DHL WPXerox Golden LionsWP (13) 19 / 16 (0) Golden Lions (Final Score)

DHL Western Province and the Xerox Golden Lions doidbattle in the ABSA Currie Cup Premier Division at

Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

WP:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (34
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco Taute (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (1)

Golden Lions:

  • Penalties – Marnitz Boshoff (2), Ruan Combrick (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco van der Walt (1)
  • Conversions – Marnitz Boshoff (1)

Teams:

DHL Western Province
Xerox Golden Lions
25 October at 17:00
  • Team: 15 Cheslin Kolbe, 14 Kobus van Wyk, 13 Juan de Jongh (Captain), 12 Jaco Taute, 11 Seabelo Senatla, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr, 7 Michael Rhodes, 6 Rynhardt Elstadt, 5 Manuel Carizza, 4 Jean Kleyn, 3 Pat Cilliers, 2 Siyabonga Ntubeni, 1 Alistair Vermaak
  • Replacements: 16 Neil Rautenbach, 17 Brok Harris, 18 Gerbrandt Grobler, 19 Sikhumbuzo Notshe, 20 Louis Schreuder, 21 Kurt Coleman, 22 Michael van der Spuy
  • Team: 15 Jaco van der Walt, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe, 12 Howard Mnisi, 11 Courtnall Skosan, 10 Marnitz Boshoff, 9 Ross Cronje, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Derick Minnie, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Martin Muller, 3 Ruan Dreyer, 2 Robbie Coetzee, 1 Schalk van der Merwe
  • Replacements: 16 Armand van der Merwe, 17 Jacques van Rooyen, 18 Julian Redelinghuys, 19 Willie Britz, 20 Warwick Tecklenburg, 21 Mark Richards, 22 Harold Vorster

Expected weather: There will be plenty of sunshine and no real chance of rain. High of 26°C and a low of 14°C
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Peyper, Lesego Legoete
TMO: Deon van Blommestein

769 Responses to Currie Cup Final: DHL Western Province vs Xerox Golden Lions – Live Game Article

  • 91

    @ robzim:
    Ja, en daai verkeer vandag…seker vol by daai Grootte Schuur skoolveld se parkering vroegoggend al…. Dis al van Nuweland, as man van Gansbaai af kom, jy moet oorslaap.

  • 92

    81/2: geluk aan julle spanne wat vandag al die trofees gaan wen … met julle impak’spelers’ wat die ding doen 😉

  • 93

    Gumboots wrote:

    One should always be humble in winning and gracious in defeat…

    Like Heavens Game?

    Boastful in winning and sour (even bitter) in defeat 🙂

    I wonder where he is blogging lately…he was quite funny at times…

  • 94

    88: ja, sê hulle ! 😆

  • 95

    @ nortie:

    Work boet… Not much snow in Vancouver this time of the year…. Plenty of rain though… 🙂

  • 96

    robzim wrote:

    Gumboots wrote:

    One should always be humble in winning and gracious in defeat…

    Like Heavens Game?

    Boastful in winning and sour (even bitter) in defeat

    I wonder where he is blogging lately…he was quite funny at times…

    He hated Province with a passion… He is probably on EmoWorld…

  • 97

    92 @ Ben-die-Bul:
    Ons hoop maar dinge gaan ons kant toe, geen illusions dat die Leeus die gunstelinge en meeste se gunsteling vandag is nie.
    Ons kan maar net sit en kyk, dis die spelers wat die ding moet doen, en as dit die Leeus is, dan is dit nou maar so, op hulle spel die jaar verdien hulle dit, maar net so het die WP ook goed gespeel heel jaar, so ek hoop hulle het nog 1 groot en goeie game in hulle

  • 98

    Gumboots wrote:

    robzim wrote:

    Gumboots wrote:

    One should always be humble in winning and gracious in defeat…

    Like Heavens Game?

    Boastful in winning and sour (even bitter) in defeat

    I wonder where he is blogging lately…he was quite funny at times…

    He hated Province with a passion… He is probably on EmoWorld…

    Yep, his hatred for anything WP is worse than anyone else here, makes the anti WP on RT look like DHL cheerleaders

  • 99

  • 100

    92: ja, die 2 beste spanne is in die finaal, sterkte.

    Stem egter nie saam dat Leeus gunstelinge is nie, tuisveld span altyd gunstelinge in finale.

    Daarom, as spanne so naby is, soek jy die beste refs, ons wil tog hê die beste span moet wen, nie ander faktore nie.

  • 101

    @ Gumboots:
    Lekke man, enjoy Vancouver…and those beef steaks from Kaloops, best in the world, and Canadian Red tastes so much better when swallowed after a medium/rare!

  • 102

    …go Province u21… make it number 2…

  • 103

    Pietman wrote:

    @ Gumboots:
    Lekke man, enjoy Vancouver…and those beef steaks from Kaloops, best in the world, and Canadian Red tastes so much better when swallowed after a medium/rare!

    Indeed Piet…

  • 104

    @ nortie:
    @ Ben-die-Bul:
    Kom ons moer mekaar,en sommer alle reffe ook, dis Noord teen Suid vandag, so anything goes! Overjoy

  • 105

    3-0 vir Bulle, na 7 min.

  • 106

    @ nortie:

    @ Gumboots:

    HG used to hide behind his so called “humour” but he was dead serious most of the time. “Donkie” de Villiers and Vermeulen were his two main targets… the only WP player he could stand was ” Mannetjies” de Jongh but even that turned sour after his handoff on “Cullen” Keegan in the 2012 final.

  • 107

    3-3 na 10

  • 108

    @ robzim:
    Well, he was dead wrong on all three counts, whoever he was.

  • 109

    Gaan julle nou vandag baklei met mekaar hier op die blog??

    Julle weet mos beter as dit en is grootmense, nie waar nie?

  • 110

    104: nou praat jy, probeer ‘n groot geveg hier begin, maar niks help nie ! 😀

    Sjoe, ek onthou nog daardie 3 jaar wat Bulle teen Staat gespeel het, 2003-2006 dit was oorlog oral op die blogs.

    Nou moet ons mos almal polities korrek wees … veral oor ons refs wat mos niks verkeerd kan doen nie.

    😉

  • 111

    @ robzim:
    Yep, I wonder what he has to say about Spermwhale Vermeulen and the Donkey now? 😆
    No wonder he has disappeared from the Internet, he has no credibility left

  • 112

    @ Ben-die-Bul:
    Vasbyt, dalk kom een koppietjie Snorstad toe, ref moet net lekker wees…

  • 113

    Wat ‘n grap, daai WP skrum is in sy … geskrum, maar WP kry die skrum.

    Ja-nee baie goeie refs ……

  • 114

    Blue Bulls U/21 3 / 3 WP U/21, as Robert du Preez misses a shot at goal

  • 115

    113: justice !

  • 116

    113 @ Ben-die-Bul:
    BiDiBiDi,

    Probeer so bietjie meer objektief na dinge kyk en kommentaar, ek het nie vandag val alle dae lus vir ‘n onnodige gekibbel op R-T nie. Ek wil nie polisieman wees nie!

  • 117

    @ Ben-die-Bul:
    Het julle senior span verlede week aspris die game teen WP gegooi sodat hulle die O/21 span kon laai?

  • 118

    @ Ben-die-Bul:
    Refs se moere…almal wil babbel op tv en in die kollig wees.
    Beste ref is wie se naam jy nie na die wedstryd kan onthou nie, soos Glen Jackson byvoorbeeld.

    Flippit, oorle Max Baise het het daai jare wedstryd op Nuweland laat aangaan totdat die seemeeue later gekla hulle wil kom slaap agter die pale voor die noordpawiljoen, veral as Maties teen Valsbaai/Hammies/Ikeys gejol het. Maar norredem, hy wag tot sy span voor is…

  • 119

    116: of moet ek groter smileys gebruik, sien julle dit nie daardie kant nie ?

    117: presies, jy begin nou te verstaan.

    Pleasure

  • 120

    Sorry, wat is die score? Jammer om te pla…

Users Online

Total 73 users including 0 member, 73 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm