Southern KingsGWK Griquas have beaten the Southern Kings 30 -27, in what was the Kings final warm up match. This result raises yet more questions as to the Kings preparedness for this years Super 15. Simon Westraadt scored a try five minutes from the final whistle to seal the Kings loss. Burton Francis converted, bringing his personal haul to 20 for the match. Burton Francis must have been left smiling, after he was left out of the Kings group earlier this year.

Scorers:

Southern Kings:
Tries: Luke Watson, Sergeal Petersen, Penalty try
Conversion: Demetri Catrakilis (3)
Penalty Goals: Demetri Catrakilis (2)

GWK Griquas:
Tries: Leon Karemaker, Burton Francis, Simon Westraadt
Conversions: Burton Francis (3)
Penalty Goals: Burton Francis (3)

32 Responses to Super Rugby: Kings dethroned again

  • 31

    @ Bliksem:
    29
    Dinge lyk sleg, aai die groot helde is ook maar vol foute, nes ons.
    Ek het gister n lekker scrap opgetel met die lokale koerantjie op ons dorp. Hulle het n profile foto opgesit van Oscar 2x fotos en Madiba en genoem dis ons helde. Ek het nie gedink Madiba sal graag in hierdie omstandighede saam Oscar op a website se profile foto wil wees nie. Baie ander het ook so gevoel en die foto is verander om toe maar 3 van Oscar se fotos te bevat.

    Die man is tans nog onskuldig, nie ek of jy ken die hele storie nie.

    Een ding is verseker SA leef in vrees, baie is banger as die res. Om jouself te beskerm is n groot gewetensaak. Daarop wil ek nie my mening lug nie.
    Maar die baie skote gaan die man se saak moeilik maak.

  • 32

    @ superBul:
    Lig jou mening. Dis jou reg en wat jy regtig dink is jou siening. Dit maak dit nie verkeerd nie net n opinie. Ek is al 13 jaar in die speur diens in onse kak polisie stasie. Ek was 2 maande daar toe gooi hulle my met dossiere en se swem. Ek moes swem of ek moes n a suip lap word en my huis vol gate skiet as ek gesuip is. Ek het grys hare amper gekry as jy sit met 300 dossiere op jou hand en donderse bevelvoerders wat slapgat is.

    Nou jy sien Die probleem is al is inbrekers kom deur vensters of trap jou voordeur af. As jou vrou in jou huis rond loop al is dit n bietjie donker ek is seker daarvan jy weet dis sy. In die arm, bors en kop. Die kop skoot moet laaste gewees het en die ortopsie sal vas stel van hoe naby dit was. As die laaste skoot in die kop was is hy in sy moer.

    Maar self verdediging jy mag net soveel geweld gebruik on die aanval te stop. Het al gevalle gehad waar n poliseman n onbewapende man geskiet het in die aand maar hy het iets in sy hand gehad. Maar 99 persent is een skoot. 3 Skote is moord. Hy het gesnap soos polisiemanne snap en daai laaities in Amerika. Ongelukkig dis wat druk doen en as daar niemand is wie hulle na toe kan draai. Ek is seker as hulle krap sal hulle kon sien hoe alles begin opbou het sielkundig vir hom.

    Persoonlik as dit ek was. Kar se boot oop veld. Dis Suid Afrika hulle sal se did a hijacking. Ek bedoel dit nou in n sin dat dit dalk n ongeluk was.. Al is dit ook inbrekers ek skiet hulle moer toe en gaan gooi hulle in n veld. Vok daai stront van moord sake loop.

    Jy sien in Suid Afrika skiet jy n inbreker sluit hulle jou toe vir moord. Nie soos Amerika wat hulle jou los en dan saak ondersoek. Wat ook nie reg is nie hoe die media n ou kan veroordeel soos in die Martin Zimmerman saak in Amerika. Kyk daai saak op hoe hulle a 17 jarige skurk gebeeldskep as n onskuldige seuntjie wat hy nie was nie.

    Ongelukkig vir Oscar doen hulle forensies net in hoe profile sake en hy kwalifiseer. Hy kan ook nie iemand omkoop nie want hy is nie n lid van die ANC nie.

Users Online

Total 45 users including 0 member, 45 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm