DHL WPXerox Golden LionsWP (13) 19 / 16 (0) Golden Lions (Final Score)

DHL Western Province and the Xerox Golden Lions doidbattle in the ABSA Currie Cup Premier Division at

Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

WP:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (34
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco Taute (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (1)

Golden Lions:

  • Penalties – Marnitz Boshoff (2), Ruan Combrick (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco van der Walt (1)
  • Conversions – Marnitz Boshoff (1)

Teams:

DHL Western Province
Xerox Golden Lions
25 October at 17:00
  • Team: 15 Cheslin Kolbe, 14 Kobus van Wyk, 13 Juan de Jongh (Captain), 12 Jaco Taute, 11 Seabelo Senatla, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr, 7 Michael Rhodes, 6 Rynhardt Elstadt, 5 Manuel Carizza, 4 Jean Kleyn, 3 Pat Cilliers, 2 Siyabonga Ntubeni, 1 Alistair Vermaak
  • Replacements: 16 Neil Rautenbach, 17 Brok Harris, 18 Gerbrandt Grobler, 19 Sikhumbuzo Notshe, 20 Louis Schreuder, 21 Kurt Coleman, 22 Michael van der Spuy
  • Team: 15 Jaco van der Walt, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe, 12 Howard Mnisi, 11 Courtnall Skosan, 10 Marnitz Boshoff, 9 Ross Cronje, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Derick Minnie, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Martin Muller, 3 Ruan Dreyer, 2 Robbie Coetzee, 1 Schalk van der Merwe
  • Replacements: 16 Armand van der Merwe, 17 Jacques van Rooyen, 18 Julian Redelinghuys, 19 Willie Britz, 20 Warwick Tecklenburg, 21 Mark Richards, 22 Harold Vorster

Expected weather: There will be plenty of sunshine and no real chance of rain. High of 26°C and a low of 14°C
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Peyper, Lesego Legoete
TMO: Deon van Blommestein

769 Responses to Currie Cup Final: DHL Western Province vs Xerox Golden Lions – Live Game Article

  • 61

    58: gaan kyk maar weer na daardie foute, mens moet dit erken en nie dink die refs maak nie foute nie.

  • 62

    26-26, goeie strafskop deur Stapelberg

    5 min oor

  • 63

    61 @ Ben-die-Bul:
    Mag so wees, maar erken ook dat die WP nou en dan wel n Bul span kan klop sonder dat dit altyd die ref se skuld is.
    Verlede week was dit Pro wat gemaak het dat die WP gewen het, vandag is dit Napoleon, en as die WP dalk die O/21 sou wen sal dit weer Pro wees, en ek glo dat as die seniors wen is dit seker agv van Joubert

  • 64

    cane wrote:

    And we all know Brumby Boy wears red undies.

    Horror of horrors…

    I’ve just had a look & they’re blue.

    Dark blue!!!

    Oh, woe is me!!! In-pain

  • 65

    WP score, 33-26 …. nadat Bulle bal gehad het, daar is losskrum en toe pop die bal skielik by die kant uit ……

  • 66

    @ nortie:
    @63 Ja wragtag! Bleddie refs Disapproval
    Waar kom Boneparte vandaan, Franschhoek?

  • 67

    Ben-die-Bul wrote:

    WP score, 33-26 …. nadat Bulle bal gehad het, daar is losskrum en toe pop die bal skielik by die kant uit ……

    Jy raak bietjie belaglik… dit is verwys en die tv ref kon niks fout vind nie… is hy nou ook skelm?

  • 68

    @ BrumbiesBoy:
    But on the bright side at least they’re not black & white!!!

    Pleasure

  • 69

    63: Nortie, gaan kyk na daardie 2 foute, dit het die Bulle duidelike 10 punte gekos. Dit is bloot feite. Die kommentators, geen Bulle liefhebbers nie, het dit ook genoem.

    In ‘n finaal maar 10 punte nogal ‘n groot verskil.

    My opmerking is eenvoudig: kry die beste refs vir finale, nie ouens om getalle op te maak nie. Jy weet daar is beter refs.

    Ek het niks teen die WP span nie, hulle speel goed en verdien die wen.

    Dit is net jammer die ref moet dit ontsuur.

    Daarom vra mense vrae, is dit omdat refs die tuisspanne bevoordeel, want province moet nou 3 uit 3 kry ?

  • 70

    @ Pietman:
    Daar wen die swakste span, aai, die bleddie ref het die Bulle van nog n titel beroof 😆
    Gaan die volgende game Pro se skuld wees as die WP dalk dit ook wen?
    Bly ingeskakel

  • 71

    @ robzim:
    jy by die game?

  • 72

    Outta here now, got about two hours’ work to do & then it’s Brandy & Coke Zero time!!!

    Bye all

  • 73

    nortie wrote:

    @ Pietman:
    Daar wen die swakste span, aai, die bleddie ref het die Bulle van nog n titel beroof
    Gaan die volgende game Pro se skuld wees as die WP dalk dit ook wen?
    Bly ingeskakel

    Flokkit, alweer? Angry

  • 74

    @ BrumbiesBoy:
    Bye perdestert…

  • 75

    67: het jy dalk gesien waarom die bal nie agter uitgekom het by Bulle se losskrum nie ? Die WP speler het oor die losskrum geval, en dit moes die ref dadelik geblaas het.

    Ref moes dadelik die strafskop geblaas het, maar hy het dit gelos.

    Maar ja, as mens deur WP brille kyk dan lyk dit mos anders 😉

  • 76

    Sjoe, WP could make it all 3 Cups today!

  • 77

    grootblousmile wrote:

    Sjoe, WP could make it all 3 Cups today!

    Laaste beker sal maar terre….

  • 78

    @ Pietman:

    Nee, volg dit op TV ongelukkig… kon ‘n kaartjie kry by Charles maar ons het besoekers hierso so ek sit maar hier in die Ville.

  • 79

    Well done Province u19 – a good start to the weekend…

    Chat later chaps…

  • 80

    70: ja, die sirkus begin nou eers, watch nou gaan volg.

    1 uit 3, 2 uit 3 gaan volg ….

  • 81

    @ Ben-die-Bul:
    Ben, nie een keer het jy enige iets goods van enige van die WP driee genoem nie, net dat dit agv die ref se fout was.
    Daai drie wat julle losskakel gedruk het wat TMO toe gegaan het, ek dink die bal was gedruk NA die ref sy fluitjie geblaas het, maar die TMO sien net als in slo mo, met geen klank of idee wanneer die fluitjie gegaan het nie.
    Dit het nie saak gemaak nie, was nog steeds n mooi breek en drie.
    Verlede week het julle geglo Pro het die WP laat wen, vandag is dit dieselfde, net n ander ref.
    Dis jou reg om te glo jou span is die beste en moes gewen het, maar die eindtelling staan en die eerste van hopelik 3 bekers is in die Kaap 😆

  • 82

    Ben-die-Bul wrote:

    67: het jy dalk gesien waarom die bal nie agter uitgekom het by Bulle se losskrum nie ? Die WP speler het oor die losskrum geval, en dit moes die ref dadelik geblaas het.

    Ref moes dadelik die strafskop geblaas het, maar hy het dit gelos.

    Maar ja, as mens deur WP brille kyk dan lyk dit mos anders

    Die kommentaters ( engels) het dit heeltemal anders as jy gesien.

    Anyway.. die game is klaar en WP het gewen en dis tog maar al wat tel aan die einde van die dag ( soos Naas gese het).

  • 83

    @ Ben-die-Bul:
    “Maar ja, as mens deur WP brille kyk dan lyk dit mos anders ”
    Hoe verskil dit van die Blou brille?

  • 84

    @ nortie:

    Phew! One we were supposed to lose… A win is a win…

  • 85

    66: presies Pietman, niemand weet eers wie die ref is nie, maar hy blaas die finaal ? I rest my case, thanks.

    Approve

  • 86

    @ Gumboots:
    Yep, good from the youngsters.
    How are things further your side?
    All good I hope

  • 87

    83: ons het nie strepe op ons brille wat ons sig blirrr om die rugby raak te sien nie ?

  • 88

    One should always be humble in winning and gracious in defeat…

  • 89

    nortie wrote:

    @ Gumboots:
    Yep, good from the youngsters.
    How are things further your side?
    All good I hope

    Business keeping me very busy boet. I leave for Vancouver in just under three weeks, so have to ensure all my ducks are in a row… Your side?

  • 90

    @ Gumboots:
    No complaints, enjoy Canada, swopping the sun for the snow.

Users Online

Total 72 users including 0 member, 72 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm