DHL WPXerox Golden LionsWP (13) 19 / 16 (0) Golden Lions (Final Score)

DHL Western Province and the Xerox Golden Lions doidbattle in the ABSA Currie Cup Premier Division at

Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

WP:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (34
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco Taute (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (1)

Golden Lions:

  • Penalties – Marnitz Boshoff (2), Ruan Combrick (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco van der Walt (1)
  • Conversions – Marnitz Boshoff (1)

Teams:

DHL Western Province
Xerox Golden Lions
25 October at 17:00
  • Team: 15 Cheslin Kolbe, 14 Kobus van Wyk, 13 Juan de Jongh (Captain), 12 Jaco Taute, 11 Seabelo Senatla, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr, 7 Michael Rhodes, 6 Rynhardt Elstadt, 5 Manuel Carizza, 4 Jean Kleyn, 3 Pat Cilliers, 2 Siyabonga Ntubeni, 1 Alistair Vermaak
  • Replacements: 16 Neil Rautenbach, 17 Brok Harris, 18 Gerbrandt Grobler, 19 Sikhumbuzo Notshe, 20 Louis Schreuder, 21 Kurt Coleman, 22 Michael van der Spuy
  • Team: 15 Jaco van der Walt, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe, 12 Howard Mnisi, 11 Courtnall Skosan, 10 Marnitz Boshoff, 9 Ross Cronje, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Derick Minnie, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Martin Muller, 3 Ruan Dreyer, 2 Robbie Coetzee, 1 Schalk van der Merwe
  • Replacements: 16 Armand van der Merwe, 17 Jacques van Rooyen, 18 Julian Redelinghuys, 19 Willie Britz, 20 Warwick Tecklenburg, 21 Mark Richards, 22 Harold Vorster

Expected weather: There will be plenty of sunshine and no real chance of rain. High of 26°C and a low of 14°C
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Peyper, Lesego Legoete
TMO: Deon van Blommestein

769 Responses to Currie Cup Final: DHL Western Province vs Xerox Golden Lions – Live Game Article

  • 31

    Middag almal,

    Mooi weer in die kaap, hoop ons sien ook mooi rugby in die 3 games.

    By junior spanne wil ons sien hoe lyk die toekoms.

    Hoofwedstryd, wie is die CB kampioene vir 2014 ?

  • 32

    Napoleon Bonaparte is die ref vir 0/19 finaal …. dit gaan ‘n oorlog wees ?

  • 33

    7-6 vir Bulle na 12 minute.

  • 34

    13-7 vir WP, na 18 min.

    Soos hul ouboete, ‘n knock fees van die jong Bulletjies.

  • 35

    13-12 WP, albei spanne hardloop nou lekker. 22 min.

  • 36

    Bulle se een slot, RG Snyman, vat balle soos Matfield in die lynstaan. Lang mannetjie, 2.05, kort nog spiere !

  • 37

    Die groot dag het aangebreek. Hoop vir ‘n goeie game, en vir mooi rugby. Go LIONS!!!

  • 38

    En weereens nog ‘n swak skeidsregters besluit wat Bulle 3 punte kos. Bulle senters was ‘n meter agter skopper, maar ref sê dit is onkant.

    Kan hul nie professionele refs kry ten minste vir finale nie of moet regstellende aksies ook die rugby versuur ?

  • 39

    En nog en en nog strafskoppe ….

  • 40

    Hellooo RTs!
    Ek kom darem betyds by die kantoor ontsnap en huistoe jaag vir die rugby.
    Ek glo dit gaan n grote wees innie Kaap vandag, lekkerrrrr!!

    ! @ Mr-T:
    Noggie ontmoet nie, maar hartlik welkom hier!
    Jy moet maar soms mislees, party ouens praat bietjie rof hier…veral BenBul! Happy-Grin

  • 41

    Hoog tackle deur WP, kommentators sê dit, maar swart ref van die WP doen niks.

  • 42

    @ Ben-die-Bul:
    Klink nie lekker nie, al daai fluitjiegeraas….ek kan ongelukkig die wedstryd opvang hier in die sandveld nie, net die hoofwedstryd.
    So, laat kom asb die kommentaar van jou kant af.

  • 43

    37: Mr. T , skryf jy nie altyd daar by wetalkrugby van Ed die Leeu nie, of is jy ‘n ander mr.T ?

  • 44

    42: goeie game van albei spanne, maar die ref is besig om ‘n paar blatante foute sleg te mis.

    Die drie van die WP het gekom na ‘n bal duidelik van ‘n WP speler afgekom het, maar toe gee hul bal vir WP by lynstaan wat toe daarna score.

    Strafskop vir onkant vir WP, wat selfs die kommentators gesê het Bulle glad nie onkant was nie.

    Eish, en hierna is dit nog Pro Legoete ……

  • 45

    @ Ben-die-Bul:
    Telling? Wie is daai ref?
    Heng, Bulle moet darem vanjaar ten minste een beker vat, ter wille van moraal…

  • 46

    @ Ben-die-Bul:
    Dis net ek daai, Maar ek was lanklaas hier gewees.

  • 47

    45: Sy van is Bonaparte, ken hom glad nie. Jammer dat hy ‘n goeie game versuur. Daar is seker hordes refs wat beter is, maar die refs moet moes ‘verteenwoordigend’ wees van die land 😉

    Dit was al halftyd gewees, speel net 35 minute aan ‘n kant, 2de helfte begin.

    WP se losskakel, Stapelberg beindruk my, en Bulle se slot, Snyman.

  • 48

    Begin van 2de helfte, Bulle knock (wat is nuut?), WP score

    23-12 vir WP.

  • 50

    48 @ Ben-die-Bul:
    Het Bonaparte vir die WP gescore?

  • 51

    Bulle kry strafskop, skop nie pale toe nie, val aan en toe drop hul losskakel mis ?

    Game nou heeltemal in WP se guns.

  • 52

    Bulle losskakel skop weer nie uit nie, en WP score amper weer.

    WP se game om nou te verloor, 25 min oor.

    Bulle knock weer …..

  • 53

    Bulle val goed aan, kort vinnige bal, WP hou vas, Bulle skrummie roep, maar ref is stil ….

  • 54

    Weg is die game ? Supersport se beeld het weggegaan.

  • 55

    Go The Lions.

    Katman, cab, Fraser, Grrrrr I’m a Lion and RL.

    I remember you all,
    with the greatest respect.

    😉

  • 56

    Beeld is terug, Bulle gedruk, maar ek het dit nie gesien nie. Moeilike skop is oor.

    23-19

    Game on.

    WP weer op die aanval.

  • 57

    Ref slaan weer toe, skrum strafskop vir WP reg voor die pale. Eish, Stapelberg se eerste groot fout, skop hom mis.

    26-19, 15 min oor

  • 58

    Daar druk die ref nou vir die Bulls.
    Ref teken vandag baie punte aan, sover 49 punte deur die ref

  • 59

    57: telling is 23-19, Bulle val nou baie aan, maar WP verdedig goed.

    Bulle knock maar kry strafskop.

    Val aan en klein bulle losskakel score, 26-23 vir Bulle … nou is dit strafskop tyd, eish !

    9 min oor.

  • 60

    And we all know Brumby Boy wears red undies.

Users Online

Total 80 users including 0 member, 80 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm