BullsDie Vodacom Bulls se spandokter, Org Strauss, het Maandag bevestig dat die Bulls op verskeie staatmakers kan reken as die span Saterdag in Pretoria teen die Brumbies in die halfeindstryd van die Vodacom Super Rugby-reeks speel.

Jan Serfontein, Flip van der Merwe en Francois Hougaard is fiks verklaar en slegs kaptein Dewald Potgieter (griep) kon nie Maandag oefen nie.

Die langer-termyn beserings soos die aan Pierre Spies, Louis Fouchè, Arno Botha, Lionel Mapoe, Cornel Hess en Handrè Pollard is almal vir minstens die volgende maand nog buite aksie.

9 Responses to Super Rugby: Bulle fiksheidsverslag, sterre gereed

  • 1

    Goeie nuus….

    Manne konsentreer nou net op die lynstane (julle was nie goed die afgelope paar weke nie), die skrums (hele seisoen nie goed nie) en die afbreekpunte (dit was nie goed genoeg die laaste paar weke nie).

    Mynsinsiens sou ek begin met Morné Mellett op loskopstut en ook met Frik Kirsten op vaskopstut, met Werner Kruger op die bank.

    Sou vir Willie Wepener as bankopsie op haker wou hé in plaas van Visagie.

    Jan Serfontein sal op binnesenter die verdediging help.

    Dis nou bars of breek!

    Goooooooooo Bulllsssssssss!

  • 2

    Right nou vir die REGTE rugby.
    Daar is gans te veel voorspel tot hierdie klimaks
    so bly die Bulle was bietjie af laasnaweek, ook al moeg geword om hul te sien. Hoe se hul te veel….
    Nou is ek weer honger en lus

  • 3

    2 @ superBul:
    Ja, ons het nou ontslae geraak van 11 kak spanne, nog net 4 goeies wat oor is… hehehe

    Crusaders het gewen teen 2011 se kampioene oor die naweek (Reds), komende naweek speel hulle teen 2012 se kampioene (Chiefs), en as hulle en die Bulls wen, speel die Saders teen 2010 se kampioene (Bulls).

    Natuurlik is die Crusaders self ook 7 keer kampioene… en die Brumbies het ook al Super Rugby gewen op hulle tyd.

    So, die spanne wat nog nooit die Super Rugby kompetisie gewen het nie (behalwe die Reds wat ook sopas uitgeskakel is), is almal reeds uitgeskakel… OK die Blues het dit ook al gewen somewhere in die duistere verlede, toe die Golden Lions ook nog ‘n goeie Unie was.

    Ek noem dit natural selection, not surprising!

    Happy-Grin

  • 4

    @ grootblousmile:
    O hel wag nou maar vir die insults op ons , maar ons kan dit mos vat . Die hoogste bome is gewoond aan die stormwinde.
    Jy ken my rant wat destyds so klomp van die oor sensitiewes hier laat gewere gryp en soos hul span stert tussen die bene verdwyn het.
    “Ek is eerder warm of koud” het ek gese toe hulle gekerm het oor ons al die houtlepel gewen het. Wat ek verder gese het sal ek los, netnou strip ander weer hul moere.

    Nou speel ons vir n vierde eindstryd plek. Magtie dit is lekker om n Bul te wees.

    Ek moet se die jaar is n groot verassing vir my, ek het nie gedink ons sou so goed doen die jaar nie. Te veel nuwe spelers, het gedink ons sal eers moet bou. Nou met al die verlaters lyk dit vir my ons MOET die een beter vat. Volgende jaar gaan nog moeiliker word.

  • 5

    4 @ superBul:
    Ja, ek het begin van die seisoen gedink die Bulls gaan 3de in die Konferensie opeindig… middel van die Combined Log.

    Hulle het my ook verbaas, aangenaam verbaas!

    Cheetahs het ‘n blerrie goeie seisoen gehad!

    Sharks was die teleurstelling van die seisoen van miskien AL 15 spanne… met die meeste diepte MOES hulle beter gedoen het en die beseringverskoning werk nie heeltemal vir my nie.

    Maar ek moet bieg, ek is bekommerd oor Saterdag en sou ons wen, oor die Final.

    Maar soos jy sê, dis lekker om ‘n Bul te wees….

    2014 Gaan bitter moeilik wees!

  • 6

    I read this on a Aussie website, hope the Bulls can keep their heads level. I think Frans Ludeke,s experience can help here.

    The Brumbies aren’t kidding themselves about the size of their task as they prepare for one of the toughest challenges in their history in the Super Rugby semi-final against the Bulls in Pretoria.

    A seasoned opposition that has proved nigh unbeatable at home, a notoriously hostile Loftus Versfeld stadium crowd with a score to settle with the Brumbies’ South African-born coach Jake White, the 1214m altitude and jetlag.

    It adds up to a daunting assignment for the underdog Brumbies who flew out on Monday after struggling to their 15-13 preliminary final qualifying final win over the Cheetahs in Canberra on Sunday.

  • 7

    more,

    The Bulls have won 22 out of 24 of their home games against Trans-Tasman teams over the past five years and haven’t lost to the Brumbies at Loftus since 2006.

    The three-time Super Rugby champions have also won all five of their home finals matches, two of which were played at Orlando Stadium, Soweto, because of 2010 FIFA World Cup.

    Adding to the Brumbies’ challenge, White – who coached the Springboks to win the 2007 Rugby World Cup – stirred the hornets nest last week when he said that Australian rugby players are smarter than their South African rivals.

    When White was asked this week whether his side would embrace the week in South Africa head-on, he replied tongue-in-cheek: “They (the players) will go out, I will probably stay in my room.”

    This is from a NZ paper sorry

  • 8

    However the Brumbies will take heart from several factors.

    Not only did they beat the Bulls in Canberra in round seven, but they also played their best game of rugby this year in South Africa when they ambushed last year’s Super Rugby runners-up the Sharks with four first half tries.

    “Who knows? Maybe we’ll do the same thing,” said White.

    “There’s no reason why – if we prepare properly – that we can’t give ourselves a crack at getting a result.”

  • 9

    Maybe someone in SA must educate us too

    Richens: Time for idiot fans to stop booing
    Why, oh, why do people boo at sport games?

    It’s childish, petty, thoughtless and does nothing for Canterbury sports fans’ already average reputation. And those who think it made a difference on Saturday night are wrong. The Crusaders outplayed the Reds’ forwards and that shut Cooper and Will Genia down; idiots booing and acting like they belong in a zoo had nothing to do with it. The anonymity of a crowd makes people pretty tough, doesn’t it.

    You can’t seriously tell me the people who booed Cooper on Saturday night would do it to his face if they saw him walking down the street.

    It’s cowardly and embarrassing.

    Sometimes I wonder if it’s worth writing this, the type of people that boo and abuse players probably can’t read anyway.

    Maybe the dimwits – and that’s what they are – who boo every time Cooper is mentioned or popped up within 10m of the play will listen to McCaw.

    I bet they won’t.

    We’ve already got a reputation of being rubbish fans, yet we as a public, or the Crusaders as a franchise do nothing, or next to nothing to fix it.

    Idiot fans pay the same as the good ones so as long as there are bums on seats, I don’t suppose they’re too worried.

    And while Crusaders boss Hamish Riach may claim school holidays played a big part in only 14,000 people turning up to a playoff game on Saturday night, the franchise may be better off looking at why going to the footy just isn’t that much fun anymore.

Users Online

Total 27 users including 0 member, 27 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm