PukkeUCTPukke (13) 33 / 39 (10) UCT (Final Score)

FNB NWU-Pukke (North West University) and FNB UCT (University of Cape Town)

did battle in the 2014 Varsity Cup Final at Fanie du Toit Sports Grounds, Potchefstroom at 19:00 SA Time (17:00 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

Pukke:

  • Penalties – Dillon Smit (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Rhyk Welgemoed (1), Luther Obi (1), Armand van der Merwe (1), Dillon Smit (1), Francois Robbertse (1)
  • Conversions – Tiaan Dorfling (1), Dillon Smit (1)

UCT:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Huw Jones (1), Richard Stewart (1), Jason Klaasen (1), Michael Botha (1), Dean Grant (1), Nathan Nel (1)
  • Conversions – Dean Grant (3)

Teams:

FNB NWU-Pukke: 15 Sylvian Mahuza, 14 Edmar Marais, 13 Jaap Pienaar, 12 Johan Deysel, 11 Luther Obi, 10 Johnny Welthagen, 9, Tiaan Dorfling (Captain), 8 Juan Language, 7 Henro-Pierre Swart, 6 Rhyk Welgemoed, 5 Francois Robbertse, 4 Peet van der Walt, 3 Nhlanhla Ngcamu, 2 Armand van der Merwe, 1 Mashudu Mafela
Replacements: 16 Marius Fourie, 17 Johan Smith, 18 Daniel Jordaan, 19 Philip de Wet, 20 Dillon Smit, 21 Rhyno Smith, 22 Lucien Cupido, John-Roy Jenkinson.

FNB UCT: 15 Ross Jones-Davies, 14 Richard Stewart, 13 Huw Jones, 12 Guy Schwikkard, 11 Lihleli Xoli, 10 Dean Grant, 9 Liam Slatem, 8 Michael Botha, 7 Vince Jobo, 6 Jason Klaasen, 5 James Kilroe, 4 Shaun McDonald, 3 Digby Webb, 2 Neil Rautenbach, 1 Joel Carew
Replacements: 16 Chad Solomon, 17 Robin Murray, 18 Kyle Kriel, 19 Guy Alexander, 20 James Alexander, 21 Martin Sauls, 22 Nathan Nel, 23 David Maasch.

Referees: Marius van der Westhuizen, Cwengile Jadezweni
Assistant referees: Francois Pretorius, Jaco Kotze
TMO: Johan Greeff

217 Responses to Varsity Cup Final: FNB NWU-Pukke vs FNB UCT – Live Game Article

1 2 3 8
  • 1

    Puk Bulle ! 😀

  • 2

    Stamp hulle Pukke.
    Dit sal n groot prestasie en inspuiting wees vir ons plattelandse rugby.
    James Smal se naels is seker al afgekou…

  • 3

    Vanaand skreeu ek Ikeys!!!

  • 5

    Come on Ikey Tigers.

  • 6

    if ikeys win tonight
    my job … agge I mean, toetie’s job is secure for another year!! Tounge-Out

  • 7

    Ikeys unbeaten away from home this year.
    Hopefully it stays like that for one more game

  • 8

    @ WP-boytjie:
    Ek het jou al nou die dag hello en welkom gese al, maar jy was al toe weg. Ek onthou ons het destyds paar gesels in die goeie ou dae op Voldy…hoop jy sal lekker kuier hier ook. En moet jou nie te veel steur aan GrootBlouVoorvel nie, sy knor is harder as sy byt! Wink

  • 9

    @ nortierd:
    Keep the updates coming, please, I’m stuck at work during the game.

  • 10

    16:57 @ Pietman:
    Hey Geroeste Voorvel… kry vir jou ‘n ou Gravatar Prentjie, toe man… jy’s mossie dom nie!

  • 11

    @ Pietman:

    Haha , die man wat so mal was oor Puke Watson.

    Ja nee wou nie na daai game gesels nie.

    My “nobody died cap” aangesit en aanbeweeg.

    Hoe gaan dinge, is jy nog ‘n converted Bull ? :mrgreen:

  • 12

    Ek wonder of dit toeval is dat die gravatar n G is wat lyk soos n smile op n blou agtergrond?

  • 13

    @Pietman
    Kickoff in 2 hours time
    James Small having a dop and picking a fight, further no news

  • 14

    17:04 @ nortierd:
    Dis Gravatar SELF se Logo… kom ek change hom gou na ‘n “Mystery Man”!

    Hang bal!

  • 15

    grootblousmile wrote:

    17:04 @ nortierd:
    Dis Gravatar SELF se Logo… kom ek change hom gou na ‘n “Mystery Man”!
    Hang bal!

    Hoe nou? Is dit jou selfie of hoe se jy nou?

  • 16

    Smaak my daai blou mannetjie het n groot smile
    Happy-Grin

  • 17

    17:08 @ nortierd:
    I put it to you Mr Nortie, that the annonymous Gravatar was Gravatar’s own Logo, which I changed to a “Mystery Man”, would you agree Mr Nortie!

  • 18

    grootblousmile wrote:

    17:08 @ nortierd:
    I put it to you Mr Nortie, that the annonymous Gravatar waa Gravatar’s own Logo, which I changed to a “Mystery Man”, would you agree Mr Nortie!

    Is that mystery man in blue smiling?
    Daai oorspronklike Gravatar logo kon nogal gepas het by jou nic

  • 19

    @ grootblousmile:
    Sal later,dankie, besig nou… @ WP-boytjie:
    Ja, my moer was woes gekoer toe ek my weddenskap met ou superBul verloor het en moes waai by WP…
    Tears
    EK onthou ek moes eendag vredemaker speel tussen jou en Dawn, antwoord jy my “maar die antie het my n gam genoem!”…toe is sy eers befok omdat jy haar as antie aanspreek ! Overjoy

  • 20

    17:12 @ nortierd:
    No Mr Nortie, it is a one of a few sample “Mystery Men” images I could have used when designing the new site… a generic silhoette.

    PS! Gerrie Nel is a sarcastic little shit, If I were Jurie Roux, I would have objected a few times today, regarding Nel’s manner or behaviour and general sarcasm. Nel must be careful not to alienate sentiment against him by the Judge, the Assessors and the Public at large.

  • 21

    Go pukke!

  • 22

    17:17 @ Snoek:
    Hey, jy moet ‘n STINKVIS Gravatar gebruik… hehehe

  • 23

    Nee flok dit. Ek het jare terug met Snoek begin omdat ek like om dit te braai en eet, maar nou is ek stuck met dit. Was oorspronklik geskep vir ‘n nie-sport-site.

    So gaan dit maar

  • 24

    Ek het laas hier ge comment to MH370 weg geraak het. Het julle darem gewonder of ek chinees is? 😀

  • 25

    17:22 @ Snoek:
    Snoek is blerrie lekker om te braai… maar daar is paar geheime wat mens MOET gebruik om dit lekker te maak.

    1. Eerstens, moenie Snoek of enige Vis OORGAAR maak nie, dit is dan droog.
    2. Mens moet die “Vleis” van die Snoek nat en gesmeer hou – ek sny so klompie gleuwe in die vleis en stop dit met botter, wat hom sag en sappig hou. (Alle roofvis spesifiek moet gesmeer bly)
    3. Mens moet hom geur, verkieslik met knoffel en suurlemoen OF met appelkooskonfyt.
    4. Die vuur moenie moer warm wees soos vir steaks nie.
    5. Mens draai nie ‘n Snoek om nie, jy braai hom op sy vel en as die wit deurkom, dan is hy gaar en klaar.
    6. As hy afkom van die braai, moet hy dadelik geëet word, hy moenie staan en wag nie… hy word gou koud en weereens hy word droog.
    7. Vars Snoek moet lig gesout wees, gerookte Snoek is klaar droog, hy moet nog minder gebraai word en meer smeersel en botter op kry.

  • 26

    @ grootblousmile:
    Maar jou groot geheim is kondensmelk?

  • 27

    17:35 MacroBull wrote:

    @ grootblousmile:
    Maar jou groot geheim is kondensmelk?

    Ek het dit nog nie op Snoek probeer nie… jy gee my idees!

    Handbriekieeeeeeeeeeee, kry vir ons ‘n Snoek!

  • 28

    @ grootblousmile:
    ja nee los die snoek so uur op die warm kole en gaan kyk die rugby, maak dan net weer die snoek warm in die microgolf en gooi kondensmelk oor. Delicious

  • 29

    @ Pietman:

    Sy het gedink ek was ‘n parody account. haha

  • 30

    I almost forgot to make my Bru Picks for this final… not that it matters much, from where I sit in the Pool!

1 2 3 8

Users Online

Total 65 users including 0 member, 65 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm