Keegan DanielTim WhiteheadThe Sharks scored 11 tries on their way to beating the Leopards 71-8 in a Super Rugby warm up match at Woodburn Stadium in Pietermaritzburg on Friday.

The Sharks ooutscored the Leopards by 11 tries to one but the victory may have come at a cost as captain Keegan Daniel injured his knee while Tim Whitehead has a suspected broken arm.

rugbyweek

The Sharks were in control of the match throughout and led 31-3 at half time.

The second half started slowly for the Sharks but they soon found their feet again and scored 40 points in the half.

The match was the first of two friendlies for the Sharks in their preparation for the Super Rugby season and the second is against the Pumas in Durban next week.

The Sharks start their Super Rugby campaign in Bloemfontein against the Cheetahs on February the 23rd.

 

Final Score Sharks: 71 (31) Leopards 8 (3)

 

Scorers

Sharks
Tries: Pat Lambie, Jacques Botes (2), Odwa Ndungane, Tera Mtembu (2), Lwazi Mvovo (2), Jean Deysel, Frans Steyn, Allan Dell
Conversions: Pat Lambie (5), Meyer Bosman (2)

Leopards
Try: Elardus Venter
Penalty: Johnny Welthagen

 

Sharks Team: 1 Allan Dell, 2 Kyle Cooper, 3 Wiehahn Herbst, 4 Pieter-Steph du Toit, 5 Franco van der Merwe, 6 Jacques Botes, 7 Jean Deysel, 8 Lubabalo Mtembu, 9 Charl McLeod, 10 Patrick Lambie, 11 Lwazi Mvovo, 12 Francois Steyn (Captain), 13 Tim Whitehead, 14 Odwa Ndungane, 15 Riaan Viljoen

Replacements: 16 Craig Burden, 17 Tendai Mtawarira, 18 Jandre Marais, 19 Anton Bresler, 20 Keegan Daniel, 21 Cobus Reinach, 22 Meyer Bosman, 23 Paul Jordaan, 24 Louis Ludik.

85 Responses to Super Rugby: Sharks pay dear price for the galloping win over the Leopards in warm-up

  • 1

    I really hope South African teams and supporters can accept that the game of rugby will have casualties and that we must believe in our depth and dont cry too much over a lost player. The New Zealand teams come over their player losses more easily. I hope my team the Bulls practice what they preached and use the WHOLE squad. I dont want another situation were we must rebuild a complete new team. There is no reason to play one scrumhalf every game when you have the quality we have. And it is the same with all our positions.

  • 2

    @ superBul:Last year when the Lions had more than 75% of their first chice players injured during the SR competition there was F-All sympathy from the supporters of the other SA Franchises, so I say, “Tough sh1t, live with it.”

  • 3

    2 @ Scrumdown:
    You going to Ellis Park for this afternoon’s match?

  • 4

    ja, dit is nou wat gebeur as jy teen die Pukke se top koshuis se B span speel (die Luiperds se VC span speel tans in die Varsity Cup), jy wen baie ver maar kry seer teen die studente.

  • 5

    4 @ ben-die-bul:
    Dissie lekker om teen studente te speel nie, hulle blaas almal hulle drankasems in jou gesig daar in die scrums & rucks… hehehe

  • 6

    @ Scrumdown:
    2
    dis exactly wat ek se , ek soek geen simpatie. Ek hoop die Shark manne hou ook jou woorde in gedagte want die meeste gekerm kom gewoonlik van daar. Een swaeltjie maak mos nie somer nie, of hoe? Nee man kom ons se Morne kry seer en Louis ook, daar is mos die jong manne nog daar, dalk sien ons dan weer die geboorte van n nuwe generaal, so alla Naas.Daar is na my mening minstens 5 goeie No.10s by die Bulle. Niemand is tans so briljant dat hy onvervangbaar is nie.

  • 7

    5: hulle het tien teen een opgedraf met die doel om af te skryf, nie te score nie’ telbord is ‘n bysaak !

  • 8

    6 @ superBul:
    Julle voel vir die Sharks soos die tante met die hout pramme vir haar baba voel…. hehehe

  • 9

    6: hier is die bulspan wat ek graag wil sien as daar nie beserings is nie:

    Zane
    JJ
    WO
    Jan
    Basson
    Morne
    Hougies

    Spies
    Arno
    Stegmann
    Juandre
    Flip
    Kirsten
    Chili
    Mellet

    Werner
    Fourie
    Willemse
    Dewald
    Jano
    Pollard
    Mapoer

    Hoe lyk julle spanne ?

  • 10

    @ grootblousmile:
    ons weet watse gekerm oor Keegan kom. Mens sou sweer hy is n superster

  • 11

    9 @ ben-die-bul:
    Nie so seker oor JJ Engelbrecht nie, oupa Aikona is meer stabiel as JJ, verdedig ook beter. Mampoer sal ek dalk ook kies bo JJ op Regtervleuel.

    Persoonlik begin ek wonder of daar nog plek vir Spies is in die beginspan… weet hy sal wel begin en die kaptein wees… maar ek sou graag eerder vir Dewald Potgieter op No 8 wil sien.

  • 12

    9: as Dean sy kop weer regkry, sal ek hom in Mellet se plek speel.

  • 13

    @ grootblousmile:
    Yes but not in the Media centre. Have visitors from Oudtshoorn so sitting in the stands.

  • 14

    13 @ Scrumdown:
    Enjoy… match starts early, remember

  • 15

    11: dit is ook waar, Mapoe op vleuel ook ‘n goeie keuse, JJ nog nie eintlik oortuig nie, maar ek dink dit is omdat hulle hom so rondgooi tussen senter en vleuel. Ons het ‘n horde senters: WO, Jan, Dries, WS Smith, Venter en ook Mapoe en Beyers kan daar speel, hoekom aanhou neuk met JJ op senter ?

  • 16

    15 @ ben-die-bul:
    Vir die eerste keer in jare is ek opgewonde oor die Bulls senters

  • 17

    ben_die_bliksem
    hoezit broetsie? reg vir nog ñ bekerlose jaar?

  • 18

    Kan nie glo hul saai die no-name game tussen Boland en een of ander stormer spannetjie uit nie, wie stel nou daarin belang ? Moes die high profile wedstryd tussen Bulle en Cheetahs uitgesaai het, die hele land stel daarin belang, veral die Kaap !

    Pleasure

  • 19

    17: hehe, ja jong, ons het so BAIE gewen in 10 jaar, so dit sal my nog baie lank hou !

    Julle reg vir die 17de jaar in ‘n ry wat julle nie die supertrofee gaan wen nie ?

    Ek wonder hoeveel het die Bulle in daardie tydperk gewen, kan jy my dalk help onthou ? 😉

  • 20

    17: skoon vergeet, ons het al die Gauteng Cup gewen hierdie jaar, en julle ?

    Happy-Grin

  • 21

    gbs @ 16
    ekt dan altyd gedog julle raak sommer “opgewonde” as julle met mans hand-om-die-lyf staan en “liefling” sing!! nou moet ek hoor die senters gaan julle nog meer “opgewonde” maak!! I-see-stars
    jy gaan seker “ontplof” as meisiekind nog opkom as sub ook in sy lang pienk tights nê? Afraid

  • 22

    19 & 20 @ ben-die-bul:
    Hehehehe, jy sal veroorsaak dat Asbakkie aan die Toners verstik daar in sy kantoor…. hahaha

  • 23

    21 @ Ashley:
    Klink of jy bra homofobies is….

    Hehehe

  • 24

    ben_die_blik @ 19
    is jy seker jys nie ñ wp ondersteuner nie? jy klink nogal so!! Conceited

  • 25

    gbs @ 23
    dissie ekkie, dis jy … of moet ek sê al wat ñ bul is?

  • 26

    22: ek het gehoor Asbak snuif die company bankrot.

  • 27

    Good day peeps

  • 28

    ben_die_blik @ 26
    ma selfs in daai toestand het ek genoeg sense om nie pienk spanne te ondersteun nie, lol!! Who-s-the-man

  • 29

    26 @ ben-die-bul:
    Ek dink hy hou van die Samsung toners, hulle issie so hard oppie neus nie…. hehehe

  • 30

    24: jy het my uitgevang, ja ek moet bieg, ek is in wp ondersteuner ….. al die bekers kom W-eer P-retoria toe ! hehe

Users Online

Total 93 users including 0 member, 93 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm