Johannes 'Boom' Prinsloo

Johannes ‘Boom’ Prinsloo

Die Cheetahs agsteman, Johannes ‘Boom’ Prinsloo, het sy betrokkenheid met die Bloemfontein-gebasseerde eenheid verleng tot aan die einde van 2015.

Die 25-jarige wat ‘n uitnemende en vooraanstaande verhouding en geskiedenis met die SA Sewes Blitzbokke gehad het, het gesê hy is gelukkig by die Cheetahs en sien geen rede om daaraan te verander nie.

Hy gaan egter nie verder in Super Rugby in 2014 vir die Toyota Cheetahs beskikbaar wees nie, aangesien hy ‘n liesoperasie gaan ondergaan.

Prinsloo sal egter gereed wees om diens te doen vir die Cheetahs in die ABSA Curriebeker toernooi wat vir die Cheetahs afskop teen die Steval Pumas in ‘n weg-wedstryd op 9 Augustus.

Users Online

Total 19 users including 0 member, 19 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm