Southern KingsBullsKings (0) 0 / 34 (20) Bulls (Final Score)

The Southern Kings and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth at 17:05 SA Time.

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Kings:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Bulls:

  • Penalties – Morné Steyn (1)
  • Drop Goals – Morné steyn (1)
  • Tries – Jan Serfontein (1), Jano Vermaak (1), Jacques Potgieter (1), Akona ndungane (1)
  • Conversions – Morné Steyn (2), Louis Fouché (2)

Teams:

Southern Kings: 15 George Whitehead, 14 Ronnie Cooke, 13 Waylon Murray, 12 Andries Strauss, 11 Marcello Sampson, 10 Demetri Catrakilis, 9 Shaun Venter, Luke Watson (Captain), 7 Wimpie van der Walt, 6 Cornell du Preez, 5 David Bulbring, 4 Steven Sykes, 3 Kevin Buys, 2 Bandise Maku, 1 Schalk Ferreira.
Replacements: 16 Hannes Franklin, 17 Grant Kemp, 18 Rynier Barnardo, 19 Jacques Engelbrecht, 20 Nicolas Vergallo, 21 Scott van Breda, 22 Siviwe Soyizwapi.

Bulls: 15 Jurgen Visser, 14 Akona Ndungane, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Lionel Mapoe, 10 Morne Steyn, 9 Jano Vermaak, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Arno Botha, 6 Deon Stegmann, 5 Juandre Kruger, 4 Flip van der Merwe, 3 Frik Kirsten, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Morne Mellett.
Replacements: 16 Callie Visagie, 17 Werner Kruger, 18 Paul Willemse, 19 Jacques Potgieter, 20 Rudi Paige, 21 Louis Fouché, 22 Bjorn Basson.

Referee: Francisco Pastrana (Argentina)
Assistant referees: Ben Crouse (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
TMO: Johann Meuwessen (South Africa)

321 Responses to Super Rugby: Southern Kings vs Vodacom Bulls – Live Game Article

1 9 10 11
  • 301

    Hier is die regte log:

    1 Brumbies 9 6 2 1 240 156 84 22 16 3 35
    2 Blues 7 4 0 3 189 140 49 23 12 7 31
    3 Bulls 8 5 0 3 206 171 35 17 16 4 28
    4 Reds 9 6 1 2 191 178 13 20 12 3 33
    5 Chiefs 8 5 0 3 240 169 71 25 17 6 30
    6 Cheetahs 9 6 0 3 199 201 -2 20 19 3 27
    7 Sharks 8 5 0 3 178 127 51 13 12 3 27
    8 Hurricanes 8 5 0 3 199 202 -3 20 22 3 27
    9 Crusaders 8 4 0 4 213 161 52 22 13 6 26
    10 Waratahs 8 4 0 4 187 220 -33 17 22 1 25
    11 Stormers 7 3 0 4 154 153 1 13 9 4 24
    12 Rebels 8 2 0 6 162 258 -96 16 33 3 19
    13 Force 9 2 0 7 162 208 -46 15 19 4 16
    14 Southern Kings 8 2 1 5 166 256 -90 16 28 1 15
    15 Highlanders 8 0 0 8 150 236 -86 15 24 2 6

  • 302

    298 @ Bliksem:
    Jy weet seker jy’s flokken dom, nê?

    Indien nie, dan weet jy darem nou….

  • 303

    @ ben-die-bul:
    net sawwe lyf en n biertjie so fan en wam elke twee maande of so

  • 304

    OK manne en maninne… en ou domste Bliksempie…. ek groet.

    Lekker slaap!

    Gooooooooooi Mieliesssssssss!

  • 305

    Goeie naweek vir Bulle:
    Bulle 34 Kings 0
    Blou Bulle 110 Limpopo 0

    Laaste een is belaglik, maar ja, ons vat hom.

  • 306

    Big week coming up

    Bulls vs Waratahs
    Sharks vs Chiefs
    Huricannes vs Stormers ( still early days but i dont think the STO can afford to lose this one)

  • 307

    @ ben-die-bul:
    Ek wonder oor my ou tuis provinsie, is hulle regtig op die veld of is dit net n hype

  • 308

    ben-die-bul wrote:

    Blou Bulle 110 Limpopo 0

    Goeie genugtig die is swak
    Punte vir 29
    Punte teen 620

  • 309

    307 @ superBul:
    Ek dink daai Limpopo span se ouens drink mekaar raak in die week, voor en na oefeninge…. hehehe

  • 310

    @ grootblousmile:
    Jis jong ek weet werlik nie eens meer watter dorpe wel spanne oor het nie

  • 311

    308/9: weet nie wie se idee dit was nie, maar dit is om van skaam te kry. Het 154-0 verloor teen Pumas laasweek. Ek dink nie eers hulle sal Tukkies se derde koshuis liga wen nie.

    Gaan interessant wees om te sien wat FL gaan doen met WO wat weer reg is, hoop net nie hy drop vir Jan nie.

  • 312

    @ ben-die-bul:
    Nee meneer jy skryf dit verkeerd. Dis Blou Bulle 110 Limpopo Blou Bulle 0

  • 313

    @ grootblousmile:
    Aah die classic beledigings. Jy weet seker dat die Stormers n bye gehad het?

  • 314

    @ ben-die-bul:
    Ek groet vir eers, jammer ons het so baie beserings gehad vandag, die span het nou al mooi begin kombineer.

  • 315

    @ grootblousmile:
    Wel hy het nou n vierling gekry

  • 316

    Loosehead is eating a fucking hot prawn and chicken curry right now, with a decent Sauvignon Blanc.

  • 317

    @ Loosehead:
    Loosehead is going to kak like Super Sarel in the Stormers game

  • 318

    Ek het weer in die helder daglig na die wedstryd gekyk SO speel n Bulspan mos!!!

    Die voorspelers was bo-oor die Kings totdat Vleis Engelbrecht ipv van ‘Kotsbaard’ opgekom het, Chiliboy en Spies was monsters, en die Bulsenters het gemaak soos hulle wou in die middelveld met n briljante Morne Steyn as balverspreider. As Basson eerder opgekom het was daar ten minste nog twee driee aan die linkerkant in die eerste helfte.

    Die ref het die Kings hier en daar in die spel gehou, maar die feit dat Catrakilis geen punte aangeteken het nie getuig van die goeie disipline waarmee die Bulle in hulle eie gebied gespeel het om nie strafskoppe af te staan nie.

    Welgedaan Bulle, en doen so voort….

    (Andries Strauss en Sykes is nie dieselfde spelers onder daai dikgat Watson as kaptein nie, hulle het maar half dikbek en geirriteerd gelyk, kyk bietjie hulle lyftaal…)

  • 319

    @ superBul:

    En vir jou ou Superbees wil ek net se, ek is erg beindruk en vol ondersteuning vir die poging wat daai manne van die Kings insit, dis amper weer soos die ou OP-rugby in die Baai, geesdriftige skare en alles….ek geniet die Kings-rugby gate uit.

    Raak net van daai bleddie dikgevrete spul Watsons ontslae voor hulle weer die plek ‘leegmaak’, en ek sal die Kings heelhartig verwelkom en ondersteun.

    (Jy weet goed hoekom ek by WP weg is, ek en jy het n weddenskap daaroor gehad op jou 50ste verjaardag, net voor Lukas kaptein van die Streeptruie geword het…)

  • 320

    @ Pietman:
    319
    OK ek onthou nou, Respek. Ek is seker maar te vergewensgesind, gee mos almal n tweede kans.
    Maar nou ja ek het die uislag net so kwaai geniet.

    Dink jy hulle gaan weer so platval teen die Cheetahs?

  • 321

    @ superBul:
    Ek dink nie Kings het juis’platgeval’ nie, die Bulle het hulle net heeltemal oordonder, in alle opsigte.
    Kings moet begin met Emgelbrecht en met Strauss as kaptein en Luke later opbring, sou ek se. maar iets was vergeerd met die Kings se ‘gees’, jy kon bv sien hoe Cartrakilis daar agter orders gee, eerste keer dat ek hom so baie sien praat en beduie.

1 9 10 11

Users Online

Total 48 users including 0 member, 48 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm