Rey Lee-Lo - 2013 - 001Hurricanes midfielder Rey Lee-Lo will be moving south to join the Crusaders on a two-year deal next season.

rugby365

Lee-Lo played his debut Super Rugby season with the Hurricanes last year after being part of the Chiefs development squad in 2011. He will continue to play his provincial rugby with Counties Manukau.

“Lee-Lo has signed a two year contract to play for the Crusaders in the 2014 and 2015 Super Rugby seasons,” Crusaders Chief Executive Hamish Riach said. “We look forward to embracing him in the Crusaders culture.”

Crusaders head coach Todd Blackadder said Lee-Lo was an attractive prospect after solid seasons with both Counties and the Hurricanes.

“We looked carefully at his performance during this year’s Super season, and he had some great statistics. He is a strong, physical back who will be a useful addition to our squad, bolstering our midfield stock,” Blackadder said.

Lee-Lo said he was excited to be joining the Crusaders camp and looked forward to training and playing alongside some of New Zealand rugby’s most experienced and highly-regarded players.

“This is a fantastic opportunity for me and one I could not pass up. I am really grateful for my time with the Hurricanes this year and the experience I gained alongside some first-class teammates and coaching staff. I now relish the opportunity to continue to develop my game in the Crusaders environment,” Lee-Lo said.

Lee-Lo will move to Christchurch in time for the Crusaders pre-season starting in December.

11 Responses to Super Rugby: Crusaders sign Lee-Lo

  • 1

    Why would one need a “Lie-Low” (that thing one drifts on in the pool), when one already has a few Rubber Duckies and a few Tubes?

    Pleasure

  • 2

    SE MY GBS AS EK IN EXCELL sorry, in kolom A n getal insit en in kolom B die VAT will bereken en wys, hoe doen ek dit?

    Ek sweer ek verloor kop, ek het dit al duisende keer gedoen, nou kan ek nie

  • 3

    2 @ superBul:
    Man, ek sal jou kan wys met iets soos Teamviewer, dis moeilik om vir iemand te sê, in die nuwe Kolom (B) tik =A1*0.14 om die VAT uit te werk, in die Totaal VAT in Kolom (C) tik =A1*1.14 ensovoorts… en ook hoe om dit dan op ‘n hele Kolom(me) van toepassing te maak….

  • 4

    @ grootblousmile:
    3
    DANKIE ek kon dit eenvoudig nie onthou nie

  • 5

    4 @ superBul:
    Ek is nou nie juis die wêreld se Excel expert nie… kan myself help met wat ek nodig het.

    My sterkpunte lê in HOE om die rekenaars te bou, optimaal te laat perform, Netwerke en konnekteeerbaarheid in al sy vorme, programmering en die dieper en meer duistere dinge wat die elke dag gebruiker nie sien of van weet nie.

    Ek knoop die goette aanmekaar, maak hulle gesels met mekaar en met printers en dinge… en skryf self nuwe Applications (programme). Ek is soos die motorfabriek en julle is soos die motorbestuurder agter ‘n stuurwiel.

    Excel, soos meeste ander Sagteware is maar blote Applications wat ‘n sekere funksie moet verrig… en is maar bloot deel van die groter Microsoft Office Suites, maakie saak of jy nou Office 2013, Office 2010, Office 2007, Office 2003 of Office 365 gebruik nie… of watter spesifieke weergawe daarvan jy gebruik nie

  • 6

    @ grootblousmile:
    Jy weet toe darem hoe, haha
    Ek maak so eenvoudige converter vir die meer dommes as ek by die winkel. Ek wil net he die ding moet tax by reken en dan kan hulle aangaan. O ja n calculator kan dit ook doen maar nou kan ek sien wat hulle uitgewerk het

  • 7

    6 @ superBul:
    Ja, maar ek weet boggerol van plante en tuine af… ek weet net watter bome het die lekker houtsoorte vir houtwerk en meubels maak… en watter bome se hout maak goeie vuur vir braaivleis.

    Ek weet mens plant die goed, gooi hulle nat… en kry die tuindienste of die houthakker en waterdraer om die goed te sny en netjies te hou.

    As die bome mooi is, is ek gelukkig, as die gras groen en welig is, is ek gelukkig…
    As die vrou raas omdat die tuin nie mooi is nie, ry ek en gaan kry nog ‘n wille houthakker en waterdraer om in die tuin te kom spit, todat sy gelukkig is!

    Hehehe

    Happy-Grin

  • 9

    8 @ superBul:
    Ja, sommige van daai ekstra spitters het al vir dae en weke gewerk tot sy gelukkig was… hehehe

  • 10

    hoe de hel werk die “central contracting” storie?

  • 11

    10 @ MacroBull:
    MoosaBull,

    Die New Zealand Rugby Union gebruik Central Contracting.

    Wat hulle basies doen is om die grootste gros van New Zealand se Super Rugby spelers te kontrakteer as “hoof-kontrakparty” met Franchises as ‘n “sub-kontrakparty” of ondergeskikte party. Ek verstout my om te sê ek dink die syfer van 125 spelers word so gekontrakteer vir die 15-man kode.

    Sodoende het hulle beheer in plaas daarvan dat die NZ Super Rugby Franchises beheer het (soos die geval in SA is)…

    Daarmee gepaard stel hulle dan maklik ook ‘n speler-salaris cap daar en sub-kontrakteer die spelers uit na die Franchise waar hy bes moontlik vanaf afkomstig is en waar die “sub-kontraksparty” lê, maar met die proviso dat hulle basies kan domineer as daar ‘n geval is waar byvoorbeeld 3 top skrumskakels by 1 Franchise is of hoort… en hulle dan spesifiseer (met die nodige onderhandelingswerk) dat daardie speler meer speelkans sal kry by 1 van die ander Super Rugby Franchises.

    Dit veroorsaak noodwendig ‘n beter distribusie van spelers oor die spektrum van NZ Super Rugby Franchises en dit gee die NZRU ‘n baie sterk bedingingsmag oor wanneer ‘n speler vir Nasionale belang benodig word, wanneer hy moet rus of rehabiliteer weens besering en vir hoe lank hy weg sal wees vanaf die Franchise.

    Die bottom line is, die NZRU slaan die kitaar en die Franchises moet dans.

Users Online

Total 21 users including 0 member, 21 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm