Cell C SharksStormersSharks (16) 19 / 21 (9) Stormers (Final Score)

The Cell C Sharks and DHL Stormers did battle in Super Rugby at

Growthpoint Kings Park, Durban at 19:10 SA Time (17:10 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Sharks:

  • Penalties – Francois Steyn (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Cobus Reinach (1)
  • Conversions – Francois Steyn (1)

Stormers:

  • Penalties – Kurt Coleman (4), Demetri Catrakilis (2)
  • Drop Goals – Jaco Taute (1)
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Teams:

Cell C Sharks

DHL Stormers

31 May at 19:10
  • Team: 15. SP Marais, 14. JP Pietersen, 13. Sibusiso Sithole, 12. Paul Jordaan, 11. Lwazi Mvovo, 10. Francois Steyn, 9. Cobus Reinach, 8. Willem Alberts, 7. Lubabalo Mtembu, 6. Marcell Coetzee, 5. Stephan Lewies, 4. Ettienne Oosthuizen, 3. Jannie du Plessis, 2. Bismarck du Plessis (Captain), 1. Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16. Kyle Cooper, 17. Dale Chadwick, 18. Lourens Adriaanse, 19. Ryan Kankowski, 20. Keegan Daniel, 21. Charl McLeod, 22. Tim Swiel, 23. Heimar Williams
  • Team: 15. Jaco Taute, 14. Cheslin Kolbe, 13. Juan de Jongh, 12. Damian de Allende, 11. Sailosi Tagicakibau, 10. Kurt Coleman, 9. Nick Groom, 8. Duane Vermeulen (Captain), 7. Siya Kolisi, 6. Nizaam Carr, 5. Ruan Botha, 4. Michael Rhodes, 3. Pat Cilliers, 2. Stephan Coetzee, 1. Alistair Vermaak
  • Replacements: 16. Mike Willemse, 17. Sithembiso Sithole, 18. Martin Dreyer, 19. Jean Kleyn, 20. Manuel Carizza, 21. Dylon Frylinck, 22. Demetri Catrakilis, 23. Peter Grant

Referee: Jaco Peyper
Assistant Referees: Stuart Berry, Stefan Breytenbach
TMO: Johan Greeff

399 Responses to Super Rugby: Cell C Sharks vs DHL Stormers – Live Game Article

  • 391

    Geluk Stormers, julle verdien die wen teen die Sharks.

    Geluk Leeus met julle eerste wen die Bulle

    Geluk Sharks met die conference koppie – As julle speel soos gistraand gaan dit al wees wat julle wen die jaar.

  • 392

    Ek het hierdie movie al ‘n paar keer gekyk. (Met die Stormers in die hoofrol) 🙂

    Jy kan nie die spel patroon volhou met dieselfde spelers deur ‘n seisoen nie. En die bok kanidate het definitief nie als gegee gistraand nie, seker bang vir beserings.

    Anyway, die deur is nou oop vir die Waratahs om bo te eindig en die ding te wen. Hulle speel werklik mooi rugby op die oomblik.

  • 393

    Tom & Jerry – Geniet julle week.

    Julle het baie om oor te kraai. Ons sharkies sal dit maar moet vat. 🙂

  • 394

    393 @ Snoek:
    ons het nie nodig nie, jy het al klaar als gese in pos 392 🙂

    maar dis ok. nou is dit net die bokke.

  • 395

    Snoek wrote:

    Tom & Jerry – Geniet julle week.

    Julle het baie om oor te kraai. Ons sharkies sal dit maar moet vat.

    Goeie en regte gees Snoek, thanks vir die gelukwense, moet se, ek dink meeste van die Stormer ondersteuners is meer geskok as die Shark ondersteuners.
    Ek kan dit nie geglo of verstaan het nie.
    Commesirations

  • 396

    Ek dink Heyneke moet eerstens Bissie en Jannie se helium ballonetjies wegvat wat hulle elke keer inasem waneer die ref hulle opgewonde maak.

  • 397

    “pad…paddie…PADDIE o’brian het gese”

  • 398

    Sooooo, Jaco Taute wins free cablecar rides on the mountain for a year, does he?

    Mooi! Cool

  • 399

    from news24
    high praise for small, gericke
    ….
    “Wakefield said Allister Coetzee (Stormers coach) and Smal are a very good combination that could serve the union for many years.”

    o donner!! Weary

Users Online

Total 33 users including 0 member, 33 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm