CheetahsStormersCheetahs (20) 35 / 22 (10) Stormers (Final Score)

The Toyota Cheetahs and DHL Stormers did battle in Super Rugby at

Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time (15:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Cheetahs:

  • Penalties – Elgar Watts (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Hennie Daniller (1), Rayno Benjamin (1), Willie le Roux (1), Cornal Hendricks (1), Trevor Nyakane (1)
  • Conversions – Elgar Watts (2)

Stormers:

  • Penalties – Peter Grant (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Nizaam Carr (1), Devon Williams (1), Jean de Villiers (1)
  • Conversions – Peter Grant (1), Kurt Coleman (1)

Teams:

Toyota Cheetahs

DHL Stormers

26 April at 17:05
  • Team: 15. Hennie Daniller, 14. Raymond Rhule, 13. Johann Sadie, 12. Rayno Benjamin, 11. Willie Le Roux, 10. Elgar Watts, 9. Sarel Pretorius, 8. Boom Prinsloo, 7. Jean Cook, 6. Heinrich Brussow, 5. Francois Jakobus Uys, 4. Andries Ferreira, 3. Maks Van Dyk, 2. Adriaan Strauss (Captain), 1. Caylib Oosthuizen
  • Replacements: 16. Torsten van Jaarsveld, 17. Trevor Nyakane, 18. Rossouw De Klerk, 19. Waltie Vermeulen, 20. Teboho Mohoje, 21. Shaun Venter, 22. Riaan Smit, 23. Cornal Hendricks
  • Team: 15. Jaco Taute, 14. Damian de Allende, 13. Juan de Jongh, 12. Jean de Villiers (Captain), 11. Devon Williams, 10. Peter Grant, 9. Nick Groom, 8. Duane Vermeulen, 7. Siya Kolisi, 6. Nizaam Carr, 5. Michael Rhodes, 4. Ruan Botha, 3. Frans Malherbe, 2. Deon Fourie, 1. Steven Kitshoff
  • Replacements: 16. Stephan Coetzee, 17. Oliver Kebble, 18. Brok Harris, 19. Jurie van Vuuren, 20. Schalk Burger, 21. Louis Schreuder, 22. Kurt Coleman, 23. Kobus van Wyk

Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)

404 Responses to Super Rugby: Toyota Cheetahs vs DHL Stormers – Live Game Article

  • 391

    nga puhi wrote:

    congrats Vrystaat.
    guess the last few seasons have finally taken its toll on the Stormers players.

    The Stormers gameplan does take it’s toll boet
    The Sharks have only been playing it for 11 rounds and look at the rate of attrition for their players

  • 392

    Peter Grant and Jaco Taute must go.
    Vermeulen and JdV need to start performing again.
    The forwards need to fight for the ball at the rucks instead of standing around.
    Our locks need to be more forceful.
    AC and the rest of the coaching staff, need to resign.
    Gert Smal to take over in the interim.

    Die wit vlag is gehys…die handdoek is ingegooi…boedel is oorgegee en ons is maar nog net een ronde verby die halfpad merk. Goeie genade!!!

    Al wat nog oorbly is om die Bulle en die Haaie tuis en weg te wen om die Stormers ondersteuners verdere gekoggel te bespaar. 🙂

  • 393

    @Nama
    Het jy nou die lig gesien?
    Wink
    Dit was darem ten minste n lekker wedstryd om na te kyk en die ouens het probeer speel. Darem so effense ligpunt.

  • 394

    @392

    @ Nama:

    Grant moet sover van die span af farkoff selfs Japan is nie ver genoeg.

    Hy is sonder twyfel die swakster losskakel in super rugby geskiedenis.

    Sy enigste sterkpunt in die verlede was dat hy pale toe kon skop maar self dit kan hy nou nie meer doen.

    Behalwe hom, het hulle ook die most useless haker in die kompetisie.

    Dit gaan my verstand te bowe dat ‘n sogenaamde professionale afrigter en sy handlangers enigsins kan dink hulle kan ‘n kompetisie wen met sulke onder gemiddeld spelers soos die twee in sulke belangrike posisies.

  • 395

    @Robzim
    Too be fair to Grant, he had a great year for us last year and was definitely our most valuable player

  • 396

    @ nortierd:
    Mens kan nie teen die werklikheid stry nie. Tot Saterdag het ons nog ons toekoms in ons eie hande gehad. Nou nie meer nie.

    @ robzim:
    Dis onverklaarbaar hoe Grant in die verlede 80%+ sukses met sy skoppe gehad het en nou skop hy maar in die omgewing van 60% van sy skoppe oor. Die grootste probleem is gter dat baie van die skoppe wat hy mis so bleddie maklik is.

  • 397

    @ nortierd:

    yes.. at least he could not do any harm while on the pavilion so in that sense he was quite valuable.

  • 398

    @ robzim:
    🙂 🙂 🙂

  • 399

    @396

    @ Nama:

    Kan dit ook nie verstaan… miskien speel hulle met ‘n ander tipe bal of dalk het hy nou ook Asics skoene ipv Nike’s …miskien waai die wind van ‘n ander hoek af vanjaar…. Alister sal seker een of ander verskoning kan aanvoer namens hom. .

  • 400

    @ robzim:
    Verseker sal AC een of ander dom verskoning he. Solank hy net nie die moeilike besluit moet neem om vir Grant in sy gat te skop nie.

  • 401

    I really must brush my Afrikaans up a bit!! 😐

  • 402

    @ Nama:
    @349
    You might petition your plight with the Minister?
    Have you tried it? 😉
    Seemd that Wakefieled and Small aren’t listening 🙁

  • 403

    Sjoe ons rugby is tans brand arm. Bulls wil wil nuwe rigting inslaan en meer met die bal speel maar daai skop ten alle koste sindroom is te diep in hul gene ingeprent. Sien nie lig in die tonnel nie. Want die Flokken “Structures” het nog nie heeltemal omgebliksem nie. Dus hou FL en kie hom regop met stutpale. Net een windjie en die hele kaboedel bliksem finaal inmekaar.

    Stormers weer staan heeltyd reg om te verdedig. Maar dit werk nie meer nie die gate raak al meer en meer. Self kan hulle nie score nie, hul verdedig maar net. Sover het hul al 19 driee in 9 games afgestaan, teenoor 18 in 2013 na 16 games en 21 in 2012 na 16 games.

    Sharks….. wel al wat ek kan se hul kan net nog kakker word onder die negatiefste Coach EVER , Jake is bekend genoeg.

    Darem probeer die Leeus en Cheetahs aantreklike rugby speel

  • 404

    @ superBul:
    die lions is net so vervelig. hulle druk ook nie driee nie en dit is net boshoff wat hulle laat kompeteer, as hy die dag af is is dit game over. Hulle druk minder driee as almal.

Users Online

Total 51 users including 0 member, 51 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm