RedsWestern ForceReds (17) 29 / 32 (17) Force (Final Score)

The Reds and Western Force did battle in Super Rugby at

Suncorp Stadium, Brisbane at 10:40 SA Time (19:40 AEST, 17:40 AWST, 08:40 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & SHD on TV in SA.

*******************

Scorers:

Reds:

  • Penalties – Quade Cooper (1), Mike Harris (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Ben Tapuai (1), James Slipper (1)
  • Conversions – Quade Cooper (2)

Force:

  • Penalties – Sias Ebersohn (4)
  • Drop Goals – Sias Ebersohn (1)
  • Tries – Ben McCalman (1), Luke Morahan (1), Jayden Hayward (1)
  • Conversions – Sias Ebersohn (1)

Teams:

Reds: 15 Ben Lucas, 14 Rod Davies, 13 Ben Tapuai, 12 Mike Harris, 11 Jamie-Jerry Taulagi, 10 Quade Cooper, 9 Will Genia, 8 Jake Schatz, 7 Beau Robinson, 6 Eddie Quirk, 5 James Horwill (Captain), 4 Rob Simmons, 3 Greg Holmes, 2 James Hanson, 1 James Slipper
Replacements: 16 Albert Anae , 17 Pettowa Paraka, 18 Jono Owen, 19 Ed O’Donoghue, 20 Curtis Browning, 21 Nick Frisby, 22 Anthony Fainga’a, 23 Jonah Placid.

Western Force: 15 Jayden Hayward, 14 Luke Morahan, 13 Solomoni Rasolea, 12 Kyle Godwin, 11 Nick Cummins, 10 Sias Ebersohn, 9 Alby Mathewson, 8 Ben McCalman, 7 Matt Hodgson (Captain), 6 Angus Cottrell, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Sam Wykes, 3 Kieran Longbottom, 2 Nathan Charles, 1 Pek Cowan
Replacements: 16 Heath Tessmann, 17 Tetera Faulkner, 18 Ollie Hoskins, 19 Adam Coleman, 20 Brynard Stander, 21 Ian Prior, 22 Zack Holmes, 23 Marcel Brache.

Referee: Garratt Williamson (New Zealand)
Assistant Referees: James Leckie (Australia), Ian Smith (Australia)
TMO: Steve Leszczynski (Australia)

159 Responses to Super Rugby: Reds vs Western Force – Live Game Article

  • 31

    Try Ben Tapuai, Reds!

  • 32

    Reds try. Seemed they could not do that against 15 men.

  • 33

    @ Fern:
    Vic het in Durban in eerste game gespeel, so sy kontrak en SARU reëls beteken nie dat hy nie oorsee mag speel nie, of dat hy net home games mag speel nie. Hy moet net gemanage word, en ek dink hy moes vandag nog gespeel het omdat dit so belangrike game vir Bulle was om te wen, hy kon daarna vir 3 games gerus het.

    Ek het in elkgeval ‘n probleem met die hele opset, hy moet of speel of nie speel nie. Bokke en HM misbruik Bulle vir hul eie doeleindes. Dit is my mening, ander gaan met my verskil, selfs mede Bulondersteuners.

  • 34

    Reds back in it now.

  • 35

  • 36

    @ Fern:
    Ek lees nie jou stront wat jy hier skryf nie, jy praat deur jou poephol en dit stink jou drol.

    So hierdie is n respekvolle aanvaarbare post vir jou?

  • 37

    Gepraat van Pietman (hy is ook oral in die moeilikheid!), kom eers nou wee hier r aan, gou die kar laat werk wat daai makmoer eergisteraand beskadig het, toe sien ek wat gaan op Superbru aan!
    Almal duik nou suid daar.
    Miskien moet ek maak soos Nortie, sommer klaar pik vir die toernooi en die rugby onbevange verder geniet 🙄

  • 38

    @ Fern:
    verskil is dit is nie n uur lang rant nie.

  • 39

    @ Pietman:
    Wat is jou nuwe email addy?

  • 40

    11:12 @ Fern:
    Ek’t klaar gepraat Fern, jy gaan nou aan soos ‘n 6-jarige.

    As jy soos ‘n kind optree, word jy soos ‘n kind behandel.

    End van die prent!

  • 41

    Pietman wrote:

    Gepraat van Pietman (hy is ook oral in die moeilikheid!), kom eers nou wee hier r aan, gou die kar laat werk wat daai makmoer eergisteraand beskadig het, toe sien ek wat gaan op Superbru aan!
    Almal duik nou suid daar.
    Miskien moet ek maak soos Nortie, sommer klaar pik vir die toernooi en die rugby onbevange verder geniet

    Approve Approve Approve Approve

    Moet eerlik wees, dis nogal liberating om die game te kyk en nie te weet vir wie ek gegaan het en met hoeveel nie.

  • 42

    Fern wrote:

    @ Fern:
    Ek lees nie jou stront wat jy hier skryf nie, jy praat deur jou poephol en dit stink jou drol.
    So hierdie is n respekvolle aanvaarbare post vir jou?

    Kom Varing, soen die manne en maak op, dat ons aangaan met die rugby mater Angel Valentine-Kiss

  • 43

    9 Minutes to go in this half.

  • 44

    Fern wrote:

    @ Pietman:
    Wat is jou nuwe email addy?

    pietsultan@gmail.com

  • 45

    @ grootblousmile:
    Ek soek net n reguit antwoord.

  • 46

    Maak Cooper nou daai 8ste man se naam gat.
    Miskien moet ons manne ook begin boks, daai fancy footwork kan handig te pas kom

  • 47

    @ Fern:
    Goed, ek trek dit terug.
    Hopelik kan jy ook mans genoeg wees om ordentlik te begin gesels?

  • 48

    11:17 Fern wrote:

    @ grootblousmile:
    Ek soek net n reguit antwoord.

    Gaan kak ‘n apie man, jy is die enigste donner wat kak veroorsaak op hierdie blog!

  • 49

    Reds hit the front

  • 50

    Try James Slipper, Reds!

  • 51

  • 52

    11:15 @ Pietman: Ja, die een moet vir die ander ‘n Love-Letter stuur

    THANK-YOU

  • 53

    @Ben
    Is die Matfield besluit nie net n voorbeeld van als wat verkeerd is in ons rugby nie, nie net die Bulls nie?
    Hulle besluit al weke vooruit wie wanneer en waar gaan speel en hoe lank X of Y op die veld gaan wees ens.
    Dis alles goed en wel om n speler te wil bestuur, maar as die ou beter as verwagting speel, dan verander mens mos die bleddie planne.
    Ek kan nie onthou dat ek Flip se naam vandag gehoor het nie, Vic was baie gemis, hy moet kaptein wees en moet elke wedstryd speel

  • 54

    Try Ben McCalman, Force!

  • 55

    Hoop die Leeus en Steamers wen vandag. Nie elke dag dat ek Stormers ondersteun nie, maar ek hou nog minder van die Tahs en daai Fernagtige afrigter van hulle. :mrgreen:

  • 56

    Hierdie Force van 2014 is n moeilike span

  • 57

  • 58

    Am I the only English Speaker on here? My understanding of Afrikaans is poor chaps so have can understand what you all saying.

    No wonder we see few of our kiwi mates here they can’t understand Afrikaans either. Not knocking you guys for speaking your home language but this is now a international site and should try and stick to the the language that most the visitors understand and myself that blogs here the most. Remember I am from the last out post….. Tounge-Out Tounge-Out

  • 59

    @ Puma:
    Poor english up there. Should read: my afrikaans is poor and can’t understand what you chaps are saying… :mrgreen:

  • 60

    @Puma
    Fern may not write in Xhosa, the rest goes
    Overjoy Overjoy Overjoy Overjoy

    GBS, when you tinker on Sunday with the numbers, build in a google translator function
    Approve

Users Online

Total 54 users including 0 member, 54 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm