Cell C SharksThe Cell C Sharks team remains unchanged for this Saturday’s Vodacom Super Rugby clash with the Lions at Growthpoint KINGS PARK to mark the same line-up for three games in succession.

Being able to name the same team from one week to the next is a rare luxury for a coach, never mind this being the third match in a row where Director of Rugby Jake White has been able to stick with the same side that defeated the Bulls in week one and the Hurricanes the week after that.

Sharks website Media release

They’ve had a bye week in which to rest up briefly, recharge and allow sore muscles to heal, and now face a determined Lions side that will travel to Durban intent on proving that the first two weeks when they saw off the Cheetahs and Stormers were meaningful victories.

Their defeat to the Bulls last weekend meant they were unable to leap-frog the Cell C Sharks on the South African Conference log, but they have another opportunity to do so this week. The Cell C Sharks, despite not playing and not picking up any log points (SANZAR no longer awards teams points during their byes), remained on top of the SA Conference, and will hope to give a good enough display to ensure both that they remain there and prove why they should be there.

The Lions, in fourth spot on the overall log, are the top qualifier and just one log point off the Cell C Sharks who find themselves in second place overall, behind the leading Waratahs who have maximum points from their two games and certainly a team that is proving dangerous this season.

This ‘top of the table South African derby clash’ between the Cell C Sharks and Lions is going to prove most interesting and should be an absolute cracker of a match between two sides who value good attack.

 

Cell C Sharks: 15 SP Marais, 14 Odwa Ndungane, 13 Paul Jordaan, 12 Frans Steyn, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Cobus Reinach, 8 Ryan Kankowski, 7 Willem Alberts, 6 Marcell Coetzee, 5 Pieter-Steph du Toit, 4 Anton Bresler, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis (Captain), 1 Tendai Mtawarira
Replacements: 16 Kyle Cooper, 17 Dale Chadwick, 18 Lourens Adriaanse, 19 Stephan Lewies, 20 Jean Deysel, 21 Charl McLeod, 22 Heimar Williams, 23 S’bura Sithole.

14 Responses to Super Rugby: Sharks side to battle with Lions named

  • 1

    Lions need to hope that the following happens if they are to win this clash:

    a) The Tjarks are still half asleep after their bye.
    b) That Jantjies immediately fires.
    c) Somebody slips a bottle of Brooklax into the Tjarks water bottles at the Captain’s run.

  • 2

    Hello RTs!
    Uiteindelik my skottel weer aan hier in die woestyn, so ek is reg vir die rugby….sonder laaste naweek se lekker dop en braaivleis in Suid-Afrika, eishhh Conceited

  • 3

    2 @ Pietman:
    Hellooooooooooo Sandsultan!

  • 4

    @ grootblousmile:
    Jisja!
    Woeste week gewees, maar nouja, van more af gesels ons weer rugby.

  • 5

    4 @ Pietman:
    Dis nog steeds woes hier by my… het die week al 2 keer flokken Loadshedding gehad… Dinsdag… die hele blerrie dag tot so 15:00 en vandag weer… maar ek was darem half gereed vir die ding vandag, het ‘n generator geleen gehad… maar die flippen ding moes ek eers opstel vir die kantoor se goed…

    Ons hardloop 4 Elektriese DB Boxes hier by ons huis (1 vir die hoof huis, ‘n tweede vir die gedeelte wat later aangebou was, ‘n derde ene vir ons Hoofslaapkamer suite wat eers aanvanklik ‘n volledige woonstel apart van die huis was, wat ons omskep het as deel van die groter woning, met aantrekkamer en sulke lekker dinge by… en dan ‘n 4de DB Box vir my kantoorgedeelte wat heeltemal apart van die hoofwoning staan).

    Dit beteken toe ek kon my kantoor isoleer van die huis, want die generator is beslis nie sterk genoeg om ons kassarm van ‘n woning in geheel te trek nie.

    Kon darem so effe werk… maar moes toe banke toe gaan… en jouwragtiewaar die simpel lot hier in die Panne maak Banke toe as die dorp se krag af is, want die dom flokkers weet mos nie van backup generators en daai goed nie.. kon toe nie blerrie bank nie, en moes toe maar ‘n kontantjie by hierdie bank se kitsmasjien trek, toe by nog ‘n ander bank en ook by ‘n derde ene, sodat ek darem so paar smackers kon gaan rondgooi op petrol en paar dinge wat ek nie met plastiek kon betaal nie.

    Ons gaan wyd kak hierdie jaar met die loadshedding, ek sê vir jou!

  • 6

    Will be a piece of cake for the Sharks, the saturated Hiveld air will help
    Jantjies’ inclusion too!
    🙂

  • 7

    @ Hondo:

    Say what you really mean.

    But, last time I checked, this match is being played at sea-level.

  • 8

    Ek bly in Rooihuiskraal Noord en het nog nooit loadshedding gehad nie.
    Daar is n gedagte wat rondloop dat ons op dieselfde grid is as n rdp behuising township n paar kilometers weg en dit is hoekom.
    Nat kool?
    In Europa en England gebruik hulle ook kool en dit reen baie daar so wat is hulle oplossing vir die potensiele probleem?
    Wat gaan gebeur as Madupi se kool ook nat word?
    Hierdie is n probleem wat ons ekonomie gaan knel,nie net fabrieke nie maar ook die boubedryf.
    Ek het nog net krag onderbrekings gehad by die dam as daar n moerse storm deurkom,ek bly nog nie permanent daar nie so ek kan nie n regverdige uitspraak maak nie.
    Ek dink die Sharks gaan met ** punte wen.
    Pietman jy moet jou kak stop en kom aftree in SA nou jy kan nie verewig werk nie,ek skat jy is seker nou al diep in jou nineties en Apoon is diep in haar twenties.
    Ek gaan semi retire oor 15 jaar en ek is so arm soos n kerkmuis so wat is jou storie?
    Waar in die wereld is jy nou en wat doen jy

  • 9

    @ Fern:
    Hi …..jou rykgat, hehehe!
    Nee flippit, ek wil nie aftree nie,ek sal my dood verveel.So, ek vat maar tans n ‘working retirement’.
    (Om jou laaste vraag te antwoord, ek werk drie maande in die buiteland en dan twee maande tuis in SA. En dan sit ek meesal by die huis en braai en sleg wees, kan nie ry nie, petrol te duur in SA – ek is gewoond aan 45c per liter hier in Saudi.)

  • 10

    Ek gaan ook semi retire,so 20 tonnels opsit en organies groente boer.
    Kyk jy die Oscar trial?
    Dis darem jammer hy het nie cape coloured bure nie,hulle sal vir Roux kak vertel met sy manier van cross examination.
    In wattter een van jou huise bly jy as jy in SA is.
    Mense sukkel maar orals in die wereld lyk my,tot in Oz.
    Het n pel wat daar is,vrou het opgehou werk toe die eerste laitie gebore is,2de ene is al twee en nou wil sy werk soek want sy is “verveeld by die huis”…

  • 11

    Ek woon in Gansbaai, n ‘lock up and go’, so pas my goed. Het n kaia hier ook. Die Saffas saam met my hier koop deesdae in plekke soos Dubai, Thailand, Slovakia en selfs Bulgarye, kan jy glo? Maar ek hou maar my plekkie in SA, dis my land.
    (Ja, ek volg Oscar-saak so nou en dan; Roux gryp na halms, lyk my. Enigste manier wat Oscar kan afkom is op die forensiese getuienis weens gebrekkige polisiewerk, dink ek;, die res soos die gille en wat nog is bloot omstandigheidsgetuienis, beteken nie veel nie. Oscar is egter kaput, watter kant toe die saak ook al gaan, sy windgatgeit het hom ingehaal, selfde as vir Christoff Becker, flokken laaities is bederf man.)

  • 12

    Pietman volgens vuurwapen wette moet jy n warning shot afvuur,hy het nie.End van die prent.
    Dis wys om geld tebele in n krimpende bate.Jesus het net grond gemaak vir 1 dag.
    Is jy darem naby aan die water?
    Daar is n huis so skuins oorkant die pad van Blue Peter op die strand maar daai maat het geen privaatheid nie,ouens soos ek kan sommer n dolla daar by Blue Peter chaff en haar somer daar voor sy huis op die seesand tref.
    Ek het ook baie huise daar gesien wat net staan en nie klaar gebou is nie so almal sukkel maar.

  • 13

    Chhers mense,werk maak sterk.

  • 14

    11 @ Pietman:
    Ek dink weer Adv Roux is besig om ‘n gawe grondslag te lê met sy kruisondervraging oor Oscar se gille vir help en die vrese vir huisbrake in daai omgewing sovêr…
    Bure wat sê hulle het gedink dis ‘n huisbraak en daai nag nog afmetings geneem het om veiligheidstralies op te sit…
    Mense 1ste op die scene wat sê Oscar was besig om haar lewe te probeer red en was uiters geskok en het dadelik gesê hy het gedink dit was ‘n inbreker…

    Ballistiese en expert getuienis gaan kardinaal wees…

    Maar jy weet, in Strafsake moet die beskuldigde net ‘n weergawe gee wat redelik moontlik waar is… en daar is moooooosa klomp werk wat in die verdediging se voorbereidingswerk ingegaan het.

Users Online

Total 172 users including 0 member, 172 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm