HurricanesBullsHurricanes (16) 25 / 20 (13) Bulls (Final Score)

The Hurricanes and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at

McLean Park, Napier at 08:35 SA Time (19:35 NZ Time, 06:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Hurricanes:

  • Penalties – Beauden Barrett (6)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Andre Taylor (1)
  • Conversions – Beauden Barrett (1)

Bulls:

  • Penalties – Jacques-Louis Potgieter (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jurgen Visser (1), Handré Pollard (1)
  • Conversions – Jacques-Louis Potgieter (1), Handré Pollard (1)

Teams:

Hurricanes: 15 Andre Taylor, 14 Cory Jane, 13 Conrad Smith (Captain), 12 Alapati Leiua, 11 Julian Savea, 10 Beauden Barrett, 9 TJ Perenara, 8 Victor Vito, 7 Jack Lam, 6 Faifili Levave, 5 James Broadhurst, 4 Jeremy Thrush, 3 Jeffery Toomaga-Allen / John Schwalger, 2 Dane Coles, 1 Ben Franks
Replacements: 16 Ash Dixon, 17 Chris Eves, 18 John Schwalger/Reggie Goodes, 19 Blade Thomson, 20 Brad Shields, 21 Billy Guyton, 22 Hadleigh Parkes, 23 Marty Banks.

Bulls: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Bjorn Basson, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Francois Hougaard, 8 Jacques Engelbrecht, 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Flip van der Merwe (Captain), 4 Paul Willemse, 3 Werner Kruger, 2 Callie Visagie, 1 Dean Greyling
Replacements: 16 Bongi Mbonambi, 17 Marcel van der Merwe, 18 Morné Mellett, 19 Grant Hattingh, 20 Jacques du Plessis, 21 Piet van Zyl, 22 Handré Pollard, 23 Ulrich Beyers.

Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant Referees: Nick Briant (New Zealand), Shane McDermott (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)

323 Responses to Super Rugby: Hurricanes vs Vodacom Bulls – Live Game Article

1 9 10 11
  • 301

    The Hurricans threw EVERYTHING they had on attack at the Bulls, from the second the game kicked off.

    Hope the injuries to Deon Stegmann, Dewald Potgieter and Jacques-Louis Potgieter is not serious.

    Looks like Stegmann could be out for a while though… and THAT is a massive worry!

  • 302

    The NZ se spanne rus gereeld hulle all blacks waneer hul SA toe kom.

  • 303

    @ MacroBull:
    Nee man, van wanneer is ons gelukkig om bloot kompeterend te wees, ons moet wen. Vic moes hier gespeel het, veral na laasweek se gelykop debakel. Ons sou dan gewen het vandag, en dan kan hy die res van die toer op sy holiday gegaan het. Om wedstryd 2 en 3 op toer is altyd die moeilikste, ons is nou lelik op die agtervoet met al die beserings… en Ross wat volgende week weer in die span is. 😥

  • 304

    @ grootblousmile:

    You want me to make some of my famous errors and corrections to make up those 3 posts?

    Overjoy Overjoy Overjoy

  • 305

    @ Ben:
    Kak man,het jy nie my post gelees nie?
    Dis agv SuperRugby reels.

  • 306

    OK, let’s move over to the Reds / Force game article!

    Follow me, I’m right behind you!

    Happy-Grin

  • 307

    GBS, het die posts nie meer nommers nie?

  • 308

    @ Ben:
    Ja maar ons verwag dan elke week dat Victor moet 80minute speel, dit sal nie eers regverdig wees om dit van enige ander voorspeler te verwag ELKE WEEK nie.

  • 309

    @ Fern:
    Ek lees nie jou stront wat jy hier skryf nie, jy praat deur jou poephol en dit stink jou drol.

  • 310

    @ Ben:
    Ons will elke game wen, maar ons moet ook realisties wees, veral terwyl ons wag vir iemand wat Stegman se rol kan speel in die span en met ons voorry wat weer afgekak het, en baie wisselvallig is.

  • 311

    10:37 @ Ben:
    Nie op die oomblik nie, sal Sondag (more) daaraan werk.

  • 312

    @ MacroBull:
    Hy kon 60 min of 20 min gespeel het? Ons hele voorry asook senters het al al die games gespeel.

    As Steggies beseer is, hoop ek hul stuur vir Wiaan of Wimpie oor.

  • 313

    @ Blue Bird:

    Hi Carol,

    Only saw your post now. Sorry to answer back late.

    Enjoy your training runand remember not to over do the running it really wears out the knee joints. Keep your races to only the half marathon. Don’t over train either as with the half marathon there is no need too. Enjoy it though, wish it was me, enjoyed my running years, but they have left me with kak knees. Though I done a heck lot of ultra marathons and marathons as well. 😎

  • 315

    @ Ben:
    Ja maar hoe justify jy dit dat almal 60 en 20 minute speel behalwe matfield?

    Die agterlyn word oog gemanage, deur Beyers wat elke game in n ander posisie opkom, wat die senters vervang en visser, en piet wat opkom en hougaard vlueel toe skyf.

    Ek se net, as ons verloor kan ons nie victor blameer omdat hy nie 80minute gespeel het nie.

  • 316

    10:48 @ MacroBull:
    Dit was deel van Big Vic se aanstelling en kontrak dat hy “Ge-Manage” sal word in 2014

  • 317

    @ grootblousmile:
    Ek weet, maar ek dink ons het genoeg spelers om n game darem te kan wen.

    Ek wens eintlik ouens soos JDV kon dit in sy kontrak ook kry om beter bestuur te word.

  • 318

    @ MacroBull:
    Ek sê nie hy moet elke game 80 speel nie, hy kan of 60 of 20 speel en ek dink hierdie game was so belangrik om te wen dat hy nog hier moes gespeel het en dan kon hul hom gerus het vir 3 games.

    Jy weet self dat belangrikste toergame om te wen is eerste een. Nou gaan ons sukkel, hoop ek is verkeerd maar geskiedenis bevestig dit.

  • 319

    @ grootblousmile:
    En ek dink ook met n oog op die bokke, en die feit dat daar niks ander slotte beskikbaar is nie, is dit belangrik dat hy gemanage word.

    Die All Blacks manage hul spelers nou al jare, dis hoekom hul loshande voor almal in die wereld is.

  • 320

    @ Ben:
    die probleem is, die game is belangrik, laasweek se game is belangrik, volgende week se game is ook belangrik, die laaste toer game is belangrik, die home games is belangrik, die lions game is belangrik…waar trek mens daai lyn?

  • 321

    En laasweek het almal gepanic toe victor afgehal is 15 minute voor die eindfluitjie.

  • 322

    En ‘n klompie jare terug, het die Bulle Bakkies net so gemanage toe hy terugkom na sy knee beserings, dit het sy loopbaan baie verleng.

  • 323

    @ Puma:
    Thank You for your kind words Puma.

1 9 10 11

Users Online

Total 32 users including 0 member, 32 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm