ABSA Currie CupA new proposal could see the so-called big five unions and the Eastern Province Kings be assured of their Currie Cup status for at least the next two years.

This is the latest proposal to be voted on at an annual South African Rugby Union (SARU) meeting next Thursday.

Sport24

It would see the Blue Bulls, Western Province, Sharks, Free State Cheetahs, Golden Lions and Kings be safe of their spot in the top flight, even if they finished in the bottom two of the proposed eight-team top division.

This proposal was made at a SARU meeting on Tuesday in a final attempt to increase the number of teams in the Currie Cup Premier Division to eight. If the new proposal is not accepted, then the status quo of six teams will remain.

The new proposal stems from Bok coach Heyneke Meyer’s intention to withdraw his Springboks from the semi-finals and final of the Currie Cup.

The new proposal needs 75% of the votes to be accepted and a team like the Pumas could be against it as it would make it very tough for them to survive in the Currie Cup top flight. They qualified for the Premier Division when they beat Griquas in a promotion-relegation battle last year.

The Kings are in favour of this proposal and it would also see them accept not to play a promotion-relegation series against the lowest-ranked South African Super Rugby team.

17 Responses to Currie Cup: ‘Big 5’ & Kings safe… and no Springboks in Currie Cup 2014

  • 1

    No problem with bringing the Kings in and having 8 teams, but this concept of having certain teams “being safe” grates me.
    Sounds too much like this India, Aus and Eng cricket proposal for my liking.
    If you play poor and land up in relegation country, then it should be your lot.
    No freebies

  • 2

    waarom moet n span wat nie eens die b afdeling kon wen nie safe wees??????

  • 3

    @ smallies:
    of is dit omdat die kings weet hulle gaan nie promo games wen

  • 4

    @ nortierd:
    Ek se dit is fair om n span 2 jaar te gee, as hy inkom. Maar dieselfde reel moet geld as hy uitval na 2 jaar.Dan kry die volgende span n 2 jaar kans.
    Rede is dat die Kings besonder goed gedoen het met n baie moeilike kontrak situasie. Hulle kon baie goeie spelers nie n 2 jaar waarborg gee nie. En boonop het hulle baie laat die ja-woord gekry , dus was die beste spelers klaar vas by die spanne wat langer kontrakte kon aanbied.Ek sou bitter graag hulle in n tweede jaar wou sien met al die groei en Super 15 ondervinding wat hulle opgedoen het. Selfs nou dat die room van hul span opgeraap is kan mens die verskil sien in daardie streek.

    As mens die emosies uitlos en net :common” besigheis beginsels toepas sal jy kan verstaan hoekom n 1 jaar toelating jou tussen duiwel en die diep blou see laat.

    Ons propageer heeltyd ontwikkeling hier maar dit mag net nie ten koste van ons eie provinsie wees nie.

    Die mees getrouste Lions ondersteuner hier het vir my die beste attitude gehad oor die Kings en die Lions, hy het die nut van laasjaar se oefening ingesien, al het sy span die lydende party gewees.

  • 5

    @ superBul:

    Hierdie wat hulle nou van praat is die CC.
    My siening vir die CC is dat geen span n waarborg behoort te he of verdien nie. Kom ons se dat die WP onder eindig op die A liga en die Griekwas of Pumas 2de laaste, beteken dit dat die Griekwas of Pumas moet uitspeel vir relegasie, al het hulle beter gevaar as een van die top 5 plus die Kings?
    Dit is mos nie regverdig nie, as jy met al jou resources wat die sogenaamde groot 5 onder een van die klein 2 eindig, dan verdien jy nie n lifeline nie.

  • 6

    nortierd wrote:

    Dit is mos nie regverdig nie, as jy met al jou resources wat die sogenaamde groot 5 onder een van die klein 2 eindig, dan verdien jy nie n lifeline nie.

    Onthou jy selfs in Oom Danie Craven se dae was daar lank gepraat oor die 6 Toets unies. Daai tyd het die OP ook geveg om n versekkerde posisie te he. Ek dink dat dit nie net gaan oor volkome verdienste nie maar ook ekonomiese oorwegings moet in ag geneem word.

    Niemand sal stry dat dit fataal vir SARugby sal wees as Pretoria, Johannesburg, Bloemfontein, Durban en Kaapstad sonder n span in doe premier kompetisie is nie. Ek glo dat PE ook nie uitgelaat moet word nie. Ja nou sal Kimberly, Nelspruit en ander groot stede se wat van ons, wel hulle was nooit sterk genoeg ekonomies en rugby gewys nie. Laat hulle maar beurte kry. Ek sal se as hulle albei bo een van die sogenaamde groot unies eindig , vergroot die kompetisie. Dit beteken immers dat die game rugby groei.

    Ek het geen probleem as die rugby so groei dat ons op die ou einde 10 spanne in die a liga het nie. Dit kan dalk net veroorsaak dat meer style en meer hardloop rugby soos in NZ gespeel word.

  • 7

    @ superBul:

    Ek self het geen probleem met net 1 liga vir al die spanne nie, maar die “mismanagement” van geld is altyd n probleem, veral in die laaste paar jaar mbt die kleiner unies.
    Die feit dat hulle dieselfde stemreg as die sogenaamde groter unies het is ook n fout.
    Die OP se posisie waarin hulle is, is tog net hulle eie skuld? Hulle het hulle resources en geld gemors, Natal het ook n freebie gekry, maar het rugby eerste gestel en nou is hulle een van die top spanne.

    6 spanne in die CC was nie reg nie, dis beter om dit groter te maak, maar ek dink dis steeds belaglik om nog voor n wedstryd afgeskop het al reeds te weet dat jy veilig is, is n joke.
    Dit beteken 6 spanne hoef nie te worry nie en maar kan aanploeter sonder vrees vir verloor, want hulle weet hulle is veilig, terwyl die ander 2 spanne weet dat al speel hulle hoe hard en al klop hulle die sterker opposisie, hulle steeds vir relegasie gaan moet speel. So op daai beginsel, kan hulle maar die toernooi skrap.

  • 8

    Julle vergeet EEN belangrike ding, en dit is dat die ‘Big 5’ Unies se Springbokke nie sal deelneem aan die Currie Cup nie, en dus dat daardie ‘Big 5’ Unies direk in ‘n swakker posisie geplaas word om in die Currie Cup mee te ding, teen volsterkte ander Unies… derhalwe verstaan ek die kwalifikasie dat die ‘Big 5’ verseker sal wees van volgehoue deelname.

    Ek verstaan nie en stem nie saam met die Kings se beskerming nie, of hulle nou ‘n Super Rugby streek is of nie. Die ander 8 kleiner Unies word so benadeel ten behoewe van die Kings… en dit is ongelyke behandeling.

  • 9

    @ grootblousmile:
    Ek verstaan dat die Bokke uit sal wees, maar dis net 3 spanne wat benadeel word.
    Die Cheetahs en Lions het minimaal, indien enige, Bok spelers op die beste van tye.
    Gaan kyk wanneer het die Cheetahs en Leeus in die CC eindstryd gespeel, 2007, WB jaar.
    Die ander groot unies maak seker dat hulle ieder en elk opkoop, so hulle behoort ook nie verskonings te he nie.

  • 10

    9 @ nortierd:
    1 DERDE van die Cheetahs se huidige begin 15-tal is huidige of onlangse Springbokke, en daar is seker nog so 4 of 5 ander Springbok kandidate vir 2014.

    Die Lions, ja, min Springbokke.

    Vergelyk nou die Bulls se span, se huidige of onlangse Springbokke… Flip, Spies, Hougie, Piet van Zyl, Jan Serfontein, JJ Engelbrecht… en buite-perd Bjorn Basson. Dis maar 6 of 7, so wat is nou werklik die verskil tussen die Cheetahs en Bulls??

    Maar hoe dit ookal sy, ek verstaan die redenasie dat die “big 5” beskerming geniet omdat hulle sonder Springbokke moet speel.

  • 11

    @ grootblousmile:

    Die Cheetahs het dalk in 2013 n paar meer Bokke gehad, maar gewoonlik as daar n groep van 30 Bokke WB toe gaan, is die kanse goed dat 90 persent van die spelers Bulls, Sharks en Stormers sal wees, met n klompie oorsese spelers.
    Hoe dit ookal sy, my opinie is dat dit n grap is as daar 8 spanne is en 6 kan maar elke game verloor met die wete dat hulle veilig is. Die ander 2 kan in die finaal speel en die een wat 2de kom moet relegasie speel. Ek weet dit sal nie so eindig nie, maar dis die realiteit.

  • 12

    11 @ nortierd:
    Kyk, kom ek stel dit so… ek sien jou argument en ek stem daarmee saam, maar ek sien en verstaan ook die teenargument (as gevolg van die Bokke wat uit is) en ek kan die teenargument nie eenvoudig wegbliksem nie…

    So, mynsinsiens behoort die stelsel wat my aanbetref so te bly (status quo) dat NIEMAND VEILIG is nie.

    Dis soos die grappie van die wit en swart kinners wat saam op die bus gery het en altyd oor en weer baklei het… tot die busbestuurder een dag sy moer behoorlik gestrip het.
    Hy skree toe vir die kinders dat hulle ALMAL voortaan GROEN is, en nie wit of swart nie, donner hulle ALMAL uit die bus uit, en gee opdrag…. “Lig-Groenes Agter in die bus, Donker-Groenes voor in die bus!”

    Die bottom line is, verkeerd bly verkeerd, ‘n probleem bly ‘n probleem… mens vervang nie een kak stelsel met ‘n ander kak stelsel nie.

    Hehehehe

  • 13

    Watter Bokke gaan uit wees?
    Daar is net n spesifieke getal wat aan die RC deelneem en dan gaan toer later die jaar.
    So dis 23 spelers en dalk nog so 5 ekstra spelers wat in die RC groep is.
    Ander wat Bok kleure het, maar nie in die RC groep is nie, ek neem aan dat hulle sal CC speel?
    So, van die groep wat RC speel, moet mens ook nog die oorsese Bokke bytel, Morne, Fourie, Habana, Mossie, Bakkies en Flo, plus dalk nog n verassing of 2.
    Maw, dalk sal daar so 22 tot 24 plaaslike spelers nie aan die CC sal deelneem nie, en as mens dit deel tussen die Sharks, Bulls, Stormers en Cheetahs is dit nie soveel eerste keuse spelers wat sal uit wees nie.

  • 14

    Die CB sal finaal in sy moer in wees as Die WP of die Bulle moet uitsit. Dit sal ver meer skade wees as n klousule wat virseker dat die 6 Toets unies bevestig is.
    Sit net vir een oomblik en dink , n CB sonder die Blou Bulle…………..of die WP

  • 15

    All sharks fans would do well to remember that it was just such a move as this with the Kings that got the then Natal Rugby Union back into the top flight of CC Rugby.

    So before throwing stones around, engage gear, think clearly and recall the past.

    If the SARB hadn’t done that when they did, the Sharks may well have been consigned to being also-rans until now.

    I support the move to an extent, but think they should have made one CC competition of 2 pools with cross pool games.

    Let the format stand for 2-4 years to allow the minnows to catch up, and then split it into a 8/6 premier and 1st division competition.

    That’s my view, but hell, WTF do I know anyway?

  • 16

    Scrumdown wrote:

    they should have made one CC competition of 2 pools with cross pool games.

    Let the format stand for 2-4 years to allow the minnows to catch up, and then split it into a 8/6 premier and 1st division competition

    I like that

    Especially the long period to make sure they have a fair chance

  • 17

    ek dink dit is nogals ironies dat ons argument van die groot vyf maar redeelik dieselfde klink as die icc se argument oor die “groot drie”.

Users Online

Total 84 users including 0 member, 84 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm