UCTMatiesUCT (0) 20 / 8 (0) Maties (Final Score)

FNB UCT (University of Cape Town) and FNB Maties (University of Stellenbosch)

did battle in the Varsity Cup at UCT Sports Grounds, Cape Town at 16:30 SA Time (14:30 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

UCT:

  • Penalties – Dean Grant (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Lihleli Xoli (1), Michael Botha (1)
  • Conversions – Dean Grant (2)

Maties:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jean Nel (1)
  • Conversions – Robert du Preez (1)

Teams:

FNB UCT: 15 Ross Jones-Davies, 14 Richard Stewart, 13 Huw Jones, 12 Guy Schwikkard, 11 Lihleli Xoli, 10 Dean Grant, 9 Liam Slatem (Captain), 8 Michael Botha, 7 Vince Jobo, 6 Jason Klaasen, 5 James Kilroe, 4 Shaun McDonald, 3 Digby Webb, 2 Neil Rautenbach, 1 Joel Carew
Replacements: 16 Chad Solomon, 17 Robin Murray, 18 Kyle Kriel, 19 Gareth Ehret, 20 James Alexander, 21 Martin Sauls, 22 Nathan Nel, 23 David Maasch.

FNB Maties: 15 Craig Barry, 14 Mark Hodgskiss, 13 Jacobus Loubser, 12 Louis Jordaan, 11 John Durr, 10 Robert du Preez, 9 Jean Nel, 8 Tertius Daniller (Captain), 7 Helmut Lehmann, 6 Justin Benn, 5 Wilhelm van der Sluys, 4 Jan de Klerk, 3 Liam Hendricks, 2 Charl de Villiers, 1 Wesley Adonis
Replacements: 16 Neethling Gericke, 17 Niel Oelofse, 18 Ian Groenewald, 19 Lungelo Chonco, 20 Bjorn Bernardo, 21 Chris Smith, 22 Tebongo Letlape, 23 Nicol Heyns.

Referees: Stephan Geldenhuys, Rodney Bonaparte
Assistant referees: Quinton Immelman, Francois Pretorius
TMO: Deon van Blommestein

105 Responses to Varsity Cup: FNB UCT vs FNB Maties – Live Game Article

  • 91

    grootblousmile wrote:

    80 @ Pietman:
    Ja, hulle moet dit nou net volhou en momentum bou!
    Hulls speel die Chiefs Saterdag jong!

    As Bulle speel soos verlede Saterdag en beseringsvry bly, sal hulle die Chiefs looi!
    Maar gepraat van die Sharks, daai Dale Chadwick lyk nie so nie, maar hy is n sterke derduiwel, hy het die blou vaskop keer op keer gevou.

  • 92

    @ Ben:
    Arno Botha, wanneer is hy reg?
    Ek hou nie baie van Ross nie…

  • 93

    Ek het gehoor dat na Pumbie se besering, Puma nie meer rugby kyk nie, nou is dit net rolbal.

  • 94

    92: ongelukkig eers met CB.

  • 95

    92 @ Pietman:
    Nee, Arno is nog uit vir 6 maande of so.

  • 96

    @ Ben:
    Lambie het dem goed begin hoor! Daai outjie ken nie van bang nie…hy en Reinach sou dalk heeltemal n ander invloed op die spel gehad het.

  • 97

    Ek bly by my voorspelling. Eers Chiefs wen, dan is ons weer contenders, verloor ons, dan gaan dit baie moeilik wees met die toer wat voorlê. Geniet die wen, maar Saterdag is weer ‘n ander dag.

  • 98

    96: ja, ek spot net sy skoonpa so nou en dan, Lambie is ‘n goeie speler. Ek het wel ‘n probleem met daardie sharkies wat dink hulle moet Morne afkraak om te probeer bewys Lambie is beter. Ongelukkig is dit die meeste van hul ondersteuners. Die statistieke spreek egter vanself.

    Ou Lambtjops homself is ok, goeie speler om in jou groep te hê.

  • 99

    Shall we slowly make out way to the Pukke / NMMU thread?

  • 100

    @Pietman
    Sit hy onder daai Oos paviljoen of le hy daar nadat iemand hom af gegooi het?
    @GBS
    Ja nee kyk, Fransie moet nou eers die Oom sielkundige gaan sien, hy het hierdie verloor swaar gevat

  • 101

    Unless you want to chase 100…

    Well I have it!

  • 102

    @ Ben:
    98
    Hulle moet net besef die King is not Dead yet, n goeie .22 is nie naastenby so goed soos n 375

  • 103

    101 @ superBul:
    Flok, steel Nortier dit voor my neus weg!

  • 104

  • 105

    That’s a whooping of note.

    Ikey Tigers do the double

Users Online

Total 33 users including 0 member, 33 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm