed.

    Feite is, tans as Amla en AB nie lopies kry nie, sien ons ons agterente solid, enigste twee spelers wat op gereelde basis lopies kry. By die boulers is dit net Steyn wat wereldklas is, en die enigste ligpuntjie is Abbot wat nou definitief in die span moet wees.

    Ons het ook ander goeie spelers in die span, soos De Kock, Faf en dalk Miller, maar hulle speel yo-yo krieket, baie op en af. Nie een het BMT in eendag krieket nie, Faf wel in toetskrieket.

    Behalwe Duminy, is daar ook nie veel oor in SA om die span te versterk nie.

    So dit lyk asof die Blomme baie sterk oppad is vir die duisendste choke volgende jaar. 🙄

    Kan ons baie optimisties wees en vir die Blomme vra dat as (nie wanneer nie) hul weer goed choke, dit hopelik in die WB finaal is ?

    Of is dit heeltemal te veel gevra ?

    😀

  • 2

    Sal in die volgende reeks die volgende span speel in voorbereiding vir heel moontlik die beste choke ooit volgende jaar in WB

    Amla
    Elgar
    Faf
    AB
    JP
    Miller
    De Kock
    Philander of Wiese
    Steyn
    Abbot
    Morkel

    4 boulers wat 10 beurte kan afstuur, en JP en Elgar kan vir die orige 10 sorg.

    Hopelik is Ludeke nie deel van die CSA keurders nie, en sal die volgende spelers nou gegroet word: Behardien, Parnell, Peterson en McClaren.

    Tahir se boulwerk beteken nie veel down under nie, so ek speel eerder ‘n ekstra bouler wat kan kolf: Philander of Wiese.

  • 3

    @ Ben-die-Bok:
    As Ludeke deel van die CSA keurders was sou Jono geskiedenis gemaak het as die eerste speler wat boul werk en kolf werk sou open, en dan na sy 10 boulbeurte klaar was sommer wicket keeper ook sou oorneem

  • 4

    3: moet sê, hoe swak Bulle unie se kontraktering ook al is, dit is nie die swakste in Pretoria nie. Die Titans krieket unie het hul heeltemal ge outdone deur die swakste WI krieket speler ooit te kontrakteer vir T20 krieket, Sammy.

    Hy laat Jono Ross soos ‘n kampioen rugby speler lyk, en die ergste van alles hulle het Sammy nog staan en kaptein maak, en nou is hy nog vrotter.

    Weet nie wat in Petoorsdorp se sportunies aangaan nie, maar duidelik is hulle heeltemal die kluts kwyt.

  • 5

    @ Ben-die-Bok:

    Stem saam rakende die spinner… Nie een is goed genoeg nie…

    Diehuidige Protea span is nie besonder sterk nie en dis hoog twyfelagtig of hulle ‘n wereldbeker sa kan wen… Daar is tans net 3 werklike wereldklasspelers in die span ( AB, Amla en Steyn) en ook n paar passasiers wat veral onder druk nie kan presteer nie.

    Die span is nie naastenby so sterk soos gedurende die Kallis/Boucher/Smith era nie en hoe gouer almal dit besef hoe minder trane volgende jaar.

  • 6

    OK, the World Rugby Feed is LIVE!

    Anthems are done… now the Fiji Thimbie

  • 7

    Game ON!

    Kick-Off by USA!

  • 8

    USA playing in White Tops, Fiji in Black with little blue-green trim

  • 9

    Not bad live streaming feed from the IRB (now of course called World Rugby)

  • 10

    Mensvreters teen die Ooreeters

  • 11

    10 @ Victoriabok:
    Hehehe

    Mensvreters teen Vreter Mense!

  • 12

    Fiji Penalty, 7m out… after some great phase play by them

  • 14

    Fiji penalty on their own 10m line.. holding on

  • 15

    USA penalty, just outside their own 22m line

  • 16

    Tomorrow’s lot of Tests all overlap at some juncture with another Test.. so We’ll have a DEDICATED Springbok / Italy Live Game Article AND ONE JOINT Article for 4 other Tests (Ireland / Wallabies, Wales / All Blacks, England / Samoa & France / Pumas).

    They are already scheduled as such!

  • 17

    Fiji penalty just outside the USA 22… kicked to touch

  • 18

    Good Fiji intent, just not finishing off

  • 19

    5: feite, kan nie met net 3 topspelers die WB wen nie.

  • 20

    Fiji enjoying territorial dominance…

    USA lineout inside their own 22

  • 21

    USA penalty, man played in the air at the lineout

  • 22

    GO FIJI! Pity can’t join in much with this game thanks for having it on GBS really think its good to give the smaller teams the exposure Approve

  • 23

    Now skew into the lineout by USA.

    Fiji scrum also dominant so far

  • 24

    22 @ Bullscot:
    Hello!

    Pity I won’t be able to give small little Scotland exposure tomorrow!

  • 25

    Try Fiji, Nagusa… converted

    Fiji 10 / 0 USA

  • 26

    Tryyyyyyyy Fiji!

    Votu!

  • 27

    Nagusa injured… stetcher on for him.

  • 28

    Nagusa finally stretchered off….

  • 29

    Now for the conversion attempt of the try

Users Online

Total 32 users including 0 member, 32 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm