Super RugbySANZAR has released the names of the match officials for Round 15 of Super Rugby 2013. Steve Walsh starts the action between the Chiefs and Crusaders on Friday after Chris Pollock was originally named to be in charge of the match at Waikato Stadium but a minor leg injury has ruled him out, Walsh coming in as replacement.

We have 7 matches this weekend, 2 on Friday and 5 on Saturday.

The Hurricanes have their BYE weekend.

 

Match Officials – Round 15:

Chiefs v Crusaders

Date: Friday 24 May
Venue: Waikato Stadium, Hamilton
Kick Off: 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT)
Referee: Steve Walsh
Assistant Referees: Nick Briant, Sheldon Eden-Whaitiri
TMO: Ben Skeen

 

Melbourne Rebels v Waratahs

Date: Friday 24 May
Venue: AAMI Park, Melbourne
Kick Off: 11:40 SA time (19:40 Melbourne Time)
Referee: Garratt Williamson
Assistant Referees: Rohan Hoffmann, Matt O’Brien
TMO: Peter Marshall

 

Blues v Brumbies

Date: Saturday 25 May
Venue: Eden Park, Auckland
Kick Off: 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT)
Referee: Lourens van der Merwe
Assistant Referees: Jonathon White, Nick Briant
TMO: Glenn Newman

 

Western Force v Highlanders

Date: Saturday 25 May
Venue: NIB Stadium, Perth
Kick Off: 11:40 SA Time (17:40 Perth Time, 09:40 GMT)
Referee: Andrew Lees
Assistant Referees: Ian Smith, Michael Hogan
TMO: George Ayoub

 

Southern Kings v Toyota Cheetahs

Date: Saturday 25 May
Venue: Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth
Kick Off: 15:00 SA Time (13:00 GMT)
Referee: Stuart Berry
Assistant Referees: Sindile Mayende, Christie du Preez
TMO: Johann Meuwesen

 

DHL Stormers v Reds

Date: Saturday 25 May
Venue: Newlands Stadium, Cape Town
Kick Off: 17:05 SA Time (15:05 GMT)
Referee: Jaco Peyper
Assistant Referees: Jason Jaftha, Marc van Zyl
TMO: Shaun Veldsman

 

The Sharks v Vodacom Bulls

Date: Saturday 25 May
Venue: Kings Park, Durban
Kick Off: 19:10 SA Time (17:10 GMT)
Referee: Jonathan Kaplan
Assistant Referees: Marius Jonker, Reuben Rossouw
TMO: Deon van Blommestein

30 Responses to Super Rugby: Match Officials – Round 15

  • 1

    Don’t know whether I should shout, complain or wail incessantly about Kaplan doing the Bulls / Sharks match on the weekend.

    Old Craplan certsinly does not like the Bulls, that is for sure!

  • 2

    Eish… the Rand on a 4-year low against the US Dollar!

    Eina pyn!

  • 3

    O, die pyngedagte !

    ‘n Maklike manier om agter te kom of ‘n ref net eenkant toe blaas, is om te luister na sy calls by die afbreekpunte. Is dit vir albei spanne ‘hands off!’ of net vir een span en vir die ander span is dit stilte of ‘play on’.

    Maar ja, laat ons sien wat gebeur op die dag. Bulle !

  • 4

    @ grootblousmile:
    WHOOOPAAAH!!!!! Star Struck Who-s-the-man

    Kry ons arme ‘buitewerkwers’ darem n slag n verhogingkie, ook hoog tyd! Kan ek weer vakansiepetrol bekostig in SA, eishhhh!

    (Daai manne wat oorsee rugby speel score nou groot.)

  • 5

    gbs, ben_die_bliksem
    dis dinsdag manne. gans te vroeg om julle verskonings te deposit!

  • 6

    5: ons kan nog verskonings maak, julle is ‘n verskoning ! 😉

  • 7

    @ grootblousmile:
    @1 Natal het sommer minstens 6 punte net met die opdraf….ag sorry, ek bedoel KZN Sharks!
    Bulle moet net ‘bo-oor die ref speel, dis maar al.

  • 8

    Praat later, ek moet werk toe (aandskof tot 9nm), tjeers julle outjies.

  • 9

    ‘n Gediggie deur Totius: O die Pyn-gedagte, so effe verander

    O Die pyn-gedagte: Die Sharks is dood!…
    dit brand soos ‘n pyl in hul sy.
    Die mense sien daar niks nie van,
    en die ondersteuners alleen die weet wat hulle ly.

    Die dae kom en die nagte gaan;
    die skadu’s word lank en weer kort;
    die drywerstem van my werk weerklink,
    en hul gaan op hul ongeluk vort.

    Maar daar skiet aldeur ‘n pyn in hul hart,
    só, dat hul lewe se glans verdwyn:
    Die Sharks is dood met ‘n vreeslike dood!
    en – hulle gryp hul bors van die pyn.

    O die bliksemgedagte!…Ja, lieflingspan,
    één bal het jou skone patroon verskroei,
    maar bliksemstrale sonder tal
    laat hul binneste brand en bloei.

    Hulle was so teer soos ‘n vlindertjie,
    hulle’t lugtig omheen geswerf;
    ‘n asempie wind kon nie hul vlerkies breek
    en – kyk watter dood moes hulle sterf!

    Hoe weinig die spanne wat so moet sterf,
    dis één uit die tienduisend-tal.
    en ag! dat dit hulle was en ons moes sien
    dat hul dood in hul ondersteuners arms val!

    O die pyn-gedagte: Die Sharks is dood!…
    dit brand soos ‘n pyl in hul sy;
    die mense die sien daar niks nie van,
    en die ondersteuners alleen die weet wat hul ly.

  • 10

    5 @ Ashley:
    En wat gaan JULLE verskoning wees?

    Hehehe

    Kommaan, jy moet erken die joodjie, Kaplan, is vol kak en drama met die Bulls!

  • 11

    4, 7 & 8 @ Pietman:
    Helloooooooooooooo… en baaaaiiiiiiii Pieta!

  • 12

    Nog ‘n Totius gediggie: Vergewe en Vergeet.. so effe verander

    Daar het ‘n Sharks boompie
    vlak by die pad gestaan,
    waar lange Bulspanne
    met sware vragte gaan.

    En eendag kom daarlanges
    ‘n Bulwa verby,
    wat met sy sware wiele
    dwars-oor die Sharks boompie se middeveld ry.

    “Jy het mos, Sharks doringstruikie,
    my Bulle die ander dag gekrap;
    en daarom het ons wiele
    jou Sharks kroontjie platgetrap.”

    Die Bulwa verdwyn weer
    agter ‘n heuweltop,
    en langsaam buig die Sharks boompie
    sy stammetjie weer effe op.

    Sy skoonheid was geskonde;
    sy Sharks bassies was geskeur;
    op een plek was die middeveld stammetjie
    so amper middeldeur.

    Maar tog het daardie Sharks boompie
    weer stadig effe reggekom,
    want oor sy wonde druppel
    die salf van geleende Leeus en Vrystaat gom.

    Ook het die loop van jare
    die wonde amper weggewis –
    net een plek bly ‘n teken
    wat onuitwisbaar is.

    Die wonde word amper gesond weer
    as jare kom en gaan,
    maar daardie merk word groter
    en groei maar aldeur aan.

  • 13

    gbs @ 9, 12
    ek sê wat drink jy?

  • 14

    13 @ Ashley:
    Ek het vandag nog net Milo en koffie gehad…. hehehe

    Is dit nie beautiful gediggies nie?

  • 15

    gbs @ 10
    wel allistair sê hy vat dit op die ken
    die vangpunt is: allistair het nie ñ ken nie!! Delicious

  • 16

    15 @ Ashley:
    Ja, hy is effe kenloos… hehehe

    Allister se klomp brommers moet net plan maak om te wen teen die Reds man, dan is amper alles vergewe!

  • 17

    gbs @ 16
    vergifnis? dit sal vir my een van die lekkerste dae wees om te sien stormers moet teen die lions uitspeel! dis hoe ek (op die oomblik) oor wprugby en almal daarby betrokke voel!

  • 18

    ‘n gediggie van Jan F E Cilliers, so effe verander

    Dis al:
    Dis die blond,
    dis die blou:
    dis die Sharks veld,
    dis die rugby lug;
    en ‘n voël draai bowe in eensame vlug –
    dis al

    Dis n balling gekom
    oor die oseaan,
    dis n Sharks graf in die gras,
    dis n vallende traan –
    dis al

  • 19

    Nog enetjie deur Jan F E Cilliers…

    Die Ossewa:
    Die Bulspan stap aan deur die stowwe,
    geduldig, gedienstig, gedwee;
    die jukke, al drukkend hun skowwe –
    hul dra dit getroos en tevree.

    En stille, al stuiwend en stampend,
    kom stadig die ander spanne agterna –
    die dowwe rooi stowwe, al dampend,
    tersy op die windjie gedra.

    Die middagson brand op die koppe,
    gebuk in hul beurende krag;
    hul swaai heen en weer in die stroppe –
    en ver is die tog van die dag.

    Dit kraak deur die brekende brokke:
    die opdraans is ver en is swaar;
    die knars in die knakkende knokke,
    maar hul beur, en die vrag bring hul daar.

    So, stom tot die stond van hul sterwe,
    blyf ieder ‘n held van die daad…
    Die ander spanne se bene, na swoeë en swerwe,
    lê ver op die velde verlaat.

  • 20

    #18
    wat van
    ..
    die stormers is kak
    en dis al

  • 21

    Hierdie is ‘n moer snaakse grappie!

    Die jagter:

    ‘n Jagter se haelgeweer word deur ‘n sterk wind omgewaai.
    Dit gaan af en skiet hom in sy geboortemasjien se area.
    Die dokter sê, “Ek het goeie en slegte nuus. Goeie nuus: Min skade aan jou knaters, het al die haelkorrels verwyder.”
    Jagter: “Wat kan die slegte nuus dan wees?”
    Dokter: “Daar is egter skade aan jou meneertjie, hy het ‘n paar gate in. Ek sal jou na my suster verwys.”
    Jagter: “Dit klink nie te erg nie, is jou suster n plastiese chirurg?”
    Dokter: “Nee – sy speel fluit in die Johannesburgse simfonieorkes en sy gaan jou leer waar om jou vingers te plaas sodat jy nie in jou oog pis nie…”

  • 22

    Bwahahahaha

    Lees hier:

    Die Minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersson, besoek ‘n plaas en maak of sy baie belangstel in die boerdery.
    “Why does that cow not have horns?” vra sy.
    “Daar kan verskeie redes wees waarom beeste nie horings het nie” antwoord die boer geduldig.
    “Horings kan ander beeste beseer, daarom onthoring boere beeste chemies of met ‘n onthoringbout wat met hitte werk of met ‘n horingknipper- of saag. Sommige rasse word ook total sonder horings gebore.
    Maar hierdie besondere bees het nie horings nie omdat dit ‘n fokken perd is.”

  • 23

    O jinne, ek skud nou soos ek lag….

    Check hier:

    Gert sit en tand ‘n steak in die Dros by sy regular tafel een middag en sien ‘n hot chick met groot bates, ‘n kort skirt en killer bene inloop. Hy roep die waiter oor en vra hom om vir die hot goose een van hulle duurste bottels Merlot oor te stuur. Hy skiem as sy die bottel aanvaar, is sy kanse baie goed om haar te zaber later die aand.

    Die waiter doen so en beduie vir die chick in die rigting van Gert se tafel. Sy besluit om ‘n nota te stuur op ‘n servet met ‘n lipstick soentjie op: “Vir my om hierdie wyn te aanvaar moet jy ten minste ‘n CL63 in jou garage hê, ‘n miljoen Rand in die bank en ses duim wors in jou broek”

    Gert stuur op sy beurt weer ‘n nota terug aan die hot chick: “Ek het toevallig ‘n CL63. Dit staan in my motorhuis langs my Veyron en so paar motorfietse. Ek het geen skuld nie en het net oor die R500k in die bank, maar nie eers vir ‘n mooi vrou soos jy sal ek drie duim afsny nie. Stuur net die fokken wyn terug.”

  • 24

    @ grootblousmile:
    Jys op n rol vanmiddag

  • 25

    24 @ superBul:
    Jinne maat, ek het amper gehuil van plesier soos ek vandag gelag het…. het op so paar ekstra skurwe goed afgekom wat ek nie kon plaas nie, maar ek het behoorlik uit my maag uit gelag!

  • 26

    Jan loop by ‘n pub in en sien ‘n sign wat tune:
    Cheese sandwich – R10.50
    Chicken sandwich – R15.50
    Hand jobs – R60
    Hy check sy beursie vir zak en loop na die bar toe waar ‘n moerse hot blonde chick met groot kanne agter die counter werk.
    “Kan ek jou help, meneer?” vra sy wupls.
    “Ek het gewonder,” fluister Jan, “is jy die een wat die hand jobs gee?”
    Sy tilt haar kop en gooi haar hare effens eenkant toe en giggel “Yup, dit sal ek wees!”
    Tune Jan haar “Wel, gaan was jou hande, ek soek ‘n blerrie chicken sandwich!”

  • 28

    Not much interest here for my attempts at light relief… from poems to jokes… what’s next?

    Mmmm maybe music could be good….

  • 29

    @ grootblousmile:
    think we are all wondering whats up. Are you stressing or what, before such a crucial game we Bulls go silent and concentrate Worry

  • 30

    29 @ superBul:
    Ag, I was just taking the piss today, to lighten some hearts.

    This weekend’s game is a biggie… Bulls need to win it to keep the momentum up and to consolidate their position further.

    Seems that our Sharks friends did not find it funny or are all in hiding….

    Did you not find my jokes funny? I found them hillarious!

Users Online

Total 63 users including 0 member, 63 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm