Keegan DanielTim WhiteheadThe Sharks scored 11 tries on their way to beating the Leopards 71-8 in a Super Rugby warm up match at Woodburn Stadium in Pietermaritzburg on Friday.

The Sharks ooutscored the Leopards by 11 tries to one but the victory may have come at a cost as captain Keegan Daniel injured his knee while Tim Whitehead has a suspected broken arm.

rugbyweek

The Sharks were in control of the match throughout and led 31-3 at half time.

The second half started slowly for the Sharks but they soon found their feet again and scored 40 points in the half.

The match was the first of two friendlies for the Sharks in their preparation for the Super Rugby season and the second is against the Pumas in Durban next week.

The Sharks start their Super Rugby campaign in Bloemfontein against the Cheetahs on February the 23rd.

 

Final Score Sharks: 71 (31) Leopards 8 (3)

 

Scorers

Sharks
Tries: Pat Lambie, Jacques Botes (2), Odwa Ndungane, Tera Mtembu (2), Lwazi Mvovo (2), Jean Deysel, Frans Steyn, Allan Dell
Conversions: Pat Lambie (5), Meyer Bosman (2)

Leopards
Try: Elardus Venter
Penalty: Johnny Welthagen

 

Sharks Team: 1 Allan Dell, 2 Kyle Cooper, 3 Wiehahn Herbst, 4 Pieter-Steph du Toit, 5 Franco van der Merwe, 6 Jacques Botes, 7 Jean Deysel, 8 Lubabalo Mtembu, 9 Charl McLeod, 10 Patrick Lambie, 11 Lwazi Mvovo, 12 Francois Steyn (Captain), 13 Tim Whitehead, 14 Odwa Ndungane, 15 Riaan Viljoen

Replacements: 16 Craig Burden, 17 Tendai Mtawarira, 18 Jandre Marais, 19 Anton Bresler, 20 Keegan Daniel, 21 Cobus Reinach, 22 Meyer Bosman, 23 Paul Jordaan, 24 Louis Ludik.

85 Responses to Super Rugby: Sharks pay dear price for the galloping win over the Leopards in warm-up

  • 31

    27 @ Sharks_forever:
    Hello Tjarkie… did you see I Trashed your duplicate Article?

  • 32

    gbs @ 29
    lmk, goeie een

    ben_die_blik
    jys sowaar ñ wp ondersteuner!! jyt seker daai “al die bekers” gesing op die wysie v “die currycup kom weer” nê? Elvis

  • 33

    I did, so ima leave that to you

  • 34

    27: dag Shark for ever not winning the supercup, naels gekou met jou span wat gisteraand net-net gewen het ?

    28: netelige kwessie daardie pienk trui, as my span weer daarin uitdraf sal ek staking moet oorweeg.

    29: DHL Stormers – Samsung – toners opsnuif, ek verstaan Samsung Asbak nou baie beter en waarom hy die stormers ondersteun !

  • 35

    @ Ashley:
    Hey ashtray, long time no see

  • 36

    @ ben-die-bul:
    Hi Ben lol yup, ek het daar gesit in die reen en bewe :Lol:

  • 37

    34 @ ben-die-bul:
    Janee wragtig, ek hoop die pienk truie is nou begrawe vir ewig!

  • 38

    Sharkyyyyy
    howzit broetsie?

  • 39

    32: ja, net nie gesing watter jaar nie !

  • 40

    gbs @ 37
    daai ou was gerook wat gedink het daai pienk trui gaan ñ goeie idee wees!!

  • 41

    #37
    skuus ben, wassit dalk jy?

  • 42

    37: jy al iets amptelike gehoor oor die truie van die BBRU of Puma, ek het nog niks opgetel op die bulle blog nie ?

  • 43

    Ek weet jul almal weet dit was n kookspul maar lees wat se Australia se eie koerante

    It was almost too poetic to be true. A week where the integrity of Australian sport has been questioned like never before ended in folly in Brisbane, even by boxing’s lofty standards.

    The sweet science isn’t exactly the historic pin-up for squeaky clean conduct but the bizarre, controversial and confusing finish to the heavyweight bout between Frans Botha and Sonny Bill Williams will take some digesting and quite possibly, serious investigations.

    Williams was quite correctly declared the points winner after 10 rounds. The problem is most people – including Botha and at least two of the ringside judges – thought it was scheduled for 12.

    It was a good thing for the Sydney Roosters star, who dominated all but the final two rounds with his snappy jab but was in genuine trouble towards the end of the 10th as Botha turned it into a street fight, punching on the retreat and landing some heavy blows, some of which weren’t legal.
    Advertisement

    Botha was deducted a point as Williams held on and tried to survive. In the end, the six-fight pro was saved by the bell, which was reportedly rung as much as 10 seconds early. Late last night, amid backroom screaming matches between rival camps, nobody had any answers.

    Read more: http://www.smh.com.au/sport/boxing/sbws-rival-cries-foul-when-fight-ends-after-10-rounds-20130209-2e4nd.html#ixzz2KOTE4QSE

  • 44

    40 @ Ashley:
    Goed gerook, ja!

    Hy / sy het soveel boom ingehad, die blare het al by die ore uitgegroei!

  • 45

    ben @ 39
    julle ka fokken bly wies it wassie die einde vd wereld veliede jaar gewiesie … anners het ons daai cup vi altyd gehou!! Who-s-the-man

  • 46

    40/41: sou net gewerk het as dit in die Kaap was !

  • 47

    42 @ ben-die-bul:
    Niks AMPTELIKS nie, maar ek dink dis ‘n BLOU jaar om te pas by die 75ste verjaarsdagvieringe.

  • 48

    #47
    pienk sal beter pas!!

  • 49

    43 @ superBul:
    Ek dink ons moet jou herdoop na “Super-Copy-n-Paste”… hehehe

  • 50

    45: ongelukkig het daardie beker nou afgewater geraak, omdat die spanne meeste van die tyd nie op volsterkte is nie. Dit is regtig jammer, anders was die bulle al lankal verby die wp met die meeste bekers gewen …..

    43: nog nooit ‘n groot fan van boks gewees nie, het gister vir die eerste keer in eeue gekyk, maar wat ‘n grap, nie net die fixing nie maar ook die kwaliteit van boks deur beide manne. Die een is ‘n baie goeie rugbyspeler wat dink hy kan boks, en die ander een is al so oorgewig en uit vorm dat hy 8 jaar gelede al moes opgebou boks het. Dit was nou maar net nog ‘n show gewees, soos daardie rofstroei shows wat so belaglik is.

  • 51

    @ grootblousmile:
    moet ek op 49 reageer?

  • 52

    51 @ superBul:
    Hehehe, moet netnie fyngevoellig wees nie… ek joke met jou.

  • 53

    51: copy en paste hom sommer weer !?

    48: julle is behep met die pienk daaronder, ek is seker jy is ‘n undercover bul ondersteuner, trek die wp trui bo aan, maar ‘n pienk ondertrui, kouse, onderbroek, bra, die lot aan as jy Nuweland toe gaan ! 😉

  • 54

    ben @ 53
    gbs gaan jou donner
    jyt nou net sy uitgaan klere beskryf!!

  • 55

    @ grootblousmile:
    Ek tik te stadig en wat ek paste is meestal hoe ek ook maar voel. Nee wat ek sien dit maar as n grap want ons almal doen maar so.

  • 56

    54: dink jy jou span staan ‘n kans teen die Boeland ? Watter minuut dink jy gaan Bekker af gaan met ‘n besering ?

  • 57

    super @ 55
    how goes broetsie!!
    j sil moet kaap toe kô. hie tik ons soggens, smiddae en saans!! 😉

  • 58

    ben @ 56
    wies bekker?

  • 59

    #58
    of miskien moet ek vra soos loskop altyd oor gsmit vra:
    “is bekker al af?”

  • 60

    @ Ashley:
    57
    Delicious
    ek beter kom draai.
    Met my gaan dit goed Dankie.

Users Online

Total 44 users including 0 member, 44 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm