South AfricaNew ZealandSouth Africa U20 (10) 32 / 25 (15) New Zealand U 20 (Final Score)

The Junior Springboks and Baby Blacks did battle in the one semi-final of the 2014 Junior World Championship at

QBE Stadium, Albany, Auckland at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & SHD on TV in SA.

*******************


Scorers:

SA Under 20:

  • Penalties – Handré Pollard (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Handré Pollard (1), Sergeal Petersen (1), Andre Esterhuizen (1), Corniel Els (1)
  • Conversions – Handré Pollard (3)

NZ Under 20:

  • Penalties – Damian McKenzie (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Epalahame Faiva (1), Tevita Li (1), Vince Tavae – Aso (1)
  • Conversions – Damian McKenzie (2)

Teams:

Junior Springboks: 15 Warrick Gelant, 14 Lloyd Greeff, 13 Jesse Kriel, 12 Andre Esterhuizen, 11 Sergeal Petersen, 10 Handré Pollard (Captain),9 JP Smith, 8 Aidon Davis, 7 Cyle Brink, 6 Jacques Vermeulen, 5 Nico Janse van Rensburg, 4 JD Schickerling, 3 Dayan van der Westhuizen, 2 Corniel Els, 1 Thomas du Toit
Replacements: 16 Joseph Dweba, 17 Pierre Schoeman, 18 Wilco Louw, 19 Abongile Nonkontwana, 20 Victor Sekekete, 21 Zee Mkhabela, 22 Jean-Luc du Plessis, 23 Dan Kriel.

Junior All Blacks: 15 Damian McKenzie, 14 Vince Tavae – Aso, 13 Anton Lienert-Brown (Captain), 12 TJ Faiane, 11 Tevita Li, 10 Richie Mo’unga, 9 Mitchell Drummond, 8 Tom Sanders, 7 Lachlan Boshier, 6 Kyle Harris, 5 Geoffrey Cridge, 4 James Tucker, 3 Tau Koloamatangi, 2 Epalahame Faiva, 1 Atunaisa Moli
Replacements: 16 James O’Reilly, 17 Scott Mellow, 18 Tim Cadwallader, 19 Mathew Peni, 20 Troy Callander, 21 Josh Renton,22 Kaveinga Finau, 23 David Havili.

Date: Sunday 15 June
Venue: QBE Stadium, Albany
Kick-Off: 09:35 SA Time, (19:35 NZ Time, 07:35 GMT)
Referee: Federico Anselmi (Argentina)

318 Responses to JWC 2014: South Africa U20 vs New Zealand U 20 – Live Game Article

1 9 10 11
  • 301

    grootblousmile wrote:

    294 @ McLook:
    Soos jy weet, was daai game in die middel van ons nag hier in SA, so ek het dit nie gesien nie… ek moet ook maar so nou en dan slaap…. hehehehe

    Ja, dit gaan nie maklik wees teen Engeland nie!

    By the way, wat het jy gister van die senior Springbokke / Wallis game gedink?

    Paar goed wat vir my uitgestaan het rakende die Wallis game. 1. Ons maak te veel staat op Chippie le Roux om te score. Laat in die tweede helfte het ons vir maklik 10 minute op hulle doellyn geekier maar kon nie score nie.

    2. Ons bal beheer by die tackle het merkbaar verbeter.
    3. Die skrum was better as die vorige week.
    4. Lood de Jäger lyk na ‘n goeie fonds.
    5. Serfontein moet minder crash ball.

    Oor die algemeen was dit ‘n goeie wen teen ‘n span wat ons baie probleme verskaf het oor die afgelope twee jaar.

  • 302

    300 @ Pietman:
    Fokkit… maar die goed is seker so dors dat hulle ekstra ligte nodig het… net om vir petrolpompe te soek!

  • 303

    Ok manne dis laat nag by ons. More is Maandag.

  • 304

    301 @ McLook:
    Ja, daai laaste 10 minute was frustrerend!

    Ek dink ook ons het merkbaar beter skoongemaak en gesteel oor die breakdown balle.

    Die skrums was definitief baie beter, ek was verbaas dat Gurthro Steenkamp so goed was en die “Hairbear” Jones ore aangesit het. Selfs Jannie du Plessis het een van sy beste wedstryde in ‘n lang tyd gehad.

    Lood de Jager lyk goed, ja. SA kannie kla oor uitstekende slotte nie!!

    Ek het gisteraand reeds gesê Jan Serfontein moet minder crash-ball hardloop, maar tog was hy goed, en great op verdediging. Ons het nie vir Fransie Steyn enigsins gemis gister op binnesenter nie, dis verseker.

    Ons moet nou net die 2de Toets ook goed speel en maklik wen!

  • 305

    303 @ McLook:
    Ons het Vakansiedag more (Maandag)… Youth Day of so iets….

  • 306

    grootblousmile wrote:

    301 @ McLook:
    Ja, daai laaste 10 minute was frustrerend!

    Ek dink ook ons het merkbaar beter skoongemaak en gesteel oor die breakdown balle.

    Die skrums was definitief baie beter, ek was verbaas dat Gurthro Steenkamp so goed was en die “Hairbear” Jones ore aangesit het. Selfs Jannie du Plessis het een van sy beste wedstryde in ‘n lang tyd gehad.

    Lood de Jager lyk goed, ja. SA kannie kla oor uitstekende slotte nie!!

    Ek het gisteraand reeds gesê Jan Serfontein moet minder crash-ball hardloop, maar tog was hy goed, en great op verdediging. Ons het nie vir Fransie Steyn enigsins gemis gister op binnesenter nie, dis verseker.

    Ons moet nou net die 2de Toets ook goed speel en maklik wen!

    Yip Serfontein was goed op verdediging. Guthro and Jannie Dup het altwee goed gespeel. Stem ons moet hulle nou net in die 2de toets goed bloedneus gee. Gatland se opmerking dat niks behalwe ‘n 2-0 reeksoorwinning vir hom goed genoeg sal wees nie het nie goed afgegaan by my nie.

  • 307

    grootblousmile wrote:

    303 @ McLook:
    Ons het Vakansiedag more (Maandag)… Youth Day of so iets….

    Lekker. Ok ek lock nou uit. Ons praat later were.

  • 308

    306 @ McLook:
    Janee, hier ook nie… sal goed wees as ons hulle juis net daaroor WHITEWASH!

  • 310

    @ grootblousmile:
    Vandag Vadersdag, dan nie?

    Ja, kar is dors….maar na verlede week se petrolprys verlaging hier is dit die minste van my probleme….70c/pl, maak tenk vol vir omtrent R50 en dan ry ek so drie dae…
    Dodge nie so sleg swaar, Hemi- enjin is ekonmies as jy nie heeltyd in die hoek ry nie, skakel oor na 4 silinders op 120km/u.

  • 311

    Ok, gaan gou kyk of ek SA/Wallis kan opspoor vir kykweer…tjeers.

  • 312

    310 @ Pietman:
    Flok, julle petrolprys is amper 5% van ons prys… dis moer min!

  • 313

    310 @ Pietman:
    Ja, dis Vadersdag vandag… maar niks spesiaal gebeur hier by ons huis daarvoor nie… wat my aanbetref is dit maar ‘n gewone dag.

  • 314

    grootblousmile wrote:

    310 @ Pietman:
    Flok, julle petrolprys is amper 5% van ons prys… dis moer min!

    300 ml water by die petrolpomp se kafee is R2.50, erg duur….kan 3l petrol koop daarvoor!

  • 315

    Dankie GB.
    I don’t bother with Keo.co.za any more.

  • 316

    315 @ mikeybrass:
    Voldy (Keo) has toppled over and has been gobbled up by the SA Rugbymag site… so I would not bother either, if I were you… hahaha

    Delighted

  • 317

    @ grootblousmile:
    Vrede, the epitome of Insightful Man.

    :mrgreen:

  • 318

    317 @ mikeybrass:
    Ryan Vrede??

    Ag ek het Vrede met wat hy sê… in fact the HSM journalists are all iffy if you ask me.

    Overjoy

    I do as a hobby, what all those supposedly fulltime journalists do combined… PLUS I do the webmastering, technical side and Editoring here as well… all that in the same time they have availabe, but as a mere hobby, whilst running more than one other business full time…. and juggeling some other stuff too.

    They are youngsters, they don’t know what real work is.

1 9 10 11

Users Online

Total 41 users including 0 member, 41 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm