Francois Steyn

Francois Steyn

Tanerau Latimer

Tanerau Latimer

Japanese Rugby club Toshiba Brave Lupus have announced that Springbok Frans Steyn and All Black flanker Tanerau Latimer have signed with the club.

The club have won the Japanese Top league four times and already have the likes of Richard Kahui and Cooper Vuna on their books.

rugbyweek

Twenty-eight-year-old Chiefs flanker Latimer has been with the Chiefs since 2007 after making his Super Rugby debut for the Crusaders in 2006.

Speaking on the Lupus site Latimer said, “I am very much looking forward to being able to join the Toshiba Brave Lupus because it is one of the strongest team in Japan, I will do my best to make it stronger. I am very happy that I had an opportunity like this.”

Latimer has won five All Black caps and has captained the New Zealand Maori team.

Sharks back Frans Steyn can play at fullback, centre or flyhalf and is known for his big kicking abilities. This will not be the first time that Steyn has left South Africa as between 2009 and 2012 Steyn played in France for Racing Metro.

Steyn returned from France in 2012 and helped the Sharks win the Currie Cup title in 2013 and has won 53 caps for the Springboks. He was not selected for the 2013 end of year tour.

“To play for the Toshiba Brave Lupus is a great honour,” said Steyn on the Lupus site.

“I want to study Japanese culture and language, and more than anything I hope to help the Toshiba Brave Lupus win.”

Both players will complete their Super Rugby commitments before leaving for Japan.

113 Responses to Frans Steyn & Tanerau Latimer off to Japan after Super Rugby

  • 91

    89 @ MacroBok:
    O wille kak… jinne dis nie vars nie!

  • 92

    MacroBok wrote:

    86 @ grootblousmile:
    hierso

    http://goo.gl/3AXRE5

    Ek neem aan dis die “before” fotos…..ek sidder om te dink hoe die “after” gaan lyk

  • 93

    MacroBok wrote:

    Ek sien griekwas het darem goed gewen, sal n sonde wees as hulle nie kwalifiseer vir die currie cup nie

    Teen wie het hulle gespeel?

  • 94

    88 @ nortierd:
    Die dag wat ek gedwing word om saam te gaan mall toe, en dit gebeur nie gereeld nie, dan gaan park ek myself maar so op ‘n bankie in die mall se wandelgange, terwyl Handbriekie by al wat klerewinkel instap…. en dan kokkenotch ek maar die mense.

    Ekself is ‘n 5 minute shopper…. skryf ‘n lysie voor ek gaan, stap reguit na die items, laai in, betaal!

    Klere is maklik, my lyf is maklik, die regte grootte middellyf broek is presies die regte lengte ook… uitkies, aanpas, betaal!

  • 95

    @ nortierd:
    daai boksburg chicks is bang vir haar

  • 96

    @94
    Moerse pret om die mense te sit en dophou, ek like dit baie, veral as daar n smoking section in n koffie winkel is wat uit kyk na buite.
    Los my maar, sal heel dag daar sit

  • 97

    @ robzim:
    teen border bulldogs, met 50 punte gewen

  • 98

    MacroBok wrote:

    @ nortierd:
    daai boksburg chicks is bang vir haar

    Boksburg chicks is bang vir fokkol nie pappie
    πŸ˜€

  • 99

    @ nortierd:
    die honde loop twee-twee hulle is bang vir die kinders πŸ˜€

    Flip ek ding GBS ken seker al die beste oos rand grappe πŸ˜‰

  • 100

    98 @ nortierd:
    Boksburg chicks is skrikkerig vir Brakpan chicks…. hehehehe

  • 101

    MacroBok wrote:

    @ nortierd:
    die honde loop twee-twee hulle is bang vir die kinders

    Flip ek ding GBS ken seker al die beste oos rand grappe

    Ha ha, ek dink hy is die onderwerp van die beste Oos rand grappe
    Wink

  • 102

    99 @ MacroBok:
    Ja, sommige Oos-Rand grappe is egter die waarheid!

    Amazed

  • 103

    @ MacroBok:

    @97

    OK, Thanks… persoonlik support ek die SWD en/of Boland maar Griekwas sal dit seker maar maak.

  • 104

    101 @ nortierd:
    Kaaaak, ek is die rekenaaromie, die mense luuurrrve my!

    Ek is die offisiele onoffisiele Burgermonster van Brakkenjanpan!

  • 105

    Reg mense, ek is uit.
    More oggend maar ingaan en oortyd gaan klap.
    Dankie tog vir iets soos n Walka. Hulle dink eks moerse smart oor ek aanbied om tot na 2 te werk, meanwhile is dit omdat ek eers Australia wil klaarkyk.
    Cheers, en praat more

  • 106

    @ grootblousmile:
    Ek het vir ‘n ruk in Kempton gebly, en as jy saam met boksburg ouens kuier maak hulle “benoni” grappe en die benoni ouens maak “boksburg” grappe.

    Jis jou werk is seker moeilik daar, het die ander manne al hul pc’s geupgrade na Win XP toe?

  • 107

    @ nortierd:
    Cheers nortie lekker dag, ek gaan more more “le en peop ruik” πŸ˜€

  • 108

    106 @ MacroBok:
    Meeste van my kliΓ«nte is proffessionele mense, prokurowers, advokate, ouditeurs, dokters, ingenieurs….

  • 109

    Nouja, laat ek ook die kombersies gaan klap en die bed seermaak!

    Tjorts!

  • 110

    @ grootblousmile:
    Nee ek spot sommer net, werk jy op jou eie?

  • 111

    @ grootblousmile:
    Lekker slaap, sien more

  • 112

    110 @ MacroBok:
    Ek werk al vir myself sedert 1989, eers as Prokurower en nou as IT boffin en besigheidsman met so klompie verskillende ysters in verskillende vure.

    Kyk, ek het mos ‘n spesialis sagteware produk geskrywe vir Prokureurs, so ek bemark, onderhou, opgradeer en verbeter dit heeltyd… meestal van my kantoor af.

    Die gebruikers betaal my ook ‘n maandelikse subskripsie per rekenaar wat die sagteware gebruik.

    Dan purpose-build en verkoop ek op bestelling rekenaars, notebooks, printers en diesmeer sommer so vir die lekkerte.

  • 113

    @ grootblousmile:Post 71.

    You and hef.
    .
    πŸ˜‰

Users Online

Total 23 users including 0 member, 23 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm