Wallaby1James O'ConnorWallaby James O’Connor has now been dropped from the Wallaby squad, indefinately, due to his recent escapade at the Perth airport.

O’Connor who was not allowed to board a plane from Perth to Bali due to the fact that he was inebriated, has also been dropped from the Wallaby squad by coach Ewen McKenzie.

“We’re not not getting the right type of behaviour from him,” said the Wallabies head coach.

“There’s no doubt since I met with him prior to the start of the Rugby Championship he made incremental improvements, but he let himself down at the weekend.”

With O’Conner out of the Wallaby mix for now, Peter Betham has been called up into the Wallaby squad ahead of the Wallaby tour to South Africa and Argentina.

It still seems that the Wallaby year will not be improving any time soon. It is bad enough that they are finding themselves struggling with form and now have to battle with undisciplined players.

29 Responses to The Rugby Championship: Wallabies – O’Connor dropped

  • 1

    This is real sad.
    Let have a moment for him.. Aah, what a moment

  • 2

    Something serious is wrong in the World and in Australia it surfaces prominently in the Sport codes.
    Take the Cricket saga around Micky Arthur and the renegades.
    Now their own cant control them either.
    Both Lehman and McKenzie is stuck with a uncontrollable generation.

    We in SA will follow, just look whats happening in the schools.

  • 3

    @ sperBul:
    I have to agree. And it is sad. And you are right. I t will come over to SA sooner rather than later. As you can do and say nothing anymore.
    But this is fair. Dropping O’Conner indefenately is giving the right message. And in SA we should have the same attitude.
    The problem I have is that youngsters look up to these so called Super Stars. And soon as you become a Super star in any from, being in sport or acting or music, you have no margin for error. You constantly hear kids saying that they want to be like Dan Carter or Morne Steyn ext. And then players like O’Connor come and bugger up the good in sports.

    I had this same discussion with someone not to long ago. Where they stated that these players are only human and make mistakes, which is true. But the scenario is easy. I am a father. So i have to be a role model for my son. This means that I can not drink and drive, I can not beat my wife, I can not swear like a mad man ext. The same with these players, they have become role models as soon as they decided to enter a sport career. So youngsters now look at them and say I want to be like him. So these people play a vital role in the growing up of kids, I just wish they would realise how big of an impact their decissions have.

  • 5

    Sport24 is interviewing the Springbok coach this week ahead of the Springboks’ much-anticipated clash against the Wallabies in Cape Town on Saturday.

    Some of the questions are answered by readers of S24, I find it quite funny how others think and how sharp some comments are. Here is a few.

    Q -Who is the best player that you have coached? A – SEKER RUAN PIENAAR? How many of us had a opinion about RP, LOL

    Q – Same question keeps on popping up over here, and the same question is on everybody’s lips. 1.) Why do you keep on playing Ruan Pienaar? I have nothing against him as a person, but it is as clear as daylight that Jano Vermaak’s service is much faster and more crisp, and Fourie Du Preez is just in a class of his own. 2.) From your time as coach of the Bulls, until now that you are coach of the Springboks, I want to know if you ever develop player skills individually? For instance, Francois Hougaard has all the abilities to be a world class scrum half, but he tries to play Fourie Du Preez’s game by kicking a lot. Does anybody ever coach him to play towards his strengths, like using his speed to make breaks, and brought into moves around the mauls and scrums? Do players get coached, and developed on an individual basis at all? That to me seems like the way to really get the best out of a team..
    A – No answer only people waiting for HM,s response.

  • 6

    @ grootblousmile:
    Het jy toe vir ons n karavaan gekoop?

  • 7

    @ grootblousmile:
    N jaegie bom vir jou? met Eishhhh?
    Het jy die wegbreek naweek geniet?
    Ek self het weg gebreek Saterdag oggend en eers gister middag terug gekom na my ou routine.

    Ek het nou nog nie klarigheid oor wie die rug gaan fix nie, weet net die Dok in Nelspruit het my verwys na Pretoria

  • 8

    6 @ superBul:
    Helllooooooooo

    Jinne BlommieBul, daar was karrevane vir Afrika… maar sommige van die goed kos ‘n plaas se prys!

    Gaan werk bietjie mooi uit….

    1. Kom ons gestel die gemiddelde man kry ‘n lekker 2de Handse karrevaan te koop vir hier rondom R 150 000.00 (nuwe goed kos in hul moer in duurder) – dit sal hom laat met ‘n bankpaaiement van seker R 3 000.00 per maand, PLUS versekering van seker R 800.00 per maand… so karrevaan alleen kos hom R 3 800.00 per maand;

    2. Dan het hy nog ‘n sterk sleepvoertuig ook nodig, so hy moet ‘n moosa Double Cab of so iets koop vir seker minstens R 400 000.00 wat hom met ‘n karpaaiment van seker R 6 000.00 belas PLUS versekering van seker digby R 1 200.00… so sy sleepvoertuig kos hom R 7 200.00 per maand.

    3. Met ander woorde dit kos hom nagenoeg aan R 11 000.00 per maand of R 132 000.00 per jaar om vir die goed te betaal.

    4. Kom ons gestel verder hy gebruik die karrevaan altesaam vir 1 maand per jaar, teen ‘n staanplekkoste van R 750.00 per dag = R 22 500.00

    5. As mens karrevaan sleep, is jou petrolverbruik hoër, kom ons sê dit kos hom R 2 500.00 ekstra aan petrol / diesel.

    6. Ons trek nou by R 157 000.00 vir die jaar sover… tel nou sakgeld en spandeergeld, kruideniersware ensovoorts by… maak dit R 1 300.00 per dag = R 39 000.00.

    7. OK, nou staan ons op R 196 000.00 vir die jaar…. oftewel R 6 533.00 per dag vir elkeen van die 30 vakansiedae.

    Nou vra ek jou, mens kan mos veel eerder, goedkoper, met meer gerief, jou hele gesin wegvat oorsee vir dubbel die hoeveelheid dae en nog heelwat kleingeld oorhê… eerder as om ‘n karrevaan te besit!

    Mense redeneer nou, ja, maar na 5 jaar is my karrevaan en sleepvoertuig klaar betaal… sekerlik ja, maar na 5 jaar is jou karrevaan oud in vergelyking met die nuwes, jou voertuig is naby genoeg daaraan om ook vervang te word…

    Karrevaanvakansies is moer duur, dis die lank en kort daarvan!

  • 9

    7 @ superBul:
    Ek geniet steeds my naweek, is vandag net so op halfspoed… hehehe

    Ek dink jy moet Pietman se advies volg en Dok Daan du Plessis in Pretoria gaan sien oor jou rug… die man is die beste in die land!

  • 10

    @ grootblousmile:
    Ek het sowat 10 jaar terug teen my beterwete n vakansieplan by Flexi Club gekoop. Ek het net soos jy hierbo geweet dit gaan my KOS, maar vrou en dogter het aangehou. Daai eerste paar jaar was die levy sowat R1500-00 , nou al op na R5500-00, en dit vir n midweek op slegs n paar laer gehalte oorde. Ek wil die ding los daar is baie goedkoper en lekerder plekke, ons het nie skool vakansies nodig nie en van die beste plekke kan baie goedkoop verkry word.

  • 11

    @ grootblousmile:
    Ek sien hy spesialiseer in Knieg operasies, maar ek sal hom bel en vra

  • 12

    11 @ superBul:
    Dok Daan Dup is ‘n ortopeet, hy sal weet wie is die beste op rugoperasies ook… doen die moeite, tjom.

    10 @ superBul:
    Janee bliksem, die flexityd / punte / whatever vakansies kos mens ook ‘n arm en ‘n been… ek bly ver weg daarvan!

  • 13

    Ek moet nou cell foon upgrade hoe goed ken jy die goed, ek is al baie jare van die begin af by supercall en later het hul altech geword.

    My vraag is eintlik watse foon gaan my lekker groot skerm gee, iets sodat hierdie oe van my behoorlik mobiel kan raak en ek kan lees.

  • 15

    13 @ superBul:
    Beste foon nou is seker die Samsung Galaxy S4 (weet nie wanneer die S5 uitkom nie).

    Die skerm is groot, lekker foon… mens moet net gewoond raak aan die touchfoon gedeelte as jy nie voorheen op ‘n touchfoon was nie.. maar dis die moeite werd.

    Ek sou self nie gaan vir die iPhones nie, veel eerder die Samsung Galaxy, want hulle gebruik die Android Operating System, wat mynsinsiens veel lekkrder as die Apple OS Operating Systems is.

  • 16

    @ grootblousmile:
    Wat is n tab?
    Kan jy bel van die ding?

  • 17

    16 @ superBul:
    ‘n Tab is so kruising tussen ‘n foon en ‘n Notebook, as mens dit ligweg moet beskrywe…

    Hou by ‘n Foon, moenie reguit vir ‘n Tab gaan nie.

  • 18

    @ grootblousmile:
    Samsung galaxy Note 2 , ken jy hom

    Ek is natuurlik gewoond aan n Nokia

  • 19

    18 @ superBul:
    Ja, ek ken die Samsung Galaxy Note 2, maar dis ‘n klein Tab, broer… luister nou vir GBS en bly by ‘n foon… jy het mos groot PC’s en ‘n Notebook.

    Moenie dat die kinders jou in ‘n ding in donner nie.

  • 20

    @ grootblousmile:
    Sien help om iemand te vra wat meer op hoogte is, nou is daar net een vraag oor
    Samsung Galaxy s4 Mini of
    Samsung Galaxy s4 Zoom?

  • 21

    20 @ superBul:
    Beide 2 lekker fone… die Mini is net kleiner.

    As ek my reg verbeel het die Samsung Galaxy S4 Zoom so Zoom lense by sy kamera, wat hom nogal dik maak…laat ek gou net seker maak….

    Ja, hy het lense by… en jy het mos kameras… so kry eerder net die standaard S4 of die S4 Mini.

    Samsung Galaxy S4 & S4 Mini
    Samsung Galaxy S4 & S4 Mini

    Samsung Galaxy S4 Zoom
    Samsung Galaxy S4 Zoom

  • 22

    Dankie vir al jou hulp ek weet nou genoeg om n besluit te maak.

    http://www.gsmarena.com/samsung_galaxy_s4_zoom-pictures-5447.php

  • 23

    @ grootblousmile:
    Op hierdie fone kan jy micro sd memory sit , tot 64 GB , het jy kontakte vir goeie pryse op dit?

  • 25

    23 @ superBul:
    Ja, ek kry die Micro SD Memory kaarte goedkoop… mens moet ook let daarop dat mens nie sommer enige Micro SD Memory kaarte insit nie, maar wel die VINNIGE SD kaarte… die wie se transfer spoed vinnig hardloop.

    Ek het nou die ander dag vir iemand ‘n Transcend Micro SD Class 10 – 32Gb Mico SD Memory kaart verskaf (45 mbps spoed) vir hier by die R 290.00. Die 64 Gb ene wat so vinnig is, kos hier rondom R 700.00.

  • 26

    @ grootblousmile:
    Sal jou onthou as ek dalk dit wil insit, Dankie.

    Die manne is maar stil oor die Rugby, waar gaan ek en jy bietjie BB rugby gesels?

  • 27

    @ superBul:
    sien die Bulle se site

    “Sien Pine is beseer , John Mitchell gaan ons nou coach”
    Hahaha ek like daai ou se hardegat geit, laat my na oom Buurman verlang

  • 28

    Nog n wyse man reken

    “Met murruy in die middeveld is ons agterlyn so stadig die torre en muggies gaan in hulle agterkoppe vasvlieg”

  • 29

    Bloubefoeterd, stem saam met jou. Die probleem is dat mens so magteloos daaroor voel. Ons almal weet die span kan beter, maar dit gebeur nie, en ons kan maar skreeu en raas soos ons lus het hier, dit help net mooi niks.
    Ek oorweeg dit ernstig om Saterdag een van hierdie bordele waar jy met `n sweep geslaan word, vir die duur van die wedstryd te besoek. Ek gaan dit nie meer of minder geniet nie, maar ek gaan beslis gouer oor die pyn kom.

Users Online

Total 21 users including 0 member, 21 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm