Xerox Golden LionsSteval PumasGolden Lions (19) 29 / 15 (3) Pumas (Final Score)

The Xerox Golden Lions and Steval Pumas did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at

Ellis Park Stadium, Johannsburg at 19:10 SA Time (17:10 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************


Scorers:

Golden Lions:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – Jaco van der Walt (1)
  • Tries – Stokkies Hanekom (1), Ruan Dreyer (1), Courtnall Skosan (1), Francop Mostert (1)
  • Conversions – Ruan Combrinck (3)

Pumas:

  • Penalties – Justin van Staden (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Stefan Watermeyer (1), Vincent Koch (1)
  • Conversions – JC Roos (1)

Teams:

Xerox Golden Lions
Steval Pumas
19 September at 19:10
  • Team: 15 Andries Coetzee, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe (Captain), 12 Nicolaas Hanekom, 11 Courtnall Skosan, 10 Jaco van der Walt, 9 Ricky Schroeder, 8 Willie Britz, 7 Albertus Smith, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Martin Muller, 3 Ruan Dreyer, 2 Armand van der Merwe, 1 Schalk van der Merwe
    Replacements: 16 Malcolm Marx/ Willie Wepener, 17 Jacques van Rooyen, 18 Julian Redelinghuys, 19 Derick Minnie, 20 Warwick Tecklenburg, 21 Mark Richards, 22 Howard Mnisi
  • Team: 15 Coenie van Wyk, 14 Jerome Pretorius, 13 Jacobus Jonker, 12 Stefan Watermeyer, 11 Rosco Speckman, 10 Justin van Staden, 9 Dylon Frylinck, 8 Renaldo Bothma, 7 Uzair Cassiem, 6 Corne Steenkamp (Captain), 5 Lubabalo Mtyanda, 4 Frikkie Spies, 3 Vincent Koch, 2 Francois du Toit, 1 Corne Fourie
    Replacements: 16 Frankie Herne, 17 DeJay Terblanche, 18 Marius Coetzer, 19 Jaco Bouwer, 20 Reynier van Rooyen, 21 Juan-Claude Roos, 22 John-Wessel Bell

Referee: Jaco van Heerden
Assistant Referees: Stuart Berry, Stefan Breytenbach
TMO: Willie Vos

109 Responses to Currie Cup: Xerox Golden Lions vs Steval Pumas – Live Game Article

  • 91

    @ nortierd:
    Jisja, hoessit ?
    Net vinnig…
    Jy het verwys na die Skotse slot oorlede Gordon Brown op die British Lions garing…
    Probeer sy outobiografie hande kry, ek het n getekende kopie wat Alan Old (1974 Leeu losskakakel my uit Manchester gestuur het, Kyk na die hoofstuk “The one-eyed grass monster of Boet Erasmus”. Hy praat daar van Johan de Bruyn, slot van Stellaland wat se oog tydens n “99 call”uitgeval het en hy dit toe met grasstoppels en al weer teruggedruk en verder baklei het Happy-Grin
    (Ek en Alan was saam in die hospitaal tydens die eerste toets op Nuweland, 1974.)

  • 92

    89 @ grootblousmile:
    Dankie tog.
    Dankbaar vir daai drie

  • 93

    grootblousmile wrote:

    Final Score: Xerox Golden Lions 29 / 15 Steval Pumas

    Kry ek darem n margin puntjie, het Lions met 9 gehad….behhort darem seker nou op te skuif na # 61 of so!

  • 94

    91 @ Pietman:
    Sal uitkyk vir dit.
    Jy is seker lekker opgewonde?
    Amper tyd vir die huis 😆

  • 95

    93 @ Pietman:
    Flok, ek hettie betyds genoeg gepick vir die game, met al my gemors vandag nie!

  • 96

    @ nortierd:
    Ja pak al geskenke en so…
    Hoop die vrou kom by Grabouw verby lughawe toe Maandag, Ehrenreich se tjomme maak al waar moeilikheid oppie berg, pad was gister gesluit.

    Maar moet gou nog n paar laaste werkgoed uitsort en n Arabier of twee gaan verder vloek, vlieg Sondagaand.
    Ok, praat more verder, gooi mielies manne!

  • 97

    Nouja, laat ek gou so paar garings gaan fix… en die ander Currie Cup Live Game Artikels gaan bou!

    Weer flokken 2 games gelyk aan more, om 15:00!

    Eish!

  • 98

    96 @ Pietman:
    Flok, ons Poskantoorwerkers strike al glo vir 4 weke hier in die Panne… dink ek moet hulle gaan bliksem!

  • 99

    grootblousmile wrote:

    93 @ Pietman:
    Flok, ek hettie betyds genoeg gepick vir die game, met al my gemors vandag nie!

    Geen simpatie
    Maak jou picks al more vir vir volgende week, of wanneer jy die Bru thread doen 😉
    Ek moet omtrent 40 picks oor n naweek maak, CC, RC, Pro 12, ITM, NRC, Aviva, Top 14, 7’s en krieket
    Glo my, dit raak hectic en baie

  • 100

    @ Pietman:
    There’s Pietman
    Sien daar’s groot marakas daar in Grabouw.
    Bly ek is nie nou meer daar by die Country Club nie

  • 101

    @ grootblousmile:
    Daar by daai Shell garage onder die berg waar ek jou laas gekry het was groot marakkas, klomp werfbobbejane van bo af toegesak en karre met klippe bestook, nie Kaapse mense nie, O-Kaap se “nuwe buurmense”….

  • 102

    99 @ nortierd:
    Jinne, jy verstaan nie hoe flokken hard ek werk nie…

    Ek maak soms laaaat in die nagte… of in die middel van die nag nog artikels reg en so aan…

    Dink elke keer Vrydag gaan genoeg tyd hê vir die Bru picks… en dan kak ek af soos vandag!

  • 104

    @ grootblousmile:
    Pick sommer nou.
    Ek het Dinsdag myne gemaak, voor ek vergeet of dinge oordink 😀

  • 105

    104 @ nortierd:
    Nee man, kannie nou al pick nie!

    Hey, hoekom sit jy deesdae die “Credit Source” in dieselfde lyntjie as die “Insert More Tag”??

  • 106

    @ grootblousmile:
    “Hey, hoekom sit jy deesdae die “Credit Source” in dieselfde lyntjie as die “Insert More Tag”??”

    Nie n clue wat jy nou gese het of wat dit beteken nie 😆

  • 107

    106 @ nortierd:
    Die “Insert More Tag” is daai ding wat maak dat alles nie op die Home Page verskyn nie…

    Die “Credit Source” is daai deeltjie wat ons in skuinsskrif sit om die ouens waarvandaan die artikel kom, krediet te gee..

    Dit moet nie langs mekaar staan nie… jy moet eers die “Insert More Tag” gebruik, dan na ‘n nuwe lyntjie gaan (Enter na nuwe lyn) en daar die krediet vir die artikel gee…

  • 108

    @ grootblousmile:
    Ohh, kan so maak.

  • 109

    OK, nou gaan ek ‘n bed breek… 06:00 opstaan, op ‘n flokken Saterdag nogal… eish!

Users Online

Total 28 users including 0 member, 28 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm